1 / 50

BrongiËktase

BrongiËktase. Permanente dilatasie van een of meer brongi Elastiese en muskulêre weefsel van brongiale wande vernietig deur akute en chroniese infeksie Verminderde dreinasie van sekresies Sekresies chronies geïnfekteerd Chroniese inflammatoriese respons

bruno
Download Presentation

BrongiËktase

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BrongiËktase

  2. Permanente dilatasie van een of meerbrongi Elastiese en muskulêreweefsel van brongialewandevernietigdeurakute en chronieseinfeksie Verminderdedreinasie van sekresies Sekresieschroniesgeïnfekteerd Chronieseinflammatorieserespons Progressiewedestruktiewe long toestand Definisie

  3. BrongiËktase

  4. Algemeneoorsake van BrongiËktase

  5. Asimptomaties tot ergesiekte • Produktiewe hoes met groothoeveelhedepurulentesekresies, somshemoptise • Gereeldopgeneem in hospitaal • Opvlam van toestand – boskaspyn, dispnee, koors • As saam met SF of PSD – sinus met toe neus, purulenteafskeiding en gesigpyn • Beluister – growwekrepitasies en fluite • Gewoonliknie TSV/TST Kliniesebeeld

  6. Evaluering • X-strale • RT • Sputummonster • Brongoskopie • Longfunksie • Serum immunoglobuliene • ABPA • Geenmutasieanalise • Elektronmikroskopie Diagnose

  7. Fisioterapie Antibiotika Oraal, intraveneus, nebulisasie Mediesehantering Verwydering van infektiewesekresies Behandelinfeksie

  8. Influenza inenting Rx van rhinosinusitis Immunoglobulien vervangingsterapie Chirurgiese reseksie Inhalasie van menslike deoksiribonuklease (rhDNase) Inhalasie van steroïde en brongodilators Ander behandelingsopsies

  9. Probleme: Oormaat brongiale sekresies Dispnee ↓ oefeningstolerasie Borskaspyn (muskuloskeletaal) fisioterapie

  10. Pasiënt moet toestand en rede vir Rx verstaan ACBT, AD, Flutter Pasop vir tip - GOR Self behandeling daagliks!! Tyd van die dag? Herevalueer fisio Verbeter ventilasie Hipertoniese saline oormaatbrongialesekresies

  11. Gehospitaliseer - ↑ sekresies of meer purulent, gedehidreer, taai, dispnee. Hemoptise en pleuritiese pyn Nebulisasie van brongodilator en humidifikasie IPPB - ↓ werk van asemhaling Post-reseksie – veranderde anatomie van brongiale boom – vind optimale posisie “Blood streaking” in sputum – gaan aan met Rx. Uitgesproke hemoptise– staak Rx Gaan weer aan met Rx wanneer sekresies matig “bloodstained” Akuteopvlamming

  12. Dispnee ↓ oefeningstoleransie Inhalasie van brongodilator Ontspanningsposisies en gekontroleerde asemhaling Oefening vir ↑ fiksheid en ↓ sekresies Groep pulmonale rehab program IMT

  13. Borskaspyn - muskuloskeletaal Anti-inflammatoriese middels en analgetika Hitte IF TENS Akupunktuur Manuele terapie

  14. Evaluering van fisioterapie Effektiewe Rx: ↓ hoeveelheid en purulensie van sputum geen koors ↑ spirometrie ↑ oefeningstoleransie ↑ energievlakke ↓ dispnee ↓ borskaspyn

  15. PrimÊresiliÊrediskinesie (PSD)

  16. PsD

  17. Infeksies in neus, ore, sinusse en longe Fertiliteit geaffekteer (fallopiese buise en sperm beweging) Dekstrokardia of situs inversus Voorheen immotiele silia sindroom Chroniese sputum produksie en nasale simptome PSD

  18. Pneumonie, rhinitis, asma Otitis media GOR Infertiliteit en ektopiese swangerskappe Toetse: nasale mukosiliêre toetsing genetiese toetse PsD - simptome

  19. Mediesfsioterapie • Antibiotika • Assesseer en monitor gehoor • Inhalasie van B2-agonis • GOR – proton pomp inhibitor • Daaglikse fisio • Leer ouers vroeë tekens van infeksie • Lusteloos, “off colour”, koors • Sekresies meestal in basale longareas • Verwydering van sekresies • Huffing speletjies • Oefening • Nasofaringeale suiging

  20. Effektiewe Rx: minimale hoes met inspanning ↓ dispnee, hoes, fluite ↓ koors ↓ sekresies (terug na normale hoeveelheid) Herevaluering van fisio

  21. sistiesefibrose

  22. SF

  23. Outosomaal resessief Kaukasiër populasies Lewensverwagting was 2 jaar, nou 31 jaar Foutiewe geen - CFTR SF (vervolg)

  24. SF (Vervolg)

  25. Ioon transport → absorpsie van natrium ione van mukosale oppervlak → beweging van water in epiteelselle in. Balans tussen beweging van natrium en chloried → volume en samestelling van lugwegoppervlak vloeistof en mukosiliêre opruiming SF (Vervolg)

  26. SF (vervolg)

  27. Sifting van pasgeborenes DNA toetsing Simptomse van respiratoriese en GI Kan nie mekonium passeer (mekonium ileus) Gesonde eetlus, maar “failure to thrive” (malabsorpsie en hiposekresie van ensieme deur pankreas) Streatorrhoea (vetterige stoelgang met offensiewe reuk) ↑ konsentrasie van sweet chloried Diagnose

  28. Tekens en simptome - Respiratories • Produktiewe hoes • Boskaspyn – muskulo-skeletaal of pleurities • Dispnee (infeksie of soos toestand progresseer) • Pneumotoraks • Hemoptise • TSV/TST • Growwe krepitasies • Pleurale wryf • Nasale poliepe • Chroniese sinusitis • Brongiale wand verdikking • Hiperinflasie • Nodulêre skaduwees • Pulmonale funksie – eers obstruktief, later restriktief • Ventilasie/perfusie wanbalans • Hipoksemie, CO2 retensie • Pulmonale hipertensie • ABPA

  29. Tekens en simptome– GI en ander • Obstruksie van dunderm • Abdominale opsetting en ongemak • Braking en ↓ of geen dermklanke • CFRD • Biliêre sirrose • Bloedings • Lewer oorplanting • Puberteit vertraag • Normal of amper normale fertiliteit in vroue • Mans infertiel • Reumatiese simptome • Gewrigspyn en swelling ↓ OVB van knieë, enkels en polsgewrigte • Lae beendigtheid • Frakture veral ribbes

  30. Pulmonale funksie en voeding belangrik Interdissiplinêre span Morbiditeit en mortaliteit verwant aan chroniese infeksie → orale, nebulisasie en intraveneuse antibiotika Belangrik om hande te was tussen pasiënte, kontaminasie van nebuliseerders Inhalasie van brongodilators en steroïde Hipertoniese saline Mediesehantering

  31. Hoë energie inname Vetoplosbare vitamien en vitamiene K, pankreas ensieme Kortikosteroïed neussproei Hemoptise – sal spontaan ophef - embolisasie Pneumotoraks – spontaan ophef of ICD Hart-long en dubbele long oorplanting Palliatiewe sorg Mediesehantering (vervolg)

  32. Tuis behandeling minder ongerieflik as hospitalisasie IV antibiotika tuis Tuisbesoeke – dokter en fisio Pasiënt moet verantwoordelikheid neem vir eie Rx Toekoms: Genetiese en stamsel terapie Tuisbehandeling

  33. Akkurate evaluering en behandeling vir individuele pasiënt ↓ sekresies, ↑ oefening Inligting oor suurstof en inhalasie terapie Muskuloskeletale pyn, lae beendigtheid Urinêre inkontinensie Werk saam met pasiënt en familie/versorger – realistiese Rx plan Fisioterapie

  34. Voor voedings vir 10-15 minute ↑ frekwensie en duur tydens infeksie PEP gesigmasker AD Fisiese aktiwiteit Tip - ↑ GOR Roetine daaglikse verwydering van sekresies - nie nodig as geen simptome fisio – babas en kleinkinders

  35. Fisiese aktiwiteit baie belangrik – iets wat hulle sal geniet Speel aktiewe rol in Rx Moedig kind aan om te ekspektoreer Leer neus blaas Fisio – Babas en kleinkinders

  36. Hoofdoelstelling SF sekresies - ↑ viskoelastisiteit Verwyder sekresies sonder ↑ obstruksie en oorvermoeienis ↑ lugvloei, ↑ long volumes, ↑ viskoelastisiteit van sekresies Huffing Liewer ↑ ventilasie as ↑ dreinasie Verwydering van sekresies

  37. ↑ viskoelastisiteit voorkeur 1x per dag met oefening, soms selfs 2-3x per dag Verwydering van sekresies (vervolg)

  38. ↑ oefeningstoleransie Maak vlak van oefening makliker en ↑ADL Uithouvermoë: swem, fietsry, draf Versterking: gewigte Interval oefeninge Intensiteit 20-30 min, 3-4x per week oefening

  39. Gewigte: 10-15x, progress na 20-30x en dan ↑ gewig 15-30 minute, elke 2de dag Opwarm, strekke en afkoel Pasop met versterking in kinders 8-12 repitisies sonder uitputting Oefening(vervolg)

  40. Geen absolute VSM, maar pasiënt moet nie oefen met: Abdominale obstruksie Akute brongopulmonale opvlamming met koors Artralgie en artritis Pneumotoraks Aanhoudende hemoptise Chirurgie voorsorgmaatreËls

  41. Oefening – veroorsaak brongokonstriksie Warm klimaat DM Sport: kontak sport bungee jumping valskermspring scuba hoogte bo seespieël (ski) voorsorgmaatreËls (vervolg)

  42. Nie uitgesluit Instandhouding Suurstof – voor en na oefening Oefeningsoostoestandprogresseer

  43. Beta-adrenergiese middels B2-agoniste Hipertoniese saline met ultrasoniese nebuliseerder Brongokonstriksie Inhalasieterapie

  44. ↑ hoes en sputum, ↓ in spirometrie ↓ oefeningstoleransie Gewigsverlies Min energie Dispnee Koors Borskaspyn ↑ duur en frekwensie van Rx – manuele tegnieke Posisionering Akutebrongopulmonaleinfeksie

  45. ↑ as normale dryf van asemhaling - ↓ PCO2 Inspiratoriese tyd ↑met ↑werk van asemhaling Nie chroniese retensie van PCO2 Hipoventilasie in nag - suurstof Suurstofterapie

  46. Gevorderde SF ABPA : vernouiing van lugweë lugvasvanging siekte van klein lugweë sputum prop (kollaps) fluite Artropatie: pyn, swelling warm gewrigte, effusies komplikasies

  47. Diabetes: poliuria→dehidrasie→ taai sekresiese insulien behoeftes verander gedurende oefening DIOS: abdominal pyn uitsetting braking palpeerbare fekale massas obstruksie komplikasies (vervolg)

  48. GOR Hemoptise Lewer siekte Lae beendigtheid Muskuloskeletale disfunksie Pneumotoraks Swangerskap Chirurgie Oorplanting Inkontinensie Komplikasies (vervolg)

  49. Sputum gewig Long funksie Bloed gasse VAS, Borg skaal, QOL Nakoming!! Evaluering van fisio

  50. Pryor, J.A. en Prasad, S.A. 2008. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adults and Paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone verwysings

More Related