1 / 27

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 528: 1. Leer my u wil , Heer , u doel met my - U, Pottebakker , met my, die klei . Vorm my en maak my volgens u wil ; op U vertrou ek , nederig stil. L 528:2 .

sharis
Download Presentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 528: 1 Leer my u wil, Heer, u doel met my -U, Pottebakker, met my, die klei.Vorm my en maak my volgens u wil;op U vertrouek, nederigstil

  3. L 528:2 Leer my u wil, Heer, u plan vir my;laatekniedoelloos, nutteloosbly.Hou my erkentlik, Heer, in u werk:As ekdanswak is, maak U my sterk

  4. L 528:3 U gee u gawes net soos U wil;almal is diensbaar, elk met verskil.Vul met u Gees my, breekbarekruik,dat U my oral nuttiggebruik.

  5. Groetseën

  6. Lied 205:1 Bring lofaan die Vader, verheerlik die Seun,virliefde, genade, verlossing en steun -datelkeenwatglonieverloremaggaanmaarewigvoorHom as verlostekanstaan.

  7. Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  8. Lied 205:2 Onslofaan die Skepper wataltydgetrou sykerkhierbewaar, ditvernuwe en bou – onsblyinspireer en onsstuurdeursy Gees omsout en omlig vir die wêreldtewees.

  9. Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  10. Lied 205:3 Onslof, onsaanbidding, o Vader, ons liedis nietigeklanke, deurkindersgebied.Tog sien U onsnood en verhooronsgebed -oneindig die liefdewat U virons het.

  11. Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  12. Lied 475:1 AllerhoogsteHemelvader,lofgesangeprys u Naam.In onskerke, in onshuiseloofons, dank ons U tesaam.Hoor die loflied, vreugde-sange,neemditaan in Jesus Naam.

  13. L 475:2 Werk in u gemeente, HereVader, Seun en Heil'ge Geesreinigonsdeur u genade,laatons offers heiligwees;U is heilig, maakónsheiligdeur die werking van u Gees.

  14. Lied 450:1 Vader, Seun, Heil'ge Gees, hoe salons u heerlikheidkanverwoord, u lofbesingmet ‘n aardse stem?Eer die Vader, eer die Seun, eer die Gees as God en Heer.Eerons God as Majesteit, loofHom tot in ewigheid.

  15. Lied 450:2 WoorduitWoord, LiguitLig,kom as mens op aarde.Bo begrip, boonsverstandis u grootheid, Heer. Eer die Vader, eer die Seun,eer die Gees as God en Heer. Eerons God as Majesteit; LoofHom tot in ewigheid.

  16. Offergawe word opgeneem

  17. Geesvervulde Gemeente 1 Kor. 12:1-11.

  18. 1 Kor 12:1 Wat die gawes van die Gees betref, broers, wil ek hê dat julle ingelig moet wees. 2Julle weet dat, toe julle nog heidene was, julle blindelings na die stom afgode meegevoer is. 3Daarom wil ek hê julle moet weet dat iemand wat sê: “Vervloek is Jesus”, nie deur die Gees van God praat nie; en niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees.4Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee;5daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee;

  19. 6daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. 7Aan elkeen afsonderlik word ’n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.8Aan die een word deur die Gees die gawe gegee om ’n woord van wysheid te praat, aan ’n ander ’n woord van kennis deur dieselfde Gees; 9aan die een geloof deur dieselfde Gees, aan ’n ander genadegawes van gesondmaking deur die één Gees.10Aan die een gee Hy die krag om wonders te doen, aan ’n ander die gawe om te profeteer, en aan nog ’n ander die gawe om tussen die geeste te onderskei.

  20. Aan nog een gee Hy die gawe om ongewone tale of klanke te gebruik en aan ’n ander om dit uit te lê. 11Maar al hierdie dinge is die werk van een en dieselfde Gees, wat aan elkeen afsonderlik ’n gawe uitdeel soos Hy wil.

  21. Meer ruimte vir die Heilige Gees

  22. Hoe ontvang ek meer van die Heilige Gees?

  23. Ons: `n Geesvervulde Gemeente

  24. Lied 523:1 Goddelikeliefdebandebind in Jesus mensesaam,bind uitallewêreldlandedie verlostes in syNaam –één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.

  25. L523:4 Laatonsliefde en gebedevirmekaaronshegter bind.As Hykom, die vors van vrede,magHyonssówerksaamvind.Kom, jakom, so roep die bruiden die Gees verlangenduit.

  26. Seën

  27. Amen (x3)

More Related