1 / 23

SIFTING VIR PROSTAAT KARSINOOM

SIFTING VIR PROSTAAT KARSINOOM. Hugo A van der Merwe Uroloog Pretoria Urologie Hospitaal. Vraag. Man van 42 kom sien u in u kamers Rapporteer dat hy bekommerd is oor sy cholestrol omdat sy pa onlangs ‘n miokardiale infarksie gehad het

chalsie
Download Presentation

SIFTING VIR PROSTAAT KARSINOOM

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SIFTING VIR PROSTAAT KARSINOOM Hugo A van der Merwe Uroloog Pretoria UrologieHospitaal

  2. Vraag • Man van 42 komsien u in u kamers • Rapporteerdathybekommerd is oorsycholestrolomdatsy pa onlangs ‘n miokardialeinfarksiegehad het • Hy het geenlaerurineretraktussimptomenie • Moet hygesif word virprostaatkarsinoom?

  3. Punte van Belang • Wat is sifting? • HoekomsifvirProstaatKarsinoom • Uniekeeienskappe van ProstaatKarsinoom • PSA • Bewysevir Sifting • Gevare van Sifting • Riglyne

  4. Wat is sifting • Sifting is om te soek vir siektes in gesonde, klinies asimptomatiesepatiente • Eienskappe van belangvirsiekteswaarvoorgesif word: • Algemeen • Sifting moetgoedkoopwees • Sifting moetmaklikwees • Behandelingmoetbeskikbaarwees • Vroeë diagnose moet ‘n oorlewings voordeel hê

  5. Doelstellings van sifting • Vermindersiektespesifiekemortaliteit • Vermindersiektespesifiekemorbiditeit • Verbeterdekwaliteit van lewe • VerminderdekosteaanGesondheidsSorgSisteem

  6. HoekomsifvirProstaatKarsinoom • Meesalgemenesoliedeorgaankanker in mans • Tweedemeesalgemeneoorsaakvirkankermortaliteit in mans • Sifting deur DRO en PSA is maklik en goedkoop • Behandeling is algemeenbeskikbaar • Problematies wêreld wyd maar veral in RSA • Maakdit ‘n verskil ?

  7. InsidensievanProstaatKarsinoom • Insidensieverhoog met ouderdom:* • 30% van mans wat 50 jaaroud is • 70% van mans wat 70 jaaroudis • Risikoomgediagnoseerte word met ProstaatKarsinoom: • Swart mans: 20,6% • Blanke mans: 17,6% • RisikoomtesterfaanProstaatKarsinoom: • Swart mans: 4,7% • Blanke mans: 2,8% * Konserwatieweskattings: Goeiebewysvirinsidensie van 50% in 50 jarige mans

  8. Implikasies van Insidensie • Meeste mans sterfmetProstaatKarsinoom en nie as gevolgvanProstaatKarsinoomnie • Oordiagnose van KliniesOnbelangrikeProstaatKarsinoom / Lamlendige of SluimerendeKarsinoom (“Indolent”) • Oordiagnose lei naOorbehandeling • Psigies / Emosionele las • Komplikasies van diagnose • Komplikasies van behandeling

  9. PSA • ProstaatSpesifiekeAntigeen • ‘n Glikoproteinwatgeproduseer word deur die epiteelselle van die prostaat • Funksie: Vervloeiing van die ejakulaatkoagulum • Daar is geen “normale” PSA waardenie: • PSA waardes is ouderdomsafhanklik • Redesvir ‘n verhoogde PSA waarde: • ProstaatKarsinoom • BenigneProstaatVergroting • Prostatitis • Instrumentasie (Kateterisasie, Sistoskopie, Biopsie) • UrinereRetensie • DRO (Geenverhoging in Totale PSA, welinvloed op Vry PSA)

  10. PSA in ProstaatKarsinoom • Doenaltyd PSA en DRO saam • Insidensie van ProstaatKarsinoom met PSA vlakke: • PSA 0 – 2,5ng/ml: 10% risiko vir Prostaat Karsinoom met biopsie • PSA 2,5 – 10ng/ml: 20% risiko vir Prostaat Karsinoom met biopsie • PSA > 10ng/ml: 50% risiko vir Prostaat Karsinoom met biopsie • BaiewaardevolnabehandelingvirProstaatKarsinoom: • PSA > 0,01ng/ml: Residuelesiekteonwaarskynlik • Vroeë indikasie van siekte herhaling • Help omhormonalebehandelingteevalueer en reguleer

  11. Sifting • TradisioneleRiglyne: • DRO en PSA is voorgestel as instrumente van sifting vir baie jare • Geenwetenskaplikegrondevireffektiwiteitnie • PSA ontdek in laat 1970’s • Algemeengebruik in 1980’s • ProstaatKarsinoominsidensiepiek in 1991 • Min bewysedat sifting ProstaatKarsinoomSpesifiekeMortaliteitverminder

  12. Bewysevir Sifting In ProstaatKarsinoom • Ouerstudies: • Swak wetenskaplike kwaliteit: • Voorbeelde: • Tyrol (Oostenryk): Verminderdemortaliteit (Minimaal) • Groot KanadeseStudie: VerminderdeMortaliteit • Seattle vs. Connecticut : Geenverskil in uitkomste • SEER databasis(USA): Verminderdemortaliteit • Onlangsestudies: • Goeiewetenskaplikekwaliteit (Gerandomiseerdebeheerdegroot studies) • Gepubliseer in 2009 • PLCO cancer surveillance study (USA) & ERSPC (Europa)

  13. PLCO • Prostate Lung Colorectal and Ovarian cancer screening study • 76 000 mans • Jaarlikse PSA en DRO • Uitkomstena 7 jaar: • Geenkliniesebelangrikeverbetering in uitkomstenie • Kritiek: • Betekenisvollekontaminasie (52% PSA sifting) • Swak patient samewerking / opvolg (40% van aanbevoleBx’s) • Konklusie: • Nie moontlik om betekenisvolle afleidings te maak nie

  14. ERSPC • European Randomized Study for Screening of Prostate Cancer • 162 243mans • Multisentries (Sommigesentra het glad nie DRO gebruiknie en die gemene PSA sifting intervalle was 4 jaarliks) • 9 jaaropvolg • Konklusie: • 20% vermindering in ProstaatKarsinoomSpesifiekeMortaliteit • 41% Vermindering in Insidensie van ProstaatKarsinoomMetastatiesesiekte

  15. Belangrikepunte van die ERSPC • Massa (populasie) gebaseerde sifting vsOpportinistiese sifting • Aanvanklik: • Om eenProstaatKarsinoomSpesifiekeMortaliteittevoorkommoet 1410 mans gesif word en 48 mans behandel word • Met maturasie van data: (Goteborg sentrum) • Gebruik PSA, DRO en Sonar • 44% reduksie in PKSM indien elke 2e jaar sif met 14 jaar opvolg (Om een PKSM te voorkom moet 293 mans gesif word en 12 behandel word)

  16. OnbeantwoordeVrae • Op watter ouderdom moet sifting begin? • Sifting intervalle vir PSA en / of DRO? • Wanneer om op te hou sif?

  17. Gevare van Sifting • Oordiagnosering: • Kostes van biopsies • Komplikasies van biopsies • Oorbehandeling: • Behandeling van kliniesonbelangrike / lamlendigekarsinoom • Komplikasies van behandeling • Psigologiese / Emosionele las

  18. TraditioneleRiglyn • Jaarlikse PSA en DRO in mans oor 50 • Vroeer sifting in hoë risiko mans: • Familiegeskiedenis • Swart mans • Begin op 40

  19. Riglyne • The US Preventative Task Force: (2008) • Niegenoegsamebewysdat sifting in mans minder as 75 ‘n voordeelbiednie • Sifting in mans oor 75 word nieaanbeveelnie • The American College of Preventative Medicine: (2008) • Aanbeveling is teen massa sifting met PSA en DRO • Aanbeveling is ten gunste van sifting in goedingeligte mans oor 50 met meer as 10 jaarlewensverwagting

  20. Riglyne • The American Cancer Society & The American Urological Association (AUA): • Jaarlikse PSA en DRO sifting vanaf 50 jarigeouderdom • Vroeer sifting in mans met risikofaktore (Familiegeskiedenis & Ras) • NCCN: (2007) • National Comprehensive Cancer Network (USA) • Basislyn sifting as 40 (PSA) • Bepaalfrekwensie van opvolgvolgensbasislyn PSA

  21. Riglyne: EUA • European Urological Association • Opportunistiese sifting in goed ingeligte pasiënte • Basislyn PSA as 40 • Indien DRO benignedan: • 8 jaarlikse sifting indien PSA < 0,6 • 4 Jaarlikse sifting indien PSA < 1 • Hou op as 75 en PSA < 3

  22. Vrae ?

  23. Vraag • 81 jarige man presenteer met klagtes van nokturie en swak stroom: moet hy gesif word?

More Related