1 / 9

Eenheid 2: Suider-Afrika teen 1860

Eenheid 2: Suider-Afrika teen 1860. Handboek bladsy 60 - 65. Watter faktore het Brittanje lus gemaak om Suid-Afrika te koloniseer ?. Powerpoint aanbieding geskep deur: Mnr L Taute ltaute@hsmontana.co.za. Politieke nedersettings in S.A. In 1860 het die land S.A. nie bestaan nie.

isi
Download Presentation

Eenheid 2: Suider-Afrika teen 1860

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Eenheid 2: Suider-Afrika teen 1860 Handboek bladsy 60 - 65 Watterfaktore het BrittanjelusgemaakomSuid-Afrikatekoloniseer? Powerpoint aanbieding geskep deur: Mnr L Taute ltaute@hsmontana.co.za

  2. Politiekenedersettings in S.A. • In 1860 het die land S.A. nie bestaan nie. • Britte het die Kaap besit. Verklaar tot Britse kolonie. • In 1853 het die Kaapkolonie uitgebrei en Oos-Kaap ingesluit. • Xhosas is na ‘n verslagting in 1857 van hul grond ontein. • Brittanje het ook van Natal in 1843 geannekseer. • Die Zoeloekoninkryk onder koning Mpande kaSenzangakhone het steeds onafhanklik gebly.

  3. Politiekenedersettings in S.A. (vervolg) • In die binneland: Boere wat die Kaap in 1838 met die Groot Trek verlaat het. • Boere was op soek na grond, vry van Britse beheer. • In die vroeë 1850’s het ‘n ander groep Boere die Oranje-Vrystaat en Transvaal gevorm. • (Albei Boererepublieke) • Transvaal word in 1856 die Zuid-Afrikaansche Republiek (Suid-Afrikaanse Republiek). • Die verhoudings tussen swart en wit mense en die Boere en die Britte sou verander in die res van die 19de eeu. 3

  4. 2. Ingeboekte arbeid van Indië • Indiërs het vanaf 1860 in Suid-Afrika aangekom. • Die eerste 342 Indiërs het aangekom aan boord van die Truro van Madras, gevolg deur die Belvedere van Kalkutta. Hulle is as ingeboekte werkers ingevoer om in die suikerrietplantasies van die Natalkolonie te werk.

  5. 2. Ingeboekte arbeid van Indië (vervolg) • Aan die einde van hul 3jaar kontrak: • Gratis oorvaart terug na Indië gekry. • Landbougrond gekry gelykstaande aan die waarde van ‘n oorvaart terug na Indië. • Sommige het ook as steenkoolmyners en spoorwegkonstruksiewerkers gewerk.

  6. Self-studie • Handboek bladsy 62 - 65 (lees net deur)

  7. Huiswerk

  8. Eenheid 2: Suider-Afrika teen 1860 Handboek bladsy 60 - 65 Einde van Onderwerp 2 Eenheid 2 Volgende: Onderwerp 2 Eenheid 3 Powerpoint aanbieding geskep deur: Mnr L Taute ltaute@hsmontana.co.za

More Related