1 / 6

Die karakter van ‘n dissipel – arm van gees

Matt 5:1-12. Die karakter van ‘n dissipel – arm van gees . Saligsprekinge. Beskryf die karakter van ‘n dissipel Elke saligspreking het 2 dele: Karakter van ‘n dissipel Aard van die koninkryk van God . Matt 5:3 .

kali
Download Presentation

Die karakter van ‘n dissipel – arm van gees

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matt 5:1-12 Die karakter van ‘n dissipel – arm van gees

  2. Saligsprekinge • Beskryf die karakter van ‘n dissipel • Elkesaligspreking het 2 dele: • Karakter van ‘n dissipel • Aard van die koninkryk van God

  3. Matt 5:3 • Gelukkig is hullewatweet hoe nodighulle God het, want die koninkryk van die hemele is hulles’n (Direktevertaling) • Gelukkig is die armes in die gees (Letterlik) • Salig is die armes van gees (OuVertaling) • Gelukkig is almalwat van God se goedheid en sorgafhanklik is. Hullesaldefinitief ‘n plekkry in synuwewêreld (Boodskap)

  4. Arm van gees • Letterlik: “armes in die gees” – my menslike gees is arm en bankrot • Menslike trots is verbreek • Lukas 18:13 • Rom 7:24 • Ps 37:11 en 51:17 • Jes 55:1 • Leefonderbeheer van die Heilige Gees • Afhanklik van God

  5. Die koninkryk • Jesus stignie ‘n aardseryknie • Koninkryk van die hart – nuwewaardes • Erken God se koningskap en mag • Volkomeverlossing: bevry van menslik gees • Geestelikelewebepaaljounatuurlikelewe • Jesus skep ‘n beweging van mensewat God se koningskapbely

  6. Geseënd • Mensewatkiesom ‘n dissipel in God se koninkryktewees, is voorspoedig en gelukkig, want God sorgvirhulle • Beskryfwieons is, voorditsêwatonsmoetdoen • Vir Jesus “obedience grows out of blessedness” – onsgehoorsaamheidgroeiuit God se seënoorons

More Related