1 / 8

Sondag 21 Maart 2010

Sondag 21 Maart 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 21 Maart 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Griekeland & Nigerië. Sondag 21 Maart 2010. Sondag 21 Maart 2010. Griekeland

tuan
Download Presentation

Sondag 21 Maart 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag 21 Maart 2010 Die 5 Minute World Cup Moment

  2. Sondag 21 Maart 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Griekeland &Nigerië

  3. Sondag 21 Maart 2010

  4. Sondag 21 Maart 2010 Griekeland Word beskou as die wieg van die westerse beskawing, demokrasie, westerse filosofie, die Olimpiese spele en vele meer ander eerstes. 97% is Grieks-Ortodoks, maar in ’n opname het slegs 81% Grieke gesê hulle glo in God. Moslems 1.3%, ander 0.7% Bevolking: 10,737,428 Griekeland was die eerste Europese land wat ge-evangeliseer is (Hand 16:10) Tans woon slegs 2% Sondae kerke by. Tegnologies ontwikkelde, vooruitstrewende land. Gebedsversoeke: • Bid vir die afbreek van vooroordeel, vrees en blindheid rondom Christelike geloof. • Bid vir gelykheid tussen verskillende groepe wat godsdiensvryheid sal waarborg. • Bid vir Christene om moed te hê om te getuig oor hulle geloof • Bid vir die inwoners van 200 klein Griekse eilande dat hulle die evangelie sal hoor en aanneem. • Bid vir die werk van die seiljag “The Morning Star” wat in hierdie omgewing werk

  5. Sondag 21 Maart 2010

  6. Sondag 21 Maart 2010 Nigerië Bevolking: 149,229,090 (10de grootste land in die wêreld wat bevolking betref) Moslem 50%, Christene 40%, Inheemse gelowe 10% Die land word geassosieer met baie negatiewe: korrupsie, dwelmhandel, geweld en internet skelmstreke. Christene in die noorde deel van die land, wat grootliks deur Moslems oorheers word, word hewig vervolg. In 1999 is ’n Christen as president verkies wat meegebring het dat daar geleidelik ’n proses van verandering plaasgevind het. Die Christelike kerk in Nigerië is besig om te groei en gelowiges is baie ingestel op gebed. Gebedsversoeke: Prys God vir die groei van Sy kerk in Nigerië. Bid vir op-volg evangelisasie en gebalanseerde lering in die snel groeiende kerk. Bid vir heling, versoening en eenheid in Nigerië Bid teen geweld, korrupsie en hebsug Prys God vir mense met integriteit wat bereid is om op te staan teen bose praktyke. Bid vir die families van vervolgde Christene

  7. Sondag 21 Maart 2010 Videoclip: “‘n Kans soos min” Waaroor gaan die clip? Hier gaan jy bekendgestel word aan die praktiese opsies wat deur TUG moontlik is in en om die maand van die wêreldbeker. Dit is ‘n uitstekende clip wat gemeentes kan motiveer. Dis reeds belangrik om keuses te maak oor wat in jul omgewing kan werk, om ‘n werkgroep te begin en om te skakel met omliggende kerke. Kontak Ben Marais i.v.m. Praktiese implementering 0835641225 of 2010@kaapkerk.co.za . Daar is ook twee “Word”-dokumente in die week se ZIP-File wat jy kan aflaai. Dit gaan baie help met inligting en beplanning

  8. Sondag 21 Maart 2010 Meer informasie: Elke gemeente gaan in April ‘n DVD van Bybel Media ontvang met al die inligting op. Kyk in die res van die Zip-file vir die gebeds pdf-files van OM wat kom uit hulle gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza” bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.

More Related