1 / 7

♫ Turn on your speakers!

Nietige. Tommy's Window Slideshow. Afgode Nr 1. ♫ Turn on your speakers!. CLICK TO ADVANCE SLIDES. Jesus vra: Bly asb weg !. Ex.23;24 Jy mag jou voor hulle afgode nie neerbuig en hulle nie dien nie,ook mag jy nie doen na hulle werke nie. Deut 4:16 sodat julle nie verderflik handel

thor
Download Presentation

♫ Turn on your speakers!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Nietige Tommy's Window Slideshow Afgode Nr 1 ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES Jesus vra: Bly asb weg !

  2. Ex.23;24 Jy mag jou voor hulle afgode nie neerbuig en hulle nie dien nie,ook mag jy nie doen na hulle werke nie.

  3. Deut 4:16 sodat julle nie verderflik handel deurdat julle vir julle 'n beeld,'n gelykenis van enige afgods- beeld, maak nie,'n afbeelding van man of vrou, 17 'n afbeelding van enige dier wat op .

  4. die aarde is,'n afbeelding van enige gevleuelde voël wat in die lug vlieg,18 'n afbeelding van enigiets wat op die aarde kruip,'n afbeelding van enige vis wat in die water onder die aarde is; 19 dat jy ook jou oë nie na die hemel opslaan,en as jy die son,sien en die maan en die sterre,die hele leër van die hemel,jou laat verlei en voor hulle neerbuig en hulle dien nie – dinge wat die HERE jou God aan al die volke onder die hele hemel uitgedeel het.

  5. Deut. 7: 25 Die gesne- de beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand; die silwer en die goud wat daaraan is, mag jy nie begeer of vir jou neem nie, dat jy nie daardeur verstrik raak nie,want dit is vir die HERE jou God 'n gru- wel, 26 en jy mag geen gruwel in jou huis inbring nie,sodat jy nie net so onder die banvloek kom nie;jy moet daar heeltemal 'n afsku van hê en dit

  6. geheel en al as gruwel beskou,want dit is onder die banvloek. Deut.23:14 want die HERE jou God wandel midde - in jou laer om jou te red en jou vyande aan jou oor te gee,daarom moet jou laer heilig wees, sodat Hy niks skandeliks by jou mag sien en Hom van jou afwend nie.

  7. Deut 32:16 Hulle het deur vreemde gode sy ywer gewek,deur gruwels Hom geterg. Terg jy vir Jesus deur Gruwels ? Alta Strydom

More Related