1 / 20

Inhoud van gesprek

Inhoud van gesprek. Gr 12-uitslae 2012 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Akademiese program Samestelling van Punte Winterskool Voogbeleid Dissipline Wat word van u as ouer verwag? Matriekafskeid Matriekvakansies. Vertrekpunt met Gr 12’s.

bena
Download Presentation

Inhoud van gesprek

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Inhoud van gesprek • Gr 12-uitslae 2012 • Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders • Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar • Akademiese program • Samestelling van Punte • Winterskool • Voogbeleid • Dissipline • Wat word van u as ouer verwag? • Matriekafskeid • Matriekvakansies

  2. Vertrekpunt met Gr 12’s • Hanteer gr 12-leerders as volwassenes • Glo en vertrou hulle • ‘n Finale geleentheid om af te rond vir eindeksamen • Volgehoue harde werk die sleutel tot sukses

  3. Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar: • Leerders voel hulle het uiteindelik die finale • fase bereik • (Ontspan – net ‘n kwessie van tyd) • Hulle kry gou reuse verrassings • Die eise is anders • Veranderde eise verg aanpassings • Tydbestuur • Bepaal prioriteite

  4. Sommige sukkel met die aanpassing • Veroorsaak bose kringloop: • Teleurstelling • Moedeloos • Belangeloos • Ongemotiveerd • Ander probleme

  5. Sommige leerders volg verkeerde • ontvlugtings-metodes • Verander vakke • Los skoolwerk vir later • Kunsmatige plesier • Wegbly / wegloop by skool • Hou ander leerders uit werk

  6. Fout word gewoonlik op ‘n ander plek • of by iemand anders gesoek. • Standaard van onderrig • Onderwyser is mislik • Gehalte van toetse • Moeilike rooster

  7. GEVOLG: Die agterstandwatopgebou het, raak al hoe groter en word later onoorbrugbaar. • OPLOSSING: • Besteroete: Bly kalm en nugter. Bepaal die oorsprong van die probleem en spreekditaan. • Fokus op ditwaaroorjybeheer het. • Vertrou die vakpersoneel. Hulle is ervare en weetwattereise die Gr 12’s moetontmoet.

  8. Waakveral teen wanopvattingssoos: • As die kind swakdoen, moethy/syophou met sport • Naweke en vakansies is niksdoentyd • Ekmors my tyd, want die matrieksertifikaat is nikswerdnie.

  9. Waak teen valsinformasie • Bloktyd • Doenniks by skoolnie • Hoof sêonskan by die huisbly • “40 days” • Belangrik: • Indiendaarenigeafwyking is van die normaleskoolprogram, salditskriftelik met u gekommunikeer word. • Onsmoet die onderrigtyd van die opvoedersbeskerm, want daar word moeitegedoen.

  10. Akademiese Program • Jaarbeplanner • 1ste kwartaal: 11 weke • 2 de kwartaal: 8 weke plus 3 wekeeksamen • 3 de kwartaal: 6 weke plus 4 wekeeksamen • 4 de kwartaal: 2 weke plus 5 wekeeksamen • Eksamens • 2 x mini-eksamen (Februarie – September) • 1 x Junie-eksamen • 1 x Rekord-eksamen (Augustus/September) • Eindeksamen: 23 Oktober 2013 tot 3 Desember 2013 • Belangrik • Opvoedersbepaal die tempo, standaard en werkwyse • Leerders het die verantwoordelikheidom by tebly. • Beperkafwesighede tot die minimum (bestuurderslisensie)

  11. Samestelling van Punte • Samestelling van jaarpunt: • Eksamenpunte: (Mini-, Junie- en Rekordeksamen) • Klastoetse • Projekte • Klasdeelname • Tuiswerk • Mondelinge (Tale) • Prakties (Sivieletegnologie en Gasvryheidstudies) • Belangrik: 25% van finale punt op simbolestaat. • Finale inskrywing: 9 Februarie 2013

  12. Winterskool • 20 - 22 Junie 2013 • 10 – 12 Julie 2013 • Leerders bo 70% en onder 50% • Deur NHS geïnisieer (NHS Personeel)

  13. Voogbeleid • Mnr. J. Hattinghvoog van Gr 12 • 1 stekwartaalonderhoud met elkeleerder. (Me. T. Lategan) • Identifisering van wanpresteerdersnaeksamen (opvolg – onderhoude) • Vangnette • Vakonderwyser • Gr 12-Voog (Mnr. J Hattingh) • Opvoedkundigebegeleier (Me. T. Lategan)

  14. Dissipline • Volgriglynesoos in gedragskodeuiteengesit • Probeerkonfrontasie met Gr 12’s vermy • Daarommoetleerderooksy/haarverantwoordelikheidnakom • Geen motors op skool- en koshuisterreintoegelaatnie • Eindeksamen: Parkeerterreinvoordogterskoshuis • Skoolbesoek • As gevolg van die akademieseeise is 100% skoolbesoeknoodsaaklik.

  15. Wat word van u as ouer verwag? • Bly betrokke • Vestig ‘n werkkultuur in u huishouding • Wees ‘n betrokke vennoot • Bepaal saam doelwitte en ondersteun • Behou lojaliteit teenoor die skool • Skep veilige omgewing vir u kind

  16. Wenkeaan u as ouer: • Waak teen invloede van personewatniedieselfdedoelwittenastreefnie • Werkvirekstrainkomstekan lei tot botsing van belange • Laat u kind besef u vertrouhom/haar • Onthou: ‘n leerder met toekomsvisiepresteerbeter as diegenedaarsonder

  17. Matriekafskeid • 27 Julie 2013 • Voorregvirmatrikulant • Finansies: R230 per matrikulant • Veiligheid van u kind. • Weetdat NHS homdistansieer van enigefunksiena die matriekafskeid • Bestuur die prosesnou al • Ouersmoetnieskroomomstandpunt in teneemnie.

  18. Matriekvakansies • Ouersweetdat: • Die spanning van ‘n matriekjaargevolgdeurgeweldigevryheidna ‘n matriek-eksamen, ‘n onbillikeeisaanonsjongmense is. • U as ouermoetnieonrealistieseakademieseeiseaankindersstel en dit met ‘n vakansie/voertuigprobeerbeloonnie.

  19. Wenke • Neembesluite in belang van die veiligheid van u kind • Vermybesigepaaie en grootgroeperinge van jongmense • Behoorliketoesig • Vervoer

  20. Slotgedagte • Matrikulant: • Hoërskool Nelspruit en jououers is daarvirraad en ondersteuning. • Die finale besluitlê in jouopgesluit • Benut die matriekjaaromgeleenthedevirsukses, virjouselfmoontliktemaak!

More Related