Vitamiene probiotika anti oksidante patente middels feit of fiksie l.jpg
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 52

Vitamiene , probiotika , anti- oksidante , patente middels : feit of fiksie PowerPoint PPT Presentation


  • 432 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Vitamiene , probiotika , anti- oksidante , patente middels : feit of fiksie. Aangebied deur : Otto Müller A.G.V. – V.P.O. KURSUS te Pretoria 12 September 2009. Waarnem ing , Hipotese , Proefneming , Waarheid.

Download Presentation

Vitamiene , probiotika , anti- oksidante , patente middels : feit of fiksie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Vitamiene probiotika anti oksidante patente middels feit of fiksie l.jpg

Vitamiene, probiotika, anti-oksidante, patentemiddels: feit of fiksie

Aangebieddeur:

Otto Müller

A.G.V. – V.P.O. KURSUS

te Pretoria

12 September 2009


Waarnem ing hipotese proefneming waarheid l.jpg

Waarneming, Hipotese, Proefneming, Waarheid

1850: “Parallel passages on the fungous theory of epidemics”. Boston Med Surg J 1850;4:138-140


Slide3 l.jpg

Waarneming: Geelkoors word voorkom deur onder muskietnette te

slaap en die voorkoms daarvan verminder deur gaas voor vensters te

span

Afleiding: Epidemies is die gevolg van windgedrewe “besmette spore”

afkomstig van verrottende organiese materiaal

  • Werklike rede:

  • 1898 (Ronald Ross) – muskiete is draers vanmalariaparasiete

  • 1902 (Walter Reed) – muskiete is draers van die geelkoors virus


A treatise of the scurvy james lind 1754 l.jpg

“A treatise of the scurvy”. James Lind (1754)

‘n Vergelykende proef wat aangetoon het dat sitrusvrug skeurbuik (skorbuut) by matrose genees. Lemoene en suurlemoene vs ander “suur” substanse het na 6 dae reeds “genesing” bewerkstellig.


Antioksidante l.jpg

Antioksidante

Oksidasie reaksies kan vry radikale (reaktiewe suurstof spesies) produseer (neweprodukte) wat, op hul beurt, kettingreaksies ontketen met gevolglike selskade asook proteïen en DNA verwringing

Antioksidante beëindig sodanige ketting-reaksiesdeur verwydering (opruiming) van vry-radikaal tussengangers en deur “plaas-vervanger” oksidasie te ondergaan


Oksidasie en lewe l.jpg

Oksidasie en lewe

Oksidasie reaksies is krities vir lewe;

Reaktiewe suurstofspesies (suurstofmetaboliete) wat biologies noodsaaklik is, kan ook skade aanrig.

Dus: Om homeostase te verseker, handhaaf plante en diere ingewikkelde sisteme van ‘n veelvoud tipes antioksidante, bv. glutatioon, askorbiensuur (vitamien C), en vitamien E, asook ensieme soos katalase, superoksied dismutase, en verskeie peroksidases


Slide7 l.jpg

Oksidatiewe stres volg op verlaagde vlakke van endogene antioksidante, of inhibisie van antioksidant ensieme, wat selskade en seldood kan veroorsaak.

Hipotese: Oksidatiewe stres mag ‘n belangrike rol speel in die patofisiologie van baie siektetoestande

Dus: Groot belangstelling in die moontlike terapeutiese/voorkomende aanwending van antioksidante, alhoewel dit nog onduidelik is of oksidatiewe stres die oorsaak of gevolg van siekte is.


Reaktiewe suurstof spesies oksidante l.jpg

Reaktiewe suurstof spesies (oksidante)

In selle ontstaan:waterstofperoksied (H2O2)

hipochloorsuur (HOCl)

vry radikale

- hidroksiel (OH)

- superoksied (O2ˉ)


Vry radikale l.jpg

Vryradikale

Atome of groepe atome met ten minste een onpaar elektrone wat veroorsaak dat hulle hoogs-reaktief is

  • Bevorder voordelige oksidasie watnoodsaaklik is vir energieskepping en, dus,meer parate patogeenafweermeganismes

  • In oormaat  nadelige oksidasie  skadeaan selmembrane en selinhoud


Dna beskadiging deur oksidante l.jpg

DNA-beskadiging deur oksidante

  • Mutasies

  • Onkogenese


Prote en beskadiging deur oksidante l.jpg

Proteïen-beskadiging deur oksidante

  • Inhibisie van ensieme

  • Denatureer proteïene


Antioksidante endogene bronne l.jpg

Antioksidante: Endogene Bronne

Liggaamseie sintese

Voorbeelde:

- glutatioon (meesal intrasellulêr)

-ubikinoon (ko-ensiem Q) (meesal

intrasellulêr)

- uriensuur (meer eweredig versprei)


Antioksidante eksogene bronne l.jpg

Antioksidante: Eksogene Bronne

Dieet

Voorbeelde

- askorbiensuur (vitamien C)

- α-tokoferol (vitamien E)

- karotenoïede (vitamien A)

- flavanoïede

- selenium


Antioksidante dieetbronne l.jpg

Antioksidante: Dieetbronne

Antioksidant verbindingsKossoorte ryk aan oksidante

Vitamien C (askorbiensuur)Vrugte en groente

Vitamien E (tokoferole)Plantolies (neute, sade en lewertraan)

Polifenole (flavanoïede)Tee, koffie, soja, vrugte, olyfolie,

sjokolade, origanum, kaneel en

rooiwyn

Karotenoïede (karotene, luteïen)Vrugte, groente, (helderkleurige

vrugte en groente) eiers

SeleniumVis en skulpvis, rooivleis,

graan, eiers, hoender en knoffel


Antioksidant bemarking l.jpg

“Antioksidant”-bemarking

Aansprake dat opruiming van vry radikale kan help om:

  • hartvatsiektes te voorkom

  • ontstaan en uitbreiding van kanker te voorkom

  • verouderingsprosesse te rem


Antioksidante die waarheid l.jpg

Antioksidante – Die waarheid

  • Beskerm selle teen beskadiging deur onstabielemolekules bekend as vryradikale

  • Word voorsien deur ‘n gesonde dieet wat bestaan uit ‘n verskeidenheid vrugte en groente


Dieet gewoontes en oorlewing l.jpg

Dieet-gewoontes en oorlewing

1996: Timothy JA et al. BMJ 313:775-779

  • Ondersoek na dieet-faktore met betrekking tot mortaliteit onder 11 000 gesondheidsbewuste mense oor ‘n tydperkvan 17 jaar

  • Daaglikse inname van vars vrugte verbind metbetekenisvolle afnames in sterftes a.g.v.:

    - iskemiese hartsiekte (24%)

    - serebrovaskulêre siekte (32%)

    - enige siekte oorsaak (21%)


Dieet en voorkoming van mi en hartverwante sterftes l.jpg

Dieet en voorkoming van MI en hartverwante sterftes

2000: Mancini et al. Can J Cardiol 11 (suppl G) 105G-109G.

‘n Kretensies-Mediterreense* dieet vs ‘n “omsigtige Westerse dieet”: 60% afname in miokardinfarkte enhartsterftes oor ‘n 4 jaar tydperk

*Ryk aan heilsame olies (olyf, kanola en vis), volgraanplus antioksidante (veral vitamiene) van plantaardigeoorsprong, en laag in cholesterol, trans-vette en skadelike vet van dierlike oorsprong.


Vrugte en groente l.jpg

Vrugte en groente

  • Elke plant bevat, eiesoortig, honderde fitochemikalieë, enkel of gesamentlik

  • Onbekend welke voedselfaktor(e), voordelige effekbemiddel

  • Onbekend of enige van dié chemikalieë, in pilvorm, enige siektemodifikasie kan bewerkstellig


Antioksidante en fitofarmaka medisinale waarde l.jpg

Antioksidante en Fitofarmaka – Medisinale waarde

  • Die kernvraag: Veroorsaak dit meer goed as kwaad?

  • Die antwoord sover: Nee. Kliniese proewe was tot dusver teleurstellend

  • Die FDA (Amerika) laat nie toe dat enige aansprake van siektevoorkoming gemaak word nie


Antioksidant aanvulling omvang l.jpg

Antioksidant aanvulling – Omvang

10% tot 20% van volwassenes in die VSA en EUROPA (= 80 tot 160 miljoen) gebruik gereeld antioksidante

Aggresiewe kwasi-wetenskaplike bemarkingstrategieë “beroof” die mensdom van skaars bronne en, selfs, gesondheid


Antioksidant megadosering aanvulling gevare l.jpg

Antioksidant “megadosering” aanvulling – Gevare

(68 ewekansige studies; n = > 250 000)

  • Behandeling met beta-karoteen, vitamien A en vitamien Emag mortaliteit verhoog

  • Die invloed van vitamien C en selenium op mortaliteit vergverdere studie

    Bjelakovic G, Nikolova D, Gluud LL, et al. JAMA. 2007;297:842-857


Antioksidant p o aanvulling daagliks of op alternatiewe dae oor 2 7 jaar med bjelakovic et al l.jpg

Antioksidant p.o. aanvulling,daagliks of op alternatiewe dae, oor 2.7 jaar (med.) (Bjelakovic et al.)

Betakaroteen : 1,2 – 50,0 mg (med. 17,8 mg)

Vitamien A : 1333 – 200 000 IE (med. 20219 IE)

Vitamien C : 60 – 2 000 mg (med. 488 mg)

Vitamien E : 10 – 5 000 IE (med. 569 IE)

Selenium : 20 – 200 µg (med. 99 µg)


Bjelakovic et al kommentaar l.jpg

Bjelakovic et al. kommentaar

  • Geen oortuigende bewyse dat antioksidant-aanvulling enige voordele t.o.v. mortaliteit het nie

  • Beta-karoteen, vitamien A en vitamien E, enkel of in kombinasie, of tesame met ander antioksidant aanvulings, verhoog mortaliteit (alle siekte oorsake) betekenisvol. Vitamien C en selenium verg verdere ondersoek.


Antioksidante moontlike verklarings vir negatiewe effekte l.jpg

Antioksidante – Moontlike verklarings vir negatiewe effekte

Deur uitskakeling van vry radikale in die liggaam meng ons in met sekere noodsaaklike afweermeganismes soos apoptose, fagositose en detoksifikasie


Vitamien supradoserings voorkoming van maligniteite en hartvatsiekte l.jpg

Vitamien “supradoserings”: ?Voorkoming van maligniteite en hartvatsiekte

Voorbeelde: betakaroteen, vitamiene A,C en E

Maar: Omvattende kliniese navorsing lewer

teenstrydige bevindings


1993 blot et al j natl cancer inst 85 1483 1491 l.jpg

1993: Blot et al. J Natl Cancer Inst; 85:1483-1491

Kombinasie van betakaroteen, vitamien E

en selenium – betekenisvolle afname in

voorkoms van maagkanker en kanker in

die algemeen (Chinese mans en vrouens)


1994 atbc studie n engl j med 330 1029 1035 l.jpg

1994: ATBC Studie. N Engl J Med;330:1029-1035

Longkanker betekenisvol meer in rokers

wat betakaroteen geneem het. Vitamien

E sonder uitwerking (Finse mans)


1994 greenberg et al n engl j med 331 141 147 l.jpg

1994: Greenberg et al. N Engl. J Med;331:141-147

Daaglikse inname van plasebo, betakaroteen (25mg),

vitamien C (1000mg) en vitamien E (400mg), OF

betakaroteen + vitamien C + vitamien E vir 4 jaar

Geen bewys dat enige van die behandelings die

ontstaan van kolorektale adenome voorkom het

nie


1996 caret studie omenn et al n engl j med 334 1150 1155 l.jpg

1996: CARET Studie. Omenn et al. N Engl J Med;334:1150-1155

Kombinasie van betakaroteen en vitamien A

oneffektief EN binne 4 jaar verhoogde voorkoms

van longkanker en voortydige sterfte a.g.v.

longkanker, hartvatsiekte en van enige

oorsaak by rokers en persone wat aan asbes

blootgestel was (n = 18314; 30mg betakaroteen +

25 000 IE retinol (vit A) per dag)


Caret studie l.jpg

CARET Studie

  • 28% hoër voorkoms van longkanker in 18 314rokers

  • 46% hoër voorkoms van sterftes a.g.v. longkanker (1,07 – 2,00*)

  • 26% hoër voorkoms van sterftes a.g.v hartvatsiekte (0,99 – 1,61*)

    [*95% vertrouensinterval]


1996 hennekens et al n engl j med 334 1145 1149 l.jpg

1996: Hennekens et al. N Engl J Med;334:1145-1149

Plasebo vs betakaroteen (50mg) opalternatiewe dae (n = 22 000 manlike geneeshere) oor 12 jaar (1982 – 1995).

Geen voor- of nadelige effekte van betakaroteen waargeneem nie


1999 lee et al j natl cancer inst 91 2102 2106 l.jpg

1999: Lee et al. J Natl Cancer Inst; 91:2102-2106

Betakaroteen in vroue  45 jaar het geen

voor- of nadelige invloed op die voorkoms

van kanker of hartvatsiekte gehad nie


2000 hope studie vitamien e in ho risiko kvs pasi nte n engljmed 342 154 160 l.jpg

2000: HOPE Studie: Vitamien E in hoë risiko KVS pasiënte. N EnglJMed;342:154-160

400 IE vitamien E/dag vs plasebo n =2545

(mans en vrouens  50 jaar) oor tydperk van

gem. 4.5 jaar

Bevinding: Geen betekenisvolle uitwerking op

voorkoms van sterftes a.g.v. miokardinfaksie en

beroerte nie en geen newe-effekte van vitamien E

waargeneem nie


2003 vivekananthan et al lancet 361 2017 2023 voorkoming van hartvat siekte l.jpg

2003: Vivekananthan et al. Lancet;361:2017-2023 (Voorkoming van hartvatsiekte)

Vitamien E vs kontrole: 7 studies (n = 82 000) Geen voordeel t.o.v. mortaliteit (0,98 – 1,06 95% VI) of kardiovaskulêre sterftes, of serebrovaskulêre ongelukke nie.

Betakaroteen vs kontrole: 8 studies (n = 138 000) – klein, statisties-onbeduidende toenames in mortaliteit en kardiovaskulêre sterftes


Vitamien e en beroerte l.jpg

Vitamien E en beroerte

2000: Ascherio A. Am J Clin Nutr 72:337-338 Globaal-gesproke: Hoogs onwaarskynlik dat betakaroteen en vitamien C enige beskerming bied

Vitamien E (Finse studie): 50% hoër risiko van hemorragiese beroerte in mans (vitamien E vs plasebo)

NB: Vitamien E inhibeer plaatjieklomping; potensiëleinteraksie met warfarin

Hoë inname van vars vrugte en groente verlaag die risiko van beroerte


Vitamien e aanvulling en mortaliteit l.jpg

Vitamien E aanvulling en mortaliteit

2005: Miller ER. Ann Intern Med 2005;142:37-46

In 9 uit 11 studies (vitamien E  400 IE/dag) is ‘n verhoogde sterfterisiko van enige oorsaak aangetoon

‘n Dosis-respons verwantskap bestaan (>150 IE/dag)


Medical letter on drugs and therapeutics 40 75 77 1998 l.jpg

Medical Letter on Drugs and Therapeutics 40:75-77,1998

  • Voordele van hoë dosisse vitamien E is nog niebewys nie

  • Daar bestaan geen oortuigende bewyse datvitamien C-aanvulling siektes voorkom nie

  • Niemand behoort betakaroteen aanvullings tegebruik nie


B vitamiene verlaging van homosiste en l.jpg

B- Vitamiene: Verlaging van homosisteïen

2006: Spence JD. Stroke 37:2430-2435. Hoë vlakke van homosisteïen vergroot voorkoms van trombose, versteurendoteelfunksie en vererger oksidatiewe stres

Behandeling met folaat, vitamien B6 en vitamien B12verlaag homosisteïenvlakke

NB:Vitamien B12, gebrek en aanvulling; veral in bejaardes: tot 1000µg/dag en meer


Flavano ede l.jpg

Flavanoïede

Voorkoms: Meer as 4 000 bekend en kom

voor in vrugte, groente en sommige dranke

Antioksidantwerking: Word bepaal deur

molekulêre struktuur en chemies-fisiese

eienskappe; bv. flavanoïede teenwoordig in

hops en bier is potente antioksidante, selfs

meer as in rooiwyn, tee en sojaprodukte


Flavano ed aanvulling l.jpg

Flavanoïed-aanvulling

2000: Buhler DR en Miranda C van die Linus

Pauling Instituut. “Antioksidant activities of

flavanoids”

Die veiligheid van flavanoïed-aanvulling is nog

ongetoets. Hoë doserings mag selfs skadelik

wees


Omega 3 poli onversadigde vetsure 3pufa l.jpg

Omega-3 poli-onversadigde vetsure (- 3PUFA)

2009: Lavie CJ et al. J Am Coll Cardiol 54:585-594

2009: Riediger ND et al. J Am Diet Assoc 109:668-679

  • Baie belowend t.o.v. voorkoming van hartvatsiektes (4 gekontroleerde studies afgelope 30 jaar; n = 40 000)

  • Daaglikse teikeninname: minstens 500  1000mg (onderliggende  bekende hartvatsiekte)


3 pufa natuurlike voorkoms l.jpg

-3 PUFA – natuurlike voorkoms

α-linoleïensuur – sekere groente-olies (vlassaad,

kanola)

EPA (eikosapentaenoïese suur) – marine olies en vis

DHA (dokosaheksanoïese suur) – marine olies en vis

Belang van DHA/EPA verhouding nog onseker


Potensi le voordele van ea en dha l.jpg

Potensiële voordele van EA en DHA

Antiaritmies

Verminder plaatjieklomping

Vasodilatasie

Verlaag bloeddruk

Antiinflammatories

Verbeter endoteelfunksie

Onderdruk ontstaan van aterosklerose

Verlaag vry vetsure en trigliseriede

Verminder kollageenneerlegging


Cardiowise l.jpg

CardioWise®

-3 Visolie 2800mg

Fitosteroolesters 1300mg

CoQ10 (ubidekarenoon) 2mg

Vitamien E 50mg

Foliensuur 800µg

Vitamien B12 50µg

Vitamien B6 20mg

(R251/150ml)


Probiotika vir lewe l.jpg

Probiotika (“vir lewe”)

Definisie: “Lewende melksuur

mikroorganismes* wat, in voldoende

hoeveelhede, gesondheidsvoordele vir

die gasheer inhou” (FDA)

* veral Lactobacillus spesies


Probiotika gevestigde gebruike l.jpg

Probiotika – Gevestigde gebruike

Laktose-onverdraagsaamheid: melksuur bakterieë skakel laktose om na melksuur

Antibiotikum – geassosieerde diaree


Probiotika bemarking l.jpg

Probiotika – Bemarking

  • Probiotika word by sg nutraseutika ingedeel watvoorgee omgesondheid te bevorder

  • Mense kon vir duisende jare hiersonder goedklaarkom

  • Die afgelope 10 jaar is miljoene liggelowigesoorreed dat dit inderdaad ingeneem moet word


Probiotika bemarking49 l.jpg

Probiotika – Bemarking

  • 60% VK huishoudings gebruik gereeld probiotikadranke (ca R2.2bn/jaar)

  • Actimel®, van Danone, verkope op met 426%a.g.v. aktiewe (?misleidende) bemarking teen caR300m. (“versterk natuurlikeliggaams-afweermeganismes” en help jou immuunstelsel)


Probiotika die efsa european food safety authority standpunt l.jpg

Probiotika – Die EFSA [European Food Safety Authority] standpunt

Negatief, tot dusver


Gevolgtrekking l.jpg

Gevolgtrekking

“Wondermiddels” vir goeie gesondheid is sooos Kersvader – hulle bestaan nie!


Slide52 l.jpg

SLOT

“Verder het God gesê: Ek gee nou aan julle al die plante wat saad gee, wat op die hele aarde is, en al die bome waar boomvrugte aan is, wat saad dra. Dit sal julle voedsel wees.”Gen 1:29


  • Login