1 / 35

Een sprong vir …

Een sprong vir …. Joan Hambridge. ELBA STOLK GOUDVELD-HOëRSKOOL. JOAN HAMBRIDGE. AGTERGROND

trilby
Download Presentation

Een sprong vir …

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Een sprong vir … Joan Hambridge ELBA STOLK GOUDVELD-HOëRSKOOL

  2. JOAN HAMBRIDGE

  3. AGTERGROND Die titel van die gedig verwys na die eerste man op die maan (Neil Armstrong) se uitspraak toe hy op 20 Julie 1969 met die maanlanding die maanoppervlak betree het: “One small step for man, one giant leap for mankind.” Die spreker gebruik dié historiese maanlanding as vertrekpunt oor ‘n liefdesverhouding. OPSOMMING Die spreker verwoord haar seerkry na ‘n gebroke verhouding asook haar gevolgtrekking dat die liefde nie so wonderlik is as wat sy aanvanklik gedink het nie. Die spreker spreek die ek-spreker ‘n afwesige “jy” aan. Die “jy” is ‘n geliefde waarvan die “ek” probeer afskeid neem.

  4. TEMA Uit ‘n gebroke verhouding leer die spreker dat die liefde ‘n romantiese illusie is. STEMMING EN TOON Die gedig het ‘n somber en troostelose stemming. Die volgehoue lang assonansies dra hierdie stemming. STROFEBOU Die gedig is ‘n vrye vers met geen vaste strofebou, rymskema of metrum nie. Die gedig bestaan uit vier strofes van wisselende lengte, asook versreëls waarrvan die lengtes ook wissel. Die slotstrofe is ‘n gewysigde herhaling van die beginstrofe.

  5. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Die gedig is in die vorm van ‘n gesprek. Dit is ‘n eerstepersoonsverteller en die “ek” spreek die afwesige “jy” aan.

  6. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. BELETSELTEKEN (in die titel) Dit dui op die onvoltooide aanhaling, maar dit suggereer ook tydsduur. Die spreker het een klein “sprong” gegee en geringe vordering gemaak tot by die insig wat sy in die slotstrofe verwoord.

  7. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. BINDING Dit word bewerkstellig deur die volgehoue lang assonansies, asook deur die motief van die maan waarna reeds subtiel in die titel verwys word. Dit bereik ‘n klimaks in die slotstrofe wanneer die spreker ontnugter is deur die insig dat die maan nie is wat sy gedink het dit is nie.

  8. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. STROFE 1 Die geliefde vra aan die “ek” waarom die “ek” nie “herstel” nie. Die antwoord volg na die aandagstreep, naamlik dat die afwesige “jy” die spreker die maan, sterre en uitspansel belowe het.

  9. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Die maan word tradisioneel verbind met die liefde.

  10. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Dit verwys na die bekende uitspraak “to promise someone the moon and stars” wat verwys na beloftes wat entoesiasties gemaak word, maar nie nagekom word nie.

  11. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. STROFE 2 Die “jy” het die spreker in die steek gelaat: “jy stuur my na die maan” Die spreker beweeg as’t ware in ‘n droomwêreld: “lugdrukvrye atmosfeer”. Die spreker is verbitterd en “plant ‘n vlaggie van rekapitulasie” om die “stil verwoesting” te hanteer.

  12. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Dit kan verwys na die wyse waarop die spreker in die gedig die verukking van die liefde ervaar het saam met die “jy”. As iets “na die maan is”, is dit verby, sodat daar ook met dié reël gesuggereer word dat die “jy” die spreker afgesê het.

  13. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. “á la Neil Armstrong” beteken soos/op die wyse van Neil Armstrong.

  14. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Die ooreenkoms tussen die spreker en Neil Armstrong se ervaring van die maan is dat albei die ontmaskerde de-illusionerende realiteit van die maan: die bekoorlike glans en misterie wat die maan van ‘n afstand gehad het, was nie realiteit nie.

  15. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Dit beteken om ‘n kaart te teken deur middel van gegewens wat ingewin is.

  16. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Op die maan is kraters (gate in die maan) net so het die “jy” kraters en verwoesting in die spreker se lewe veroorsaak.

  17. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Neil Armstrong het ‘n valggie op die maan geplant, net so het die spreker nabootsend opgetree deur ‘n vlaggie te plant, maar haar vlaggie is een van “rekapiltulasie”

  18. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Dit beteken her-oorgawe, maar ook samevatting of opsomming.

  19. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Die woord “rekapitulasie” is baie slim gebruik. Dit beteken in die eerste plek “samevatting/opsomming”. Net so is die verhouding opgesom en saamgevat in die woorde “Dit is verby”. Om te kapituleer beteken om oor te gee. Die voorvoegsel “re-” beteken weer. Dit is asof die spreker herhaaldelik oorgee. Sy het die stryd om die verhouding te red, verloor en moet aanvaar dat die verhoudng verby is – soos dit ook in die parentese (invoeging) bevestig word.

  20. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. HERHALING Die herhaling beklemtoon die finaliteit van die afgehandelde verhouding.

  21. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. ELLIPS(BELETSELTEKEN) Die beletselteken suggereer tydsduur deurdat dit die eindelose herhaling van “dis verby” suggereer.

  22. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. ELISIE Dit is die weglating van ‘n klank/klinker ter wille van metrum of rym.

  23. EEN SPRONG VIR … • Jy wil weet • waarom herstel ek nie – • want jy het my die maan, • sterre en uitspansel beloof. • Jy stuur my na die maan • en á la Neil Armstrong beweeg • ek in die lugdrukvrye atmosfeer, • karteer die kraters, die stil verwoesting • wat jy saai, plant ‘n vlaggie van rekapitulasie • (dis verby, dis verby, dis…)op die klein silw’rige planeet. Dit verwys intertekstueel na Van Wyk Louw se gedig met dieselfde titel, waarin “planeet” verwys na die aarde. In Hambridge se gedig verwys “planeet” egter na die maan. Miskien probeer die spreker met hierdie verandering sê die plek wat sy geassosieer het met die volmaakte liefde, die maan, was uiteindelik niks beter as die aarde nie – dit was ook ‘n plek van verwoesting.

  24. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie – • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 STROFE 3 Neil Armstrong se Apollo II word metafories ‘n “lugskip van glas” wat nou die poësie, die woorde is waarmee die spreker verslag doen. Herinneringe in die vorm van “foto’s” en “stukkies maankors” is die oorblyfsels van haar liefde.

  25. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie – • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 Die “stukkies maankors” wat sy saamgebring het verplaas vir haar uiteindelik, skrikwekkend die maanlandskap na die aarde en dit beteken dat ontvlugting nie vir haar moontlik is nie – die na-effekte van die ongelukkige liefdesverhouding kan nie ontvlug word nie, maar word eerder voortgedra deur die poësie waarin dit beskryf word.

  26. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie– • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 SLOTSTROFE Sluit aan by die eerste strofe (kwatryn). Beide begin met “jy” en ‘n vraag; ‘n aandagstreep en voegwoord lui die antwoord in. Beide strofes (kwatryne) bevat ‘n spreekwoord wat met die maan verband hou.

  27. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie– • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 Die “jy” wil weet waarom die spreker nie herstel nie, maar die “jy” het haar die “maan/sterre en uitspansel beloof” en hy het nie dié beloftes nagekom nie.

  28. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie – • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 Die woord “herstel” in strofe 1, word vervang met “vergeet” in die slotstrofe.

  29. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie – • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 AANDAGSTREEP Dit hef die rede vir die spreker se nie-herstel en nie-vergeet, uit.

  30. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie – • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 Die antwoord op die vraag wat “jy”gevra het is dat sy weet dat die maan beslis nie van kaas gemaak word nie. Om te glo dat die maan van kaas gemaak is, is om uitsonderlik liggelowig te wees en jou enigiets te laat wysmaak. Dit is ook ‘n uitdrukking deur te sê dat die maan van kaas gemaak is.

  31. 11 Danksy die verbinding tussen my en die lugskip van glas • 12 genaamd poësie, keer ek weer terug na die aarde, • 13 wys my foto’s vir diegene wat wil sien, • 14 neem stukkies maankors saam • 15 en weet ná maande • 16 die maan is hiér. • 17 Jy wil weet • 18 waarom vergeet ek nie – • 19 omdat ek weet die maan • is beslis nie van kaas. • Uit: Kriptonemie, 1989 Die eerste maanlanding het tot gevolg gehad dat die maan nie meer as iets misterieus en romanties beskou is nie – die mens weet immers nou die “maan is beslis nievan kaas”. So weet die spreker ook dat wat sy gedink het liefde was, dit nie was nie. Haar liefde was dus “maanliefde” en nie egte liefde nie.

More Related