1 / 6

Motiverings vir wapens

Motiverings vir wapens. Ses elemente van 'n goeie motivering. Ses elemente van 'n goeie motivering (i). 1. Gee ‘n duidelike uiteensetting van waarvoor die wapen gebruik gaan word. Tipe wild wat gejag gaan word. Kompetisies waarvoor die wapen geskik is.

abra-daniel
Download Presentation

Motiverings vir wapens

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Motiverings vir wapens Ses elemente van 'n goeie motivering

  2. Ses elemente van 'n goeie motivering (i) 1. Gee ‘n duidelike uiteensetting van waarvoor die wapen gebruik gaan word. • Tipe wild wat gejag gaan word. • Kompetisies waarvoor die wapen geskik is. • Tipe terrein waar die wapen meestal gebruik gaan word. • Afstande waaroor gejag gaan word.

  3. Ses elemente van 'n goeie motivering (ii) 2. Beskryf die tegniese eienskappe van die wapen. • Kaliber. • Koeëlgewigte. • Geskiktheid vir die afstande waaroor gejag gaan word. • Geskiktheid van die kaliber vir die tipe wild.

  4. Ses elemente van 'n goeie motivering (iii) 3. Beskryf die ander wapens wat jy het in terme van: • Waarom die ander wapens nie die funksie kan vervul nie. • Wys die leemtes uit. • Dui die tekorte d.m.v. ballistiese gegewens en tegniese relatiwiteite aan. • Brei uit op die spesialis-eienskappe van die wapen onder aansoek, veral wanneer die wapen ook vir kompetisies gebruik gaan word.

  5. Ses elemente van 'n goeie motivering (iv) • Sorg dat jy die verpligte bevoegdheidsertifikaat indien, sowel as bewys van jou toegewyde status waar van toepassing. • Verkry ‘n stawende brief van die Jagvereniging waaraan jy behoort, waarin jou motivering vir die addisionele wapen ondersteun word.

  6. Ses elemente van 'n goeie motivering (v) • Gee ‘n historiese oorsig oor jou belangstelling in en betrokkenheid by skiet- en jagverwante aktiwiteite • Lidmaatskap van verenigings (Heg bewyse van lidmaatskap aan). • Rekord oor jagaktiwiteite indien enige (Dien afskrifte van jou jagjoernaal of logboek in). • Jag- en skietprestasies (Heg bewyse soos foto’s, pryssertifikate, deelname bewyse aan). • Heg stawende dokumente as getuigskrifte van plaaseienaars en jagvriende aan.

More Related