1 / 6

Sondag 23 Mei 2010

Sondag 23 Mei 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 23 Mei 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Die “Global Day of Prayer”. Sondag 23 Mei 2010. Sondag 23 Mei 2010. Gebeds versoeke :

shira
Download Presentation

Sondag 23 Mei 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag 23 Mei 2010 Die 5 Minute World Cup Moment

  2. Sondag 23 Mei 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Die “Global Day of Prayer”

  3. Sondag 23 Mei 2010

  4. Sondag 23 Mei 2010 Gebeds versoeke: Vandag bid ons vir u Plaaslike gemeenskap en eie kerk inisiatiewe. Asook alle teenstand wat die suksesvolle aanbied van die wêreldbeker eind toernooi nog mag beleef. Bid veral vir die kerk se getuienis geleentheid!

  5. Sondag 23 Mei 2010 Videoclip: “God of the Moon” Waaroor gaan die clip? (L.W. dis slegs beskikbaar op die DVD-”TUG resource Kit” wat elke kerkkantoor van B.M. Ontvang het) Hierdie aangrypende lied met foto’s wil God se hart vir die wêreld wys. Gebruik die clip om sensitiwiteit los te maak teenoor mense wat dalk anders as jy is. Hoekom? Want 31 verskillende nasies besoek ons en ons word in die tyd baie gekonfronteer met mense wat anders as ons lyk, klink en optree.

  6. Sondag 23 Mei 2010 Meer informasie: Op die DVD wat u gemeente van Bybel Media ontvang het, sal die clip teen ‘n hoër kwaliteit beskikbaar wees. Verskeie van die gebedsinligting kom uit OM se gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza”. Bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.

More Related