1 / 15

Aanpassings vir windbestuiwing

Aanpassings vir windbestuiwing. Blomme ruik nie lekker nie , nektar of helder kroonblare nie nodig nie – nie nodig om bestuiwers aan te trek nie . Blomme hoog op plant gedra om aan wind blootgestel te word. Blomme klein en gereduseerd , geen nkelk of kroon .

wei
Download Presentation

Aanpassings vir windbestuiwing

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Aanpassingsvirwindbestuiwing • Blommeruiknielekkernie, nektar of helderkroonblarenienodignie – nienodigombestuiwersaante trek nie. • Blommehoog op plant gedraomaan wind blootgestelte word. • Blommeklein en gereduseerd, geennkelk of kroon. • Helmknoppegroot en goedblootgestel. • Massasligte, nie-klewerigestuifmeel word geproduseer. • Stempels lank en veeragtig met groot area omstuifmeel vas tevang. Lorraine Kuun, July 2011

  2. Lorraine Kuun, July 2011

  3. Lorraine Kuun, July 2011

  4. Die vroulikegametofiet: kiemsak met 8 kerne Lorraine Kuun, July 2011

  5. ‘n SAAD … • ‘n Saadbestaanuit ‘n: 1. Saadhuid (testa) – buitenstelaag van die saadknop (perikarp). 2. Embrio – vanaf die bevrugteeiersel (sigootondergaanmitose). Lorraine Kuun, July 2011

  6. ‘n SAAD … Endosperm– resultaat van dubbelebevrugting. Endosperm is voedselvir die ontwikkelendeembrio– ook die redewaaromonssade as voedseleet. Lorraine Kuun, July 2011

  7. Uitstaandekenmerke van sade • Weerstandig teen ongunstigeomstandighedea.g.v. die saadhuid. • Kan effektiefversprei word (sien later). • Kan lewenskragtig in ‘n dormantetoestandvirlangperiodesbly. • Sade het gebergdevoedselreserwes in die endosperm of kotiele; insluitendstysel, olies en/of proteïene. • Belangrikvir die mensaangesiendit ‘n goedkoopwyse van plantvermeerderingis,’nmanier is omplantete berg en is gebergdevoedsel. Lorraine Kuun, July 2011

  8. Waarom is dormansiebelangrik? • Dormansie is ‘n toestand van rus. Die embrio is onaktief, saadsalnieontkiemnie. • Sommigeplante het verpligte (obligate) periode van dormansie – saadsalnieontkiemnieselfs al raaktoestandegunstig. • Dormansievoorkomdatsade in die verkeerdeseisoenontkiem as sadeaanongunstigeomstandighedeblootgestel word. Laatsade toe omongunstigetoestandeteoorleef. • Laatverspreidingsagente toe omtereageer. Lorraine Kuun, July 2011

  9. Wind – sade is lig met vlerke of vere. • Diere – hakkies en dorings – klouaan die wol, steekaan die pote. • Mense, voëls en diere – eetbarevrugte– sadeuitgeskei in verskillendegebiede. • Water – sadebevatolie of lugblasies – dryfweg. • Selfverspreidend– vrugdrooguit. Lorraine Kuun, July 2011

  10. Lorraine Kuun, July 2011

  11. DIS NODIG DAT SADE DEUR VERSKILLENDE AGENTE VERSPREI WORD COCO DE MER dryfsaam met seestrome Lorraine Kuun, July 2011

  12. SADE EN VRUGTE VOORSIEN ONS VAN VAN VOEDSEL Lorraine Kuun, July 2011

  13. SADE AS ‘N BRON VAN VOEDSEL • Meesbelangrikstevoedselbronvirmense. • Praktiesevorm van voedsel – maklikomtevervoer en te berg virlangperiodes. • Graan – koring, mielies, sorghum, rys, hawermout; hoofsaaklikstysel • Peule (legumes) – boontjies, ertjies, sojabone, grondboontjies, lensies, plantproteïene • Neute – olierigesade in hardedoppe, bv. okkerneute, kasjoeneute, pekanneuteens. Lorraine Kuun, July 2011

  14. Gebruik van saadbankeombiodiversiteittebehou • Baieplantspesiesbedreig. • Saadbanke berg sade van wildeplante en oeste. • UK – stoorsade van ongeveer 10% van wildespesies by • Kew – Millennium Saadbankprojek. • SweedseInternasionaleSaadkluis – versterktebetontonnel – 4,5 miljoensaadeksemplare – sallewenskragtigvir 1000de jarebly. • MSBP in samewerking met SA NasionaleBiodiversiteitInstituut – dra by met 2500 inheemsespesies – bedreig, endemies, oorbenut. Lorraine Kuun, July 2011

  15. SAADBANKE ... Kan gebruik word om • Dieherinstelling van beskadigde en verlorehabitatte en ekosisteme • Herbekendstelling van uitgestorwe en bedreigdespesies • Voorsienmateriaalvirnavorsing DANKIE Lorraine Kuun, July 2011

More Related