1 / 8

Sondag 28 Maart 2010

Sondag 28 Maart 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 28 Maart 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Mexico & Algerië. Sondag 28 Maart 2010. Sondag 28 Maart 2010. Mexico. Gebeds versoeke : Populasie: 111,211,789 Persentasie Christene 95% ( 89% Rooms-Katoliek)

march
Download Presentation

Sondag 28 Maart 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag 28 Maart 2010 Die 5 Minute World Cup Moment

  2. Sondag 28 Maart 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Mexico &Algerië

  3. Sondag 28 Maart 2010

  4. Sondag 28 Maart 2010 Mexico • Gebeds versoeke: • Populasie: 111,211,789 • Persentasie Christene 95% ( 89% Rooms-Katoliek) • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir bediening aan jong mense, veral die straat kinders van Mexico Stad (’n geskatte 600 000, wat op straat slaap) • 2 Bid vir geregtigheid in die voortgaande botsings tussen dwelm sindikate en die Mexikaanse gereg. Meer as 14 000-dwelm verwante sterftes sedert 2006 • 3 Prys God vir die vertaling van die Bybel in tale van sommige van die kleinste stamme.

  5. Sondag 28 Maart 2010

  6. Sondag 28 Maart 2010 • Gebeds versoeke: • Populasie: 38,303,706 • Persentasie Christene: 0.29% van die bevolking • Drie gebedsversoeke: • 1 Geweldige teenstand teen die Evangelie • 2 Rondom 100 000 mense is dood in burger oorlog • 3 Bid vir vertaling van Bybel en verspreiding wat baie moeilik is

  7. Sondag 28 Maart 2010 Videoclip: “TUG PP with voice over” Waaroor gaan die clip? (LW hierdie PP het klank by. As jy by die “start slide show” druk gaan die klank en slides outomaties begin en self eindig.) Hierdie clip vertel jul van TUG en sal die gemeente blootstel aan die opsies. Dit gee ook praktiese inligting en foto’s oor wat die kerk in Duitsland in die 2006 Wêreldbeker gedoen het. Onthou dis nou die tyd om mense in te skryf wat betrokke gaan raak by die opsies wat julle gekies het. NB Onthou verlede week se twee dokumente!

  8. Sondag 28 Maart 2010 Meer informasie: Elke gemeente gaan ‘n TUG Resource DVD van Bybel Media ontvang met al die inligting op, teen middel April. Kyk in die res van die Zip-file wat jy nou afgelaai het vir die gebeds pdf-files van OM wat kom uit hulle gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza” bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.

More Related