1 / 46

`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER. INTERESSANT:. Regulations Against Jews' Possession of Weapons 11 November 1938

Download Presentation

`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

  2. INTERESSANT:

  3. Regulations Against Jews' Possession of Weapons 11 November 1938 With a basis in §31 of the Weapons Law of 18 March 1938 (Reichsgesetzblatt I, p.265), Article III of the Law on the Reunification of Austria with Germany of 13 March 1938 (Reichsgesetzblatt I, p. 237), and §9 of the Führer and Chancellor's decree on the administration of the Sudeten-German districts of 1 October 1938 (Reichsgesetzblatt I, p 1331) are the following ordered: §1 Jews (§5 of the First Regulations of the German Citizenship Law of 14 November 1935, Reichsgesetzblatt I, p. 1333) are prohibited from acquiring, possessing, and carrying firearms and ammunition, as well as truncheons or stabbing weapons.  Those now possessing weapons and ammunition are at once to turn them over to the local police authority.

  4. Nazi Weapons Act of 1938 (Translated to English) • Classified guns for "sporting purposes". • All citizens who wished to purchase firearms had to register with the Nazi officials and have a background check. • Presumed German citizens were hostile and thereby exempted Nazis from the gun control law. • Gave Nazis unrestricted power to decide what kinds of firearms could, or could not be owned by private persons. • The types of ammunition that were legal were subject to control by bureaucrats. • Juveniles under 18 years could not buy firearms and ammunition.

  5. EENHEID 2.2 ADMINISTRATIEWE HANDELINGE

  6. `N POGING OM DIE KONSEP “ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE DEFINIEER”

  7. Die konsep “Administratiewe handeling” = sleutel konsep om te weet watter reëls van regverdige administratiewe handelinge van toepassing is op `n gegewe situasie Met ander woorde, die reg verbind verskillende gevolge aan verskillende tipes administratiewe handelinge Dus, belangrig om die verskillende tipes te ken en te kan onderskei.

  8. Voorsieninggemaak vir administratieweaksies in Artikel 33 van die Grondwet Regverdige administratiewe optrede 33. (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is. (2) Elkeen wie se regte nadelig geraak is deur administratiewe optrede het die reg op die verskaffing van skriftelike redes. (3) Nasionale wetgewing moet verorden word om aan hierdie regte gevolg te gee, en moet – (a) voorsiening maak vir die hersiening van administratiewe optrede deur ’n hof of, waar dit gepas is, ’n onafhanklike en onpartydige tribunaal; (b) die staat verplig om aan die regte in subartikels (1) en (2) gevolg te gee; en (c) ’n doeltreffende administrasie bevorder.

  9. MAAR GRONDWET DEFINIEER NIE “REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELING” NIE DUS MOES HOWE DIE KONSEP INTERPRETEER EN MENING DAARAAN GEE

  10. VOOR PAJA, HOF HET KONSEP OP `N SAAK VIR SAAK BASIS HANTEER = GEEN DUIDELIKE DEFINISIE. IN MEESTE GEVALLE HET HOF GESê WAT DIT NIE BETEKEN NIE. VERLEDE = GEMENEREG HET ADMINISTRATIEWE HANDELING IN TERME VAN DIE FUNKSIONARIS GEDEFINIEER = MET ANDER WOORDE, OF DIT DEEL VAN DIE UITVOERENDE GESAG. MAAR PRESIDENT OF RSA V SARFU HOF GESê:“In section 33 the adjective “administrative” not ”executive” is used to qualify “action”. This suggests that the test for determining whether the conduct constituted “administrative action” is not the question whether the action concerned is performed by a member of the executive arm. What matters is not so much the functionary as the function STEEDS GEEN DUIDELIKE DEFINISIE VAN ADMINISTRATIEWE HANDELING NIE. ALHOEWEL, HOF GESê HET WATTER HANDELINGE IS NIE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE NIE.

  11. DIE HOF SE DEFINISIE VAN WAT `N ADMINISTRATIEWE HANDELINGNIE IS NIE. Fedsure Life Assurance Ltd v Greater Johannesburg Transitional Metropolitan Council = betaling van subsidies deur `n verkose munisipale raad – nie administratiewe handeling nie. Pharmaceutical Manufacturers Association of SA In Re: Ex Parte Application of President of the RSAbesluit van die President om `n Wet van die Parlement in werking te laat tree. = nie administratiewe handeling nie. Cape Metropolitan Council v Metro Inspection Services Western Cape CC, kanselasie van `n kontrak deur `n plaaslike staatsorgaan = nie administratiewe handeling nie. Toe die orgaan die kontrak aangegaan het, was dit nie uit `n outoritêre posisie, maar het reg beoefen wat uit die kontrak spruit. Pretoria Portland Cement Co Ltd v Competition Commission, uitruik van `n lasbrief deur `n regter = nie `n administratiewe handeling. Die regter staan toe of weier die remedie. Die administratiewe handeling volg wanneer die Registrateur `n bevel uitruik wat die Regter se besluite reflekteer.

  12. WAT BEHELS “ADMINISTRATIEWE HANDELING”? GEEN NETJIESE, PRESIESE DEFINISIE IN SUID-AFRIKAANSE REG. BAIE VAE KONSEPTE. MOEILIK OM TERME SOOS “VERHOUDING”, “MAG”, “PUBLIEK TE DEFINIEER. NIE ALTYD FEITLIK EN KAN PARTYKEER ABSTRAK WEES. ALHOEWEL HOWE BESLUIT DIE VOLGENDE IS ADMINISTRATIEWE HANDELINGE: FORMULE VIR DIE TOESTAAN VAN BEURSE TENDER PROSES WEGDOENING VAN DIE REG IN STAATSEIENDOM PUBLIC ACCOUNTANTS’ AND AUDITORS’ BOARD = VESTED WITH DISCRETIONARY POWERS TO PRESCRIBE DEGREES ETC. CERTAIN POUNDKEEPERS WHEN EXERCISE PUBLIC POWERS AND FUNCTIONS.

  13. DUS, STEEDS GEEN DUIDELIKE DEFINISIE. HOF HET GESê: -HANDELINGE WAT VERBAND HOU MET DIE IMPLEMENTASIE VAN WETGEWING -FOKUS OP DIE FUNKSIE EERDER AS DIE FUNKSIONARIS -ADMINISTRATIEWE HANDELING MOET VAN SAAK TOT SAAK BESLUIT WORD. ALLES BAIE DEURMEKAAR MAAR PAJA ARTIKEL 1 GEE `N DEFINISIE VAN `N STAATSORGAAN EN OOK ADMINISTRATIEWE HANDELING

  14. VAN HIERDIE DEFINISIES IN PAJA KAN DIT AFGELEI WORD DAT `N ADMINISTRATIEWE HANDELING DIE VOLGENDE BETEKEN: -`N BESLUIT (OF DIE VERSUIM OM `N BESLUIT TE NAAM) -VAN `N ADMINISTRATIEWE AARD -IN TERME VAN `N BEMAGTIGENDE BEPALING -DEUR `N STAATSORGAAN, PRIVATE PERSOON OF `N LIGGAAM WAT PUBLIEKE MAG OF FUNKSIE UITVOER. -WAT NIE SPESIFIEK DEUR WETTE UITGESLUIT WORD NIE. -WAT DIE REGTE VAN `N PERSOON AFFEKTEER -WAT DIREKTE EKSTERNE EFFEK HET PAJA SLUIT UIT = BEOEFENING VAN SEKERE MAGE EN DIE UITVOER VAN SEKERE FUNKSIES DEUR DIE UITVOERENDE GESAG = DIE MAAK VAN WETGEWING (Word deur parlement gedoen) =FUNKSIES VAN DIE HOF =AKSIES VAN TRADISIONELE LEIERS EN SPESIALE TRIBUNALE =BESLUITE ONDER PROMOTION OF ACCES TO INFORMATION ACT. (Het eie prosedures en word uitgesluit uit PAJA, maar val steeds onder administratiefreg.)

  15. VERSKEIE ADMINISRATIEWE HANDELINGE OMDAT DIE REG VERSKILLENDE GEVOLGE AAN VERSKILLENDE TIPES ADMINISTRATIEWE HANDELINGE HEG, IS DIT BELANGRIK OM BASIESE VERSKILLE TUSSEN DIE VERSKEIE KATEGORIEë VAN AKSIE TE TREK Byvoorbeeld, `n onderskeid word gemaak tussen algemene en individuele administratiefreg verhoudings aangesien die reg spesifieke gevolge heg aan algemene verhoudings. Byvoorbeeld, algemene verhoudinge wat deur wetgewing ontstaan en verander of tot `n einde gebring kan woord, net deur algemene maniere. Soos byvoorbeeld, deur wetgewing.

  16. ADMINISTRATIEWE HANDELING • `N BESLUIT (OF DIE VERSUIM OM `N BESLUIT TE NAAM) • VAN `N ADMINISTRATIEWE AARD • IN TERME VAN `N BEMAGTIGENDE BEPALING • DEUR `N STAATSORGAAN, PRIVATE PERSOON OF `N LIGGAAM WAT • PUBLIEKE MAG OF FUNKSIE UITVOER. • WAT NIE SPESIFIEK DEUR WETTE UITGESLUIT WORD NIE. • WAT DIE REGTE VAN `N PERSOON AFFEKTEER • WAT DIREKTE EKSTERNE EFFEK HET

  17. `N BESLUIT OF `N VERSUIM OM `N BESLUIT TE MAAK • Is die uitvoer van diskresionêre magte `n besluit? • Ja, aangesien die beoefening van diskresionêre mag altyd `n besluit beinvloed. • Dit is die keuse tussen 2 of meer wettige opsies. • Byvoorbeeld, stadsbeplanningskommittee het `n diskresie of hulle die stadsbeplanningskema wil aanvaar of afkeur, in ag geneem alle relevante faktore en omstandighede. • (B) Is gedelegeerde (ondergeskikte) wetgewing `n besluit? • Geen verwysing in PAJA • Munisipale by-wette nie ondergeskikte wette nie maar wel oorspronkilike wette. • CC het die vraag nie beantwoord= Minister of Home Affairs v Eisenberg. • Alhoewel, definisie van PAJA nie bedoel om hierdie regulasies uit te sluit nie (teenstrydig met oopheid en deursigtigheid). • Wat sal gebeur as ministeriële handelinge onder `n bemagtigende wet nie aan die beginsels van regverdige administratiewe handeling hoef te vodoen nie? • (2) ONDER `N BEMAGTIGINDE BEPALING • Wet, gemenereg, gewoontereg ens.

  18. (3) DEUR `N STAATSORGAAN OF DEUR `N NATUURLIKE OF REGSPERSOON WAT `N PUBLIEKE MAG OF PUBLIEKE FUNKSIE UITVOER. Maar wat is publieke mag? Publieke funksie? Wat is publiek? Moet nie `n private kommer van die President weet nie. Moet `n kommer van die lede van die puliek wees en moet wyd gedeel word. Ten minste groot deel van die publiek. Ook private liggame wat publieke funksies uitvoer. Wegneem van vullis deur `n private maatskappy vir die munisipaliteit. (4) AKSIES UITGESLUIT DEUR DIE WET PAJA sluit seker funksies uit. (5) EFFEK OP DIE REGTE VAN ENIGE PERSOON (6) DIREKTE EKTERNE EFFEK

  19. TOT HIER = HOOFSTUK 5 VAN DIE HANDBOEK

  20. ALHOEWEL ONS PROBEER HET OM “ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE DEFINIEER, IS DIT BELANGRIK OM TE BESEF DAT ONS VERSKILLENDE SOORTE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE KRY

  21. HOEKOM IS DIT NODIG OM TUSSEN VERSKILLENDE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE TE ONDERSKEI? WETGEWENDE GESAG REGSBANK UITVOERENDE GESAG Bepaal staatsbeleid en die implementering van wette (administratiefreg val onder die uitvoerende gesag. In lyn met die leerstelling van die skeiding van magte, word administratiefreg binne die uitvoerende gesag ook geskei Maak wette Dwing die aksies van die wetgewende en uitvoerende gesag af Suiwer administratiewe handelinge Regsprekende handelinge Wetgewende handelinge Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ondergeskikte wetgewing = regulasies

  22. Suiwer administratiewe handelinge Wetgewende handelinge Regsprekende handelinge Ondergeskikte wetgewing = regulasies Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge. `n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

  23. Dit is belangrik om te onderskei tussen die funksies van die administrateur wat in 3 sfere onder die uitvoerende gesag val en die 3 sfere van die staat. Regsbank, wetgewend and uitvoerend.

  24. Hoekom is dit belangrik om tussen die verskillende tipes administratiewe handeling te onderskei? Gee voorbeelde Oor die belangrike regsgevolge aangeheg by die klassifikasie van administratiewe handelinge in die wetgewende, regsprekende en suiwer administratiewe handelinge. -Besluite van tribunale: Refugee Appeal Board in terme van die Refugees Act en die Review Board in terme van die Films and Publications Act het die res iudicata. Dit beteken dat `n saak nie weer deur dieselfde tribunaal aangehoor mag word nie. Dus, `n tribunaal mag nie sy besluite terugtrek of wysig nie. -Die administrateur van `n regsprekende administratiewe handeling moet kwalifikasies in die reg besig om regsprekende funksies goed genoeg uit te voer. Byvoorbeeld, die voorsitter van die Review Board in terme van die Films and Publications Act, moet gekwalifiseerd wees in regte. -Sekere spesifieke reëls bestuur die wysiging en promulgering van ondergeskikte of gedelegeerde wetgewing, soos ministeriële regulasies.

  25. 1. ADMINISTRATIEWE WETGEWENDE HANDELINGE

  26. Suiwer administratiewe handelinge Wetgewende handelinge Regsprekende handelinge Ondergeskikte wetgewing = regulasies Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge. `n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

  27. Watter kenmerke van administratiewe wetgewende handelinge onderskei dit van ander soorte administratiewe handelinge? Ondergeskikte wetgewing is in die algemeen verantwoordelik vir die implementering van sosiale beleid om die publieke belang te bevoordeel, eerder as om individuele sake op te los. -Uitsluitlike doel met `n wetgewende handeling is om nuwe reg te skep. -Ander administratiewe handeling mag ook die skepping van nuwe reg tot gevolg hê, maar kan nie sê dat die die uitsluitlike doel is nie. -Dit is ook algemeen van toepassing = met ander woorde dat dit verrig word met die doel om algemene verhoudings te skep, te wysig of te beëindig. -Normaalweg, slegs op toekomstige gevalle betrekking. -Word ook gekenmerk deur besondere administratiefregtelike voorskrifte ten opsigte van die totstandkoming, wysiging of herroeping daarvan.

  28. Watter gevolge heg die reg aan administratiewe wetgewende handelinge? -Die gemenereg en artikel 16 van die Interpretasiewet vereis dat dit gepromulgeer en in die Staatskoerant gepubliseer moet word. -Artikel 17 van dieselfde wet vereis van die meeste vorme van gedelegeerde wetgewing, dat dit in die parlement ter tafel gelê moet word. -Die reëls van wetsuitleg is ook op `n administratiewe wetgewende handeling van toepassing. -Die bevoegdheid om dit uit te vaardig – normaalweg nie gedelegeer kan word nie.

  29. 2. HANDELINGE DEUR TRIBUNALE - REGSPREKENDE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE

  30. Suiwer administratiewe handelinge Wetgewende handelinge Regsprekende handelinge Ondergeskikte wetgewing = regulasies Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge. `n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

  31. Hoe om te bepaal of `n administratiewe handeling is `n regsprekende administratiewe handeling Alhoewel daar baie min administratiewe liggame is wat regsprekende funksies uitvoer, moet daar onthou word dat die reg spesifieke gevolge aan hierdie regsprekende handelinge heg. Die volgende toetse moet toegepas word om te bepaal of administratiewe tribunaal of administrateur `n “administratiewe regsprekende” besluit uitgevoer het. Twee formele en twee materiële toets met betrekking tot regsprekende handelinge:

  32. TOETSE FORMEEL MATERIEEL 2. Was daar `n vinding en toepassing van die reg? 1. Is daar `n regsdispuut of onsekerheid? Mees NB 1.Het die orgaan wat die handeling verrig oor die kenmerke beskik waaroor `n regsprekende orgaan normaalweg beskik nammlik onafhanklikheid, toeganklikheid. 2.Vraag na die regskrag van die handeling, naamlik of die handeling bindend en finaal is.

  33. Examples of tribunals (judicial administrative bodies) -Films and Publications Review Board -Special Investigating Unit or Special Tribunals -CCMA

  34. QUASI-JUDICIAL ACT??????? AN ADMINISTRATIVE ACT WHICH LOOKS LIKE A JUDICIAL ACT, BUT IS NOT ONE, BECAUSE IT IS NOT PERFORMED BY A JUDICIAL ORGAN CLOSELY RELATED TO ENGLISH LAW AND INCORRECTLY INCORPORATED INTO OUR LAW. PERFORMED BY AN ORGAN OF EXECUTIVE IN THE EXERCISE OF A DISCRETION WHICH HAD THE POTENTIAL OF AFFECTING THE RIGHTS, INTERESTS, PRIVILEGES, OF THE INDIVIDUAL PREJUDICIALLY. EXAMPLE, GRANT OR REFUSAL OF A LICENCE BY A LICENSING BOARD

  35. WAT IS `N SUIWER ADMINISTRATIEWE HANDELING???????

  36. Suiwer administratiewe handelinge Wetgewende handelinge Regsprekende handelinge Ondergeskikte wetgewing = regulasies Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies. Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge. `n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

  37. DIE KONSEP KAN MENS BAIE DEURMEKAAR MAAK GEEN EENVORMIGHEID IN ONS REG NIE MAAR DIT IS BELANGRIG WANT ONS MOET DIE REGSPOSISIE KEN EN DIE VERSKEIE ARGUMENTE VERDUIDELIK

  38. SUIWER ADMINISTRATIEWE HANDELINGE IS `N HANDELING WAT INDIVIDUELE ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDINGE LAAT ONTSTAAN, VERANDER OF LAAT EINDIG. EENSYDIG EN MULTILATERALE HANDELINGE. B A ADMINISTRATIEWE VERHOUDING ADMINISTRATIEWE HANDELING, ONSTAAN EN EINDIG VAN VERHOUDING

  39. ADMINISTRATIVE LAW RELATIONSHIPS EENSYDIG MULTILATERALE • Byvoorbeeld, tetoestaan of weier van `n lisensie. Nie `n kontrak, maareensydigeafsetdeur `n outoritêreliggaam, wat gegee of geweierkan word - wysig, beëindigindividueleverhoudinge. • 3 Kenmerke: • Neemplaasbinne die individueleadministratieweverhouding. • Suiwereadministratieweverhouding – niewetgewend of regsprekend. • Gebaseer op die beoefening van outoritêre mag. Staat het, om vir sy mense te sorg, homself tot `n nuwe tipe argument geweng, naamlik administratiewe ooreenkoms. Hierdie ooreenskomste sluit byvoorbeeld in waar `n private liggaam `n kontrak sluit met die staat om sekere funksies van die regering uit te voer. Om te sorg vir water en die wegneem van vullis.

  40. ADMINISTRATIVE LAW RELATIONSHIPS EENSYDIGE MULTILATERALE Hierdie tipe kontrak of administratiewe ooreenkoms behels een van die beste en mees demokratiewe maniere vir die staatsadministrasie om deel te neem aan besigheid, werks en sosiale sfere. Administratiefreg speel al hoe meer `n rol in ondernemerskap, en reguleer en verbied nie net meer nie.

  41. Verskil tussen kwasi-judisiële handelinge en suiwere administratiewe handeling? Verskillende Sieninge: Wiechers: kwasi-judisiële handelinge val onder suiwer administratiewe handelinge maar aan die ander kant onderskei hy die twee van mekaar deur te verduidelik dat eersgenoemde geskied in die uitoefening van `n diskresie aar regte, voorregte, ensovoorts van die individu geraak word, terwyl daar by laasgenoemde `n diskresie-uitoefening is sonder aantasting van regte. Burns: klassifiseer ook kwasi-judisiële handelinge onder suiwer administratiewe handelinge maar onder laasgenoemde kategorie del sy handelinge in waar daar `n diskresie aan die orgaan verleen word en handelinge waar daar geen diskresie verleen word nie. Laasgenoemde noem sy dan meganiese handelinge.

  42. Verskil tussen kwasi-judisiële en suiwer administratiewe handelinge AdministratieweHandelinge Kwasi-judisieël `n Handeling wat in die uitoefening van `n diskresie geskied en waardeur die regte,voorregte, belange, ensovoorts van `n persoon moontlik nadelig geraak kan word. Jou belange word geaffekteer as jy nie jou lisensie kry nie. Neem plaas in die uitoefening van diskresie. Regte en voorregte nie geraak nie. Administrator, Transvaal v Traub: dit maak nie meer sin om tussen die twee soorte handlinge te onderskei nie vir doeleindes van die toepassing van die reëls van natuurlike geregtigheid.

  43. Wat is `n ministeriëlehandeling? • Handelingdeur `n mindisterverrig • Handelingdeur `n amptenaar of orgaan van die uitvoerendegesagingevolge `n eng omskrewetaakomskrywingverrig word. • In laasgenoemdegevaloefen die amptenaar of orgaannie `n diskresieuitnie. • Wiechers se kritiek: • Ministers verrigdaagliks `n verskeidenheid van vanadministratiewehandelngesooswetgewend, kwasiuit • Deur `n handeling wat `n minister verrig as `n ministeriëlehandeling the klassifiseer, maakmensnikswysernie.

  44. `n Verordening deur plaaslike regering – moet dit aan die vereistes van Administratiewe geregtigheid voldoen. Verodeninge = nuwe staatkundige bedeling – karakterverandering ondergaan. Vorige bedeling, ondergeskikite of administratiewe wetgewing beskou Nou oorspronklike wetgewing – bevoegdheid uit grondwet.. Verordeninge = Grondwetlik hersienbaar. Maar word nie op dieselfde gronde as administratiewe handelinge hersien nie. Dus, kan nie deur hof aan die vereistes vir administratiewe geregtigheid getoets word nie.

  45. Literatuur Werkboek = Vrae 30-42 Hoofstukke 5 en 6 van Handboek Sake soos in klas en werkboek.

More Related