1 / 5

Mag aan die mense ! Power to the peoples !

Mag aan die mense ! Power to the peoples !. Gebruik. Gebruik. Ons kinders se toekoms is in ons hande !!. Die oplossing is die Switserse demokratiese BESTUURSTELSEL !!

usoa
Download Presentation

Mag aan die mense ! Power to the peoples !

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Mag aan die mense ! Power to the peoples ! Gebruik Gebruik Ons kinders se toekoms is in ons hande !!

  2. Die oplossing is die Switserse demokratiese BESTUURSTELSEL !! Switzerland is considered by many to be the most democratic country in the world. It is also one of the world's most successful nations in economic terms. The Swiss people have the highest per-capita incomes in the world, and Switzerland is consistently rated among the top ten nations in terms of quality of life. The Swiss Cantonal System dr. Frances Kendallwww.isil.org/resources/lit/ Die Switsers “fire” leiers wat hul belang van selfverykking, ensomeer bo die belang van gemeenskappe stel. Ons bly betaal, en bly onbetrokke ! Is die nuwe Suid Afrika DIT wat u in gedagte gehad het ? Jou Munisipale Spaarvark Sluit toe, en bly in tronke Horror Movie Jou Munisipale Administrasie ? Dit gebeur met ander Moet die belang van die gemeenskap nie BO die belang van ‘n persoon, organisasie, politieke party, of die beleid van ‘n politieke party wees nie ? Die Switsers maak hul leiers aanspreeklik, en ons ?

  3. Die oplossing is die Switserse demokratiese BESTUURSTELSEL !! Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws. THE SWISS CANTONAL SYSTEM. Dr F. Kendall Wat sê ek ? Kom ons as demokrate - wat die verskeidenheid van woonbuurt- en taal gemeenskappe erken - struktureer netsoos enige politieke party, MAAR met die verskil dat in ‘n demokratiese beweging die belang van DIE gemeenskap ( woonbuurt- en taal-gemeenskappe ) heel bo staan. Teenoor ‘n politieke party wat se belang, dan sy raadslid se belang, bo die belang van die gemeenskap stel, vir wie hul veronderstel is om te dien. Kom ons gebruik ons eie woorde of begrippe vir woonbuurt- , dorp- en streeks-takke, wat politieke partye gebruik. Wat van Heem- (tuis-) rade wat in die Afrikaner kultuur-tradisie is ? Dan is die Kaap weer Hollands, ( Afrikaanse ideoom = Die probleem is opgelos) waar elke taal- en woonbuurt gemeenskap in ons land, hul eie belang kan beskerm en bevorder. Sal dit nie vreedsame naasbestaan gee - soos die Switserse stelsel - waar geen gemeenskap ander kan oorheers of self oorheers word nie ? The key to Swiss success is not to be found in natural resources (which are in extremely short supply); nor does it lie in the temperament of its 6.4 million people, who are essentially no different from the Germans, Italians and French in the remainder of Europe. It lies rather in Switzerland's political institutions, which ensure that ordinary citizens are involved in political decision-making, and that no one interest group is able to benefit unduly at the expense of another. THE SWISS CANTONAL SYSTEM. Dr F. Kendall Wat is ons toekoms indien ons langer onbetrokke bly ? Prieska oor die Afgrond Bestuur. Met die munisipale verkiesing om die draai, wil ek saamstem dat verandering broodnodig geword het. Die huidige raad het saam met die munisipale bestuur ons pragtige dorp Prieska die afgrond in bestuur. • Moontlik is dit nie ‘n geval van swak bestuur nie, maar eerder “afwesige bestuur”, want dit blyk dat weinig vergaderings deur die loop van jaar plaasgevind het, of dat vergaderings beperk was tot slegs die raadslede van een politieke party waar besluite met verreikende finansiele implikasies geneem is. Wanbestuur was aan die orde van die dag en ek wil die volgende voorbeelde noem :Knip • Frik Mulder Prieska - Die Volksblad Brieweblad 2011/05/05 DRAFT UNITED NATIONS DECLARATION ON THE RIGHTS OF INDIGENOUS PEOPLES Affirming that indigenous peoples are equal in dignity and rights to all other peoples, while recognizing the right of all peoples to be different, to consider themselves different, and to be respected as such. Die raadslede en amptenare het al die mag, en maak wat hulle wil. Ons is die slawe van ‘n stelsel, wat net moet bly betaal ! DIT kan en mag verander word, dat ons al die mag het, en dat leiers in ons diens is, wanneer ons by ons eie gemeenskaps-organisasies betrokke raak !! Ordinary people should keep control of the decisions that effect their lives. THE SWISS CANTONAL SYSTEM. Dr F. Kendall Die probleem is ons koloniale REGERINGSTELSEL !! The English people thinks itself free but is badly mistaken. It is only free during a general parliamentary election. As soon as parliament has been elected it is again enslaved, it is nothing.“ Suid-Afrika en die Demokrasie: P. COLLINS: Bl 25:

  4. Elke Maandag oggend begin daar ‘n gespreksgroep by Jacriet poslys oor die ideale demokrasie vir ons gemeenskappe, woonbuurte, dorpe en streke. Word deel van die demokratiese beweging . Teken in deur te kliek op die skakel jacriet-subscribe@yahoogroups.com , en praat saam. Die stelsel verander ! Kan ek help ?

  5. Die Demokraat Hoekom wag vir ‘n leier wat alles vir en namens ons moet doen? Begin by jouself, jou woonbuurt en jou gemeenskap. Die res sal vanself kom. Skep vir jou woonbuurt, of dorp, ‘n geselsblad en selfoon netwerk, sodat ons kan netwerk om misdaad, korrupsie, wanadministrasie ensomeer onder beheer te kry. Ons kan en mag ons eie woonbuurt-, dorp-, en streek rade vestig. Kies jou eie leiers en neem beheer van jou woonbuurt, dorp en streek deur medeverant-woordelikheid en mede-seggenskap. Raak betrokke by jou eie gemeenskaps-organisasies !!!!! En verander die stelsel deur reg te stem met jou stemreg

More Related