1 / 41

Die Kuns van Interpersoonlike Verhoudings

Die Kuns van Interpersoonlike Verhoudings.

waneta
Download Presentation

Die Kuns van Interpersoonlike Verhoudings

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Kuns van InterpersoonlikeVerhoudings “n Mens se interpersoonlike vaardighede is die belangrikste dinge in jou lewe. Jou loopbaansukses, die kwaliteit van jou gesinslewe, die hegtheid van jou vriendskappe, en al die ander dinge wat belangrik is, word direk beïnvloed deur hoe ‘n mens in staat is om geskikte verhoudings te bou en in stand te hou.”

  2. Sonder jou verhoudings met ander mense, sal jy nie wees wat jy vandag is nie. By wie leer ons om mens te wees? • Ouers • Gemeenskap • Vriende • Onderwysers, ens.

  3. Verskillende kulture doen dinge op verskillende maniere en het verskillende oortuigingstelsels. In Suid-Afrika is daar byvoorbeeld van twee baie uiteenlopende soorte kulture

  4. In Suid-Afrika is daar twee baie uiteenlopende soorte kulture Individualistiese Kultuur Kolleltiewe Kultuur

  5. INDIVIDUALISTIES - Beklemtoon die belangrikheid vd individu. • Beklemtoon uniekheid, persoonlike ambisie en kompetisie. • Meer geneig om vir hulleself en hulle onmiddellike families te sorg. • S.A. se Wit en Kleurling bevolkings.

  6. KOLLEKTIEWE KULTUUR • Plaas klem op die groep en die beswil vd groep. • Beklemtoon harmonie en samewerking. • Geneig om meer aandag aan hulle gemeenskappe te gee. • Suid-Afrika se Swart en Indiese bevolkings.

  7. Maslow se Hiërargie van Behoeftes

  8. 5. Self-aktualisering: Om ten vollejouselftewees in alleopsigte. Om joupotensiaal ten volleteverwesenlik. 4. Selfesteem/respek: Om goedoorjouselftevoel en die respek van joumedemensteverwerf. 3. Gevoel van samehorigheid en van deelname: Om deeltewees/vorm van ‘n familie, groep, gemeenskap. 2. Sekuriteit: Om veilig en geborgetevoel in die wêreld. 1. Fisiesebehoeftes: Om aanjouonmiddellikelewensmiddeletevoorsiensooskos, water, skuiling, ens.

  9. Hoekom kommunikeer ons? Redes? - Fisiese behoeftes • Verhoudings • Inligting • Besluitneming en probleemoplossing • Oorreding

  10. Die Belangrikheid van Lyftaal • Gesigsuitdrukkings • Liggaamshouding • Handbewegings • Afstand van luisteraar • Oogkontak

  11. Doeltreffende en ondoeltreffende maniere om met mense te kommunikeer

  12. Meer Wenke • Behou oogkontak • Erken die ander persoon se gevoelens • Som op wat jy gehoor het of maak dood seker vd betekenis. • Gee aandag aan liggaamstaal • Moenie oorhaastige gevolgtrekkings maak nie • Moenie veroordelend wees nie – verstaan en aanvaar verskille in verhoudings en oortuigings. • Belê tyd daarin om die ander persoon te leer ken.

  13. Toon belangstelling in die ander persoon deur hulle aan te moedig en gerus te stel. • Respekteer mense vir wie hulle is – moenie probeer om hulle te verander nie. • Bemagtig mense deur vertroue in hulle te toon, selfs wanneer hulle bedruk voel. • Erken die ander persoon se prestasies opreg sonder voorbehoud. • Trotseer sake trompop – verskille tussen vriende bied ‘n geleentheid om julle vriendskap op gemeen

  14. Aktiwiteit (Wenke) • Watter wenke gebruik jy reeds? • Aan watter eienskappe moet jy nog werk? Vir die volgende skyfie: Struikelblokke tot kommunikasie: Dink aan een problematiese verhouding wat jy op die oomblik het. Watter kommunikasieprobleme het jy met die persoon? Maak ‘n lys vd struikelblokke wat julle kommunikasie blokkeer. (Sien hieronder)

  15. Obstacles to Communication

  16. Obstacles to Communication

  17. Ander struikelblokke tot kommunikasie • Ouderdom • Geslag • Kulturele verskille • Status • Taal • Persoonlike houding of bui • Persoonlikheid

  18. Positiewekommunikasie in the werkplek • Druk jouself op ‘n duidelike en logiese manier uit: Hoe? Gebruik woordeskat wat jy weet verstaan sal word en fokus deurgaans op die onderwerp. • Verstaan wat jy kommunikeer: Mense neem jou ernstig op as jy weet waarvan jy praat. 3. Luister aktief: Die oorsaak van slegte kommunikasie is gewoonlik swak luistervaardighede.

  19. Positiewekommunikasie met vriende en familie bl6

  20. Die belangrikheid van goedluister • Wanneer mense dinge met jou wil deel, wil hulle net hê dat jy moet luister. • Hulle soek nie raad, opinies of bevestiging nie. • Hulle vra gewoonlik net erkenning.

  21. Hoe luister ons swak? • Weier om te luister. • Maak asof ons luister. • Luister sonder geduld. • Luister, maar doen nie moeite im te verstaan nie.

  22. Stappe tot goeie luister • Wees eerlik met die persoon as jy nie opdaardie tyd kan praat nie. • Beweeg uit jou eie wêreld. • Tree die wêreld van die ander persoon binne. • Voel jou eie diepste gevoelens aan met dit wat in die proses van luister opkom. • Gee ‘n toegepaste respons.

  23. BESTUUR KONFLIK WAT IS KONFLIK?

  24. Wanneer iets wat ons wil hê bots met wat iemand anders wil hê, kan jy seker wees, daar gaan konflik wees. Vanweë al ons verskillende en komplekse interaksies met mekaar, is konflik ‘n alledaagse feit van die lewe.

  25. Wat veroorsaak konflik? • ‘n Magstryd • Geld • Persoonlike tekortkomings – drink te veel. • Seks • Om iemand se vertroue te breek: Jaloesie • Begeerte na vryheid en onafhanklikheid.

  26. Tipes konflik? • Persoonlike konflik bv. Konflik tussen adolessent wat afhanklik wil wees en ouers. • Kulturele konflik bv. Oor klerestyl, sosiale gebruike, loopbaankeuses, vriende. • Verhoudingskonflik mbt seksuele regte, gelyke geleenthede en aandeel in die huiswerk.

  27. Hoekom is konflik destruktief? Dit is nie die konflik wat opsigself destruktief is nie. Dit is onopgeloste konflik wat destruktief is.

  28. Nuttigewenkeomkonfliktehanteer • Voordat jy begin onderhandel, kry beheer oor jou emosies. • Wees bewus van jou eie en die ander person se liggaamstaal. • Wees duidelik oor wat die kwessie is.

  29. Soek vir punte waaroor julle kan saamstem. • Sê duidelik wat jy wil hê. • Luister na wat die ander persoon te sê het. • Val die probleem aan, nie die persoon nie.

  30. Wees bewus van hoe belangrik die kwessie vir jou is. • Wees bewus van hoe belangrik die verhouding vir jou is.

  31. LW !!! • Wanneer jy konflik ervaar, dink goed na oor die woorde wat jy gebruik omdat ons woorde die mag het om ‘n situasie te verbeter of te versleg. Word eers kalm voordat jy reageer.

  32. Hoe kan konflik goed wees? • Dit is ‘n tyd wanneer ware gevoelens gelug word. • Daar bestaan ‘n goeie moontlikheid dat almal eerlik sal wees. • Probleemoplossing • Ons kan ons waardes, houdings en oortuigings met ander vergelyk.

  33. Probeer onderhandel tot ‘n ‘n wen-wen situasie geskied bv, “Ek kan jou kant insien, maar ons sal hierdie keer moet saamstem om nie saam te stem nie” . Of “ Kom ons kompromeer: Vandag sal ons strand toe gaan (wat jy wil hê) en môre sal ons gaan fliek (wat jou vriend wil hê). Stem jy saam? “

  34. Probleemoplossingsonder ‘n geveg Hoe? 1. Elke persoon moet van die ander persoon se opinies moet aanvaar. 2. Gebruik jou brein, nie jou vuiste nie. 3. Albei kante moet ‘n spreekbeurt hê. 4. Moenie spotname gee nie. 5. Stem in om konflik op te los.

  35. Konflikbestuur • Daar is twee belangrike dinge in konflikbeheer: DOELE VERHOUDINGS

  36. STRATEGIEë: • ONTREKKING: Verhouding doel

  37. STRATEGIEë 2. FORSERING: Verhouding Doel goal

  38. STRATEGIEë 3. UITRYKING: Verhouding Doel

  39. STRATEGIEë 4. KOMPROMIE: Verhouding Doel

  40. STRATEGIEë 5. ONDERHANDELING: Verhouding Doel

  41. Gekose Strategietabel

More Related