1 / 24

Sondag , 21 April 2013

Sondag , 21 April 2013. Luistersessie Liedere uit die Liedboek Cantica Nova -olv Marie Conradie. Met woord en akkoord. Toetrede/aanbidding: Lied 157:1&2 Lied 163 (2x) Oor die Woord van God: Lied 253:1&2 Lied 258:1&3 Vonkk 104:1-3 Dankie aan Michael Maas & Johann Nefdt.

joanna
Download Presentation

Sondag , 21 April 2013

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag, 21 April 2013 Luistersessie Liedere uit die Liedboek Cantica Nova -olv Marie Conradie

  2. Met woord en akkoord.... Toetrede/aanbidding: • Lied 157:1&2 • Lied 163 (2x) Oor die Woord van God: • Lied 253:1&2 • Lied 258:1&3 • Vonkk 104:1-3 Dankie aan Michael Maas & Johann Nefdt

  3. Sondag, 21 April 2013 God het nie my en jouaanbiddingnodignie. Dit is onswatonsdankbaarheidmoetbewys vir ditwatonsontvang het. Eintlik het ónsaanbiddingnodigomonsregteplekvoor God tevind. Thomas Aquinas

  4. Votum Seëngroet Lofsang: 205:1&3 Gebed vir Suid-Afrika Dankie Joanne Momsen Skriflesing: 1 Tim 2:8-15 Scripture reading Dankie Lauraine Rossouw

  5. Sondag, 21 April 2013 • Dis nie aldag..... • Nie probleme ignoreer nie..... • Hoe moet ons die Bybel verstaan?

  6. Hier word mooi dinge gesê: • (:8) Mans: benut elke kans om te bid. • (:8) ....met ‘n skoon gewete! • (:9) Vroue: wees waardig, beskeie en ingetoë, veral tov kleredrag. • (:10) Goeie dade moet versiering wees. • (:11) Vroue moet hul laat leer..... • (15) Vroue volhard in geloof, liefde, ‘n heilige lewe en bly beskeie!

  7. Maar, hier is ook probleme.... • (:12) Vroue mag nie (in die erediens) onderrig gee nie.... • (:12) Vroue mag nie oor die man heers nie..... • (:12) Vroue moet (in erediens) stil wees. • (:13) Adam is eerste gemaak..... • (:14) Adam is nie verlei nie..... • (:15) Vroue se redding is moederskap!

  8. Hoe moet ons die Bybel verstaan? • Hoekom is dit belangrik om hierdie vraag te vra? • “Ons glo sonder twyfel alles wat in die Bybel vervat is.....” Art 5 NGB • “Ons glo dat die leer wat in die Bybel vervat is heeltemal volmaak en volledig is......” Art 7 NGB • Ons glo die Bybel is die “onfeilbare” Woord van God is.....

  9. Hoe moet ons die Bybel verstaan? • Maak seker van die agtergronds- en tydsomstandighede waarin ‘n gedeelte geskryf is..... • Verstaan die Bybel in sy geheel..... • Hou die deurlopende boodskap vd Bybel in gedagte: • Sentrale temas: God, mens, aarde... • Sentrale waardes: liefde, vergifnis, geregtigheid.....

  10. Hoe moet ons die Bybel verstaan? “Most people are bothered by those passages of Scripture which they cannot understand, but as for me, I have always noticed that the passages in Scripture which trouble me most are those which I do understand” Mark Twain

  11. Hoe moet ons die Bybel verstaan? • Met ‘n gelowige hart! • Met ‘n verwagting dat die Here met my wil praat! • Met die wete dat daar GEEN twyfel bestaan oor die belangrike geloofsake nie. • Benut gebed, mans & vroue! • Werk aan ‘n skoon gewete..... • Wees beskeie..... • Versier jou lewe met goeie dade.....

  12. Ek glo in die één God, Vader, Seun en Heilige Gees wat vir my sorg: my onverdeelde toewyding vra: my daarvoor toerus deur die Gees, en verlos het in Jesus Cristus, die Hoof van sy gemeente, na wie se wederkoms ek uitsien. Ek glo die Bybel as die Woord van God

  13. Hoe moet ons die Bybel verstaan? • Skuldbelydenis: Vonkk lied 180:1-5

  14. Hoe moet ons die Bybel verstaan? • Genadeverkondiging • Voorbidding • Offergawes • Gebed • Bulletin • Deuroffer: Alta du Toit sentrum • Slotlied: 255:1&2 • Seën

  15. Hoe moet ons die Bybel verstaan? The Bible is alive, it speaks to me. It has feet, it runs after me. It has hands, it lays hold of me. Martin Luther

More Related