1 / 1

Kleur met verskillende helder kleure in… Verf met voedselkleursel en laat droog word… Knip uit…

Kleur met verskillende helder kleure in… Verf met voedselkleursel en laat droog word… Knip uit… Maak verskeie balle om ‘n raam rondom ‘n kennisgewingsbord aan te bring…of om ‘n ruit… Plak balle twee-twee rug teen rug vas. Hang met toutjies uit die dak – in die gang, die klas of portaal…

Download Presentation

Kleur met verskillende helder kleure in… Verf met voedselkleursel en laat droog word… Knip uit…

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kleur met verskillende helder kleure in… Verf met voedselkleursel en laat droog word… Knip uit… Maak verskeie balle om ‘n raam rondom ‘n kennisgewingsbord aan te bring…of om ‘n ruit… Plak balle twee-twee rug teen rug vas. Hang met toutjies uit die dak – in die gang, die klas of portaal… Druk op manilla / karton. Pons gaatjies - ewe wyd uit mekaar – om die rand en doen rygwerk. Ryg dalk twee balle rug teen rug soos hierbo. Gebruik die oortollige “veter” om die bal mee op te hang. 

More Related