1 / 34

Die Ontwikkeling van ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie

Die Ontwikkeling van ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie. Skakeling met Belanghebbendes Januarie- Februarie 2010. Agtergrond. Die Breede-Overberg Opvanggebied-bestuursagentskap is in Julie 2005 deur die Minister van Waterwese en Bosbou gestig.

Download Presentation

Die Ontwikkeling van ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Ontwikkeling van ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie Skakeling met Belanghebbendes Januarie- Februarie 2010

  2. Agtergrond • Die Breede-Overberg Opvanggebied-bestuursagentskap is in Julie 2005 deur die Minister van Waterwese en Bosbou gestig. • Die Bestuursraad is in Oktober 2007 aangestel en die CMA is in bedryf gestel na die aanstelling van die HUB in 2008. • Die CMA het in 2008 sy eerste besigheidsplan by die DWW ingedien, wat deur die Minister goedgekeur is.

  3. Agtergrond • In terme van die Nasionale Waterwet (Wet No. 36 van 1998) het die CMA ʼn aantal funksies wat dit na die instelling daarvan moet uitvoer. Hierdie word in Artikel 80 as volg uiteengesit: • a) om ondersoek in te stel en belanghebbendes te adviseer oor die beskerming, gebruik, ontwikkeling, bewaring, bestuur en beheer van waterhulpbronne binne sy waterbestuursgebied; • (b)ʼn opvanggebied-bestuurstrategie te ontwikkel; • (c) die verbandhoudende bedrywighede van watergebruikers en van die waterbestuursinstellings binne sy waterbestuursgebied te koördineer; • (d) om koördinering te bevorder tussen sy uitvoering en die uitvoering van enige toepaslike ontwikkelingsplan wat ingevolge die Wet op Waterdienste, 1997 (Wet No. 108 van 1997) ingestel is; • en • (e) gemeenskapsdeelname te bevorder in die beskerming, gebruik, ontwikkeling, bewaring, bestuur en beheer van waterhulpbronne binne sy waterbestuursgebied.

  4. Wat is ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie? • ʼn OBS word deur ʼn CMA ontwikkel en is ʼn statuêre dokument waarin die visie en strategiese aksies wat nodig is om geïntegreerde waterhulpbronbestuur in ʼn waterbestuursgebied aan te spreek, opgeteken is. • Deel 2 van die NWW vereis dat elke CMA progressief ʼn OBS vir die waterhulpbronne in sy waterbestuursgebied opstel. • Die Nasionale Waterhulpbronstrategie (2004)(NWHS) voorsien die raamwerk vir die OBS; en die DWW voorsien riglyne vir die wye reeks konsepte en kwessies wat in die OBS aangespreek moet word. • Tydens die ontwikkeling van die strategie moet ʼn CMA die samewerking en goedkeuring van die onderskeie belanghebbendes en rolspelers oor wateraangeleenthede verkry. Dit bied die geleentheid om advies te bekom by die ontwikkeling van die strategie en die finale produk

  5. Wat is ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie? • Die OBS moet: • nie in konflik met die NWHS wees nie; • van tyd tot tyd hersien word; • enige nasionale of streeksplanne wat in terme van ander wetgewing opgestel is, in ag neem. Dit sluit in enige ontwikkelingsplan wat in terme van die Wet op Waterdienste, 1997 (Wet No. 108 van 1997) aanvaar is; en • ʼn watertoewysingplan insluit en beginsels daarstel vir die toewysing van water aan bestaande en voornemende gebruikers, nadat alle aspekte wat op die beskerming, gebruik, ontwikkeling, bewaring, bestuur en beheer van waterhulpbronne in ag geneem is. Dit bied die geleentheid om advies te gee oor die balans tussen die beskerming en gebruik van waterhulpbronne, en hoe om die bron volhoubaar te benut.

  6. Doel en Filosofie van Projek Om ʼn OBS vir die Breede-Overberg WBG te ontwikkel wat plaaslike, provinsiale en nasionale ontwikkelingsdoelwitte ondersteun en deur alle belanghebbendes aanvaar word sodat die visie vir die Breede-Overberg “Kwaliteit water, vir Almal, vir Altyd” gerealiseer kan word. • Water vir Groei en Ontwikkeling • Stel die standaard vir toekomstige OBSe • Beïnvloed die breëre institusionele oorsigprosesse • Geleentheid om BOCMA binne die WBG te vestig • Erken die verskille tussen die opvanggebiede van die Breede die Overberg • Vennootskap tussen projek en kliënt • Gelyke speelvlak • OBS as ʼn ‘lewende’ proses • Voetspoor van die gebied

  7. Beginsels vir ontwikkeling van OBS (wêreldwyd) • Volledige deelname deur belanghebbendes • Deursigtigheid • Gesamentlike feite-bevindinge • Geïntegreerde bestuur • Aanpasbare bestuur • Begrip van oorsake • Subsidiëring • Inter-sektorale (en intra-sektorale) fokus • Stapsgewyse konsensus • Duidelike toerekenbaarheid • Gesamentlike toewyding • Institusionalisering van proses

  8. DWW-riglyne (2007)

  9. Stappe in Opvanggebied-beplanning • Waar is ons nou? • Situasie-analise • Waar wil ons heen? • Visie • Hoe kom ons daar? • Strategie • Hoe weet ons dat dit sal bereik? • Inligting en aanpassing

  10. CMS Development Process 2.1 Stakeholder participation, consultation & communication • 4.6 Catchment Management Strategy • Implementation plan • 1.1 Stakeholder engagement • participation • empowerment • development • communication 2.2 Partner cooperation and involvement Situation Assessment • 3.5 Catchment Vision • preliminary objectives • 3.1 Institutional review • development • socio-economic • institutions • stakeholders • capacity • 4.4 Enabling strategies • Stakeholder • Cooperative • Financing CMA business plan • CMS approval • DWAF • Minister • comment • establish • 3.4 Scenarios • issues • trends • causal links • futures • priorities • 4.1 Options • water management • institutional implications • information • 1.3 Inception report • programme • interfaces • information • stakeholders 4.2 Manage objectives • 3.2 WR assessment • hydro/geohyd • water quality • environ • water use • balance • 4.3 WRM strategies • Reconciliation • WR protection • Water use • 1.2 Information scoping • catchment • projects • institutional • 3.3 Monitoring & info review • monitoring • info systems • projects 4.5 Monitoring & info CMA business plan Phase 1: Inception Phase 2: Assessment & Visioning Phase 3: Strategy Development Phase 4: Approval

  11. OBS-ontwikkelingsproses 2.1 Deelname deur belanghebbendes, konsultasie & kommunikasie • 4.6 Opvanggebied-bestuurstrategie • Implementeringsplan • 1.1 Skakeling: Belanghebbendes • deelname • bemagtiging • ontwikkeling • kommunikasie 2.2 Samewerking met en betrokkenheid by vennote Evalueer situasie • 3.5 Visie vir Opvanggebied • Aanvanklike doelwitte • 3.1 Institusionele oorsig • ontwikkeling • sosio-ekonomies • instellings • belanghebbendes • kapasiteit • 4.4 Magtigende strategieë • Belanghebbendes • Samewerking • Finansiering CMA Besigheids- plan • Goedkeuring van OBS • DWW • Minister • kommentaar • instelling • 3.4 Scenario's • kwessies • tendense • informele skakels • toekoms • prioriteite • 4.1 Opsies • waterbestuur • institusionele implikasies • inligting • 1.3 Aanvangs-verslag • program • skakeling • inligting • belanghebbendes 4.2 Bestuurs-doelwitte • 3.2 Evalueer waterhulpbronne • hidro/geohidro • waterkwaliteit • omgewing • watergebruik • balans • 4.3 WHB-strategieë • Rekonsiliasie • WH-beskerming • Watergebruik • 1.2 Evalueer inligting • opvanggebied • projekte • institusioneel • 3.3 Monitering & inligting • monitering • inligtingstelsels • projekte 4.5 Monitering & inligting CMA Besigheids- plan Fase 1: Aanvang Fase 2: Beoordeling en visie Fase 3: Ontwikkeling van Strategie Fase 4: Goedkeuring

  12. Program

  13. Breede Overberg WBG

  14. Die Projekspan • Die ontwikkeling van die OBS is ʼn proses van die Breede-Overberg CMA, en wat dus eienaarskap daaroor het. Hulle word in hierdie proses bygestaan deur die DWW, beide vanaf die Streek- en Hoofkantoor. • Mnr. Jannie van Staden is die bestuurder wat vir verantwoordelik is vir hierdie projek wat ten volle deur die HUB, Mnr. Phakamani Buthelezi, en die Bestuursraad ondersteun word. • Die konsortium wat BOCMA ondersteun staan onder leiding van Pegasys en sluit in Informage en Milkwood Communications wat skakeling met belanghebbendes betref, Aurecon vir tegniese aspekte rondom waterhulpbronne, en Pegasys wat institusionele en strategiese kwessies betref.

  15. Projekbestuur: Struktuur Projek: Loodskomitee BOCMA Projekbestuurder Projekleier Projekondersteuning Skakeling met Belanghebbendes (Informage & Milkwood) Institusioneel (Pegasys) Strategie (Pegasys) Waterhulp-bronne (Aurecon) Monitering & Inligting (Pegasys: Weston)

  16. Volgende Stappe • Die eerste gesamentlike vergaderings van belanghebbendes vind in die eerste week van Februarie plaas. Kapasiteitsbou-sessies sal tydens die proses aangespreek word. • Daar moet verteenwoordiging by toekomstige vergaderings wees. Neem in ag dat verteenwoordiging, indien nodig, verfyn sal word om gefokuste groepe te bewerkstellig • Ons sal u ondersteuning aan hierdie proses opreg waardeer. • Verrykte strategie • Verbeterde eienaarskap • Verbeterde en geïntegreerde waterhulpbronbestuur • Volhoubare watergebruik en hulpbronontwikkeling

  17. Die Ontwikkeling van ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie Thank You! Baie Dankie

  18. Skakeling met Belanghebbendes: Sub-strategie Ontwikkeling: Doelwitte Databasis van Belanghebbendes (Rolspelers, B&GPe) BOCMA Vergaderings oor OBS-onderwerpe (Samewerking met Belanghebbendes) Opnames Kommunikasie

  19. Skakeling met Belanghebbendes vir die OBS In beginsel kan ons nie alle belanghebbendes betrek nie. Daarom moet ons die proses struktureer om toepaslike vlakke van skakeling op toepaslike tye te bewerkstellig....om die finale strategieë te ondersteun en te verryk.

  20. Skakeling met Belanghebbendes:Sleutelfaktore

  21. Skakeling met BelanghebbendesOBS-onderwerpe vir vergaderings

  22. Skakeling met BelanghebbendesIntensiewe Mobilisering vir Verteenwoordiging

  23. Skakeling met BelanghebbendesSleuteldoelwitte Verbreed kapasiteit van CMA-personeel CMA legitimiteit Institusionele Koördinasie Databasis van Belanghebbendes OBS en deurlopende CMA-prosesse OBS Kommunikasie & Handleidings Implementering & Bedryf Skakeling met Belanghebbendes

  24. Skakeling met BelanghebbendesS • Opdatering van databasis • Vul asseblief die registrasievorm in • Maak ʼn lys van alle kwessies – enige bekommernis oor die “groter prentjie” wat waterbestuur / opvanggebiedbestuur in die Breede- en Overberggebied betref, veral wat spesifieke riviere, damme, plase, nedersettings, besoedelaars, nywerhede ens betref. • Vertel ons van ander persone of organisasies wat ʼn belangrike bydrae kan maak by die samestelling van die OBS – vertel ons wat hulle doen en hoe ons met hulle in verbinding kan tree.

  25. Skakeling met Belanghebbendes • Verslag oor die Vordering met ʼn Databasis van Belanghebbendes in ontwikkeling van die BOCMA OBS • Ongeveer 1 000 kontakpunte is geïdentifiseer en daar is geskakel met Waterbestuursinstellings/ groepe, Bewaringsorganisasies, Omgewingsorganisasies, Opkomende Boere, Gemeenskapsgroepe, Georganiseerde Landbou, Besigheid, Nywerheid, Plaaslike / Provinsiale / Nasionale Regering en ander... • Inligting verstuur per e-pos, faks en pos • Databasis sal voortdurend opgegradeer word met inligting oor nuwe belanghebbendes

  26. Skakeling met Belanghebbendes • Opname van belanghebbendes • Na elke vergadering sal daar ʼn opname gemaak word om die gehoor se kommentaar op die dag se aanbieding en onderwerp te verkry. • Vul asseblief die vorm in en handig dit in voordat u vergadering verlaat; of faks aan (023) 347 0336. • Vandag se opname handel oor die Mobilisering en Kommunikasie tydens die BOCMA OBS-proses en poog om die beste manier te vind vir belanghebbendes om vergaderings by te woon, insiggewende besprekings te hê en aan die ontwikkeling van die strategie deel te neem, sowel as BOCMA se groei as die Opvanggebied-bestuursagentskap te monitor.

  27. Skakeling met Belanghebbendes: OBS • Kommunikasiestrategie • BOCMA se eerste nuusbrief was ʼn inleiding tot die OBS-proses. • ʼn Nuusbrief sal saamgestel word na afloop van elke rondte vergaderings met belanghebbendes . Die notule en kommentaar op vandag se vergadering sal ook in nuusbrief-formaat beskikbaar gestel word om leesbaarheid te bevorder en ander belanghebbendes se belangstelling te prikkel). • Advertensies en ʼn nuusvrystelling is in Die Burger, Cape Times, Weekend Argus en plaaslike streekskoerante geplaas en mag teen die einde van die OBS-proses herhaal word. • Die webblad www.bocma.co.za word tans opgedateer met inligting en dokumente oor die OBS-proses.

  28. Skakeling met Belanghebbendes: OBS • Vergaderings met Belanghebbers • Agendas en uitnodigings sal twee weke voor elke vergadering versprei word. • Tema 1: Mobilisering en Kommunikasie: Een vergadering in 9 verskillende streke • Temas 2 – 6: Een of twee vergadering per tema • Munisipaliteite: 9 Vergaderings – 1 per streek • Voor-af vergaderings (bespreek vorige vergadering, verstaan die agenda van volgende vergadering, identifiseer kwessies, betekenisvolle deelname aan vergaderings)

  29. Skakeling met Belanghebbendes: OBS • Tekortkominge in verteenwoordiging by vergaderings • Is alle sektore verteenwoordig? • Is alle geografiese gebiede verteenwoordig? • Verskille in mag en kapasiteit: • Oorhoofse begrip van die wetlike raamwerk vir die OBS en BOCMA • Terugvoer aan lede – deel inligting met die breëre gemeenskap • Stand van skakeling tussen belangegroepe - Netwerking • Landbouverenigings – Watergebruikerverenigings • Plaaslike – Provinsiale – Nasionale Regering • Watergebruikerverenigings – CMA – Waterwese • Gemeenskap – NROs/GBOs – Plaaslike owerhede/ WGVs

  30. Skakeling met Belanghebbendes: Substrategie Ontwikkeling- Kapasiteitsbou Doelwitte: Verbeter begrip van waterbestuur Spreek historiese ongelykhede aan – Stel speelvlak gelyk Verbeter deelname en samewerking

  31. Skakeling met Belanghebbendes: Geleenthede vir Kapasiteitsbou • Voorafgaande vergaderings om vergaderings oor OBS-onderwerpe te ondersteun • Bepaal groep se verwagtinge • Bespreek notule van vorige vergadering • Opsomming van OBS en proses tot op datum • Bespreek agenda van volgende vergadering, • Identifiseer kwessies • Toets of kwessies relevant is • Help met voorleggings vir hoofvergadering • Bespreek evaluasievorm vir hoofvergadering

  32. Skakeling met Belanghebbendes: Geleenthede vir Kapasiteitsbou • Bykomende geleenthede vir kapasiteitsbou • WWF – beskik oor kapasiteitsbou-handleidings wat op Watergebruikerverenigings gemik is • Hierdie handleidings kan gebruik word om die kennis van belanghebbendes in BOCMA se OBS-proses te verbreed en ʼn beter begrip van geïntegreerde waterhulpbronbestuur te verkry. • Die gevolglike strategie sal dan deur ʼn “bemagtigde” gemeenskap ondersteun en gemoniteer kan word. • Voltooi asb. die vorm vir BOCMA se OBS-kapasiteitsbou-opname; en dui u belangstelling in hierdie tipe geleentheid aan.

  33. Skakeling met Belanghebbendes: OBS • Vrae, Kommentaar, Voorstelle ... • Opname

  34. Die Ontwikkeling van ʼn Opvanggebied-bestuurstrategie Thank You! Baie Dankie

More Related