1 / 27

Hosea 5:15-6:6

Hosea 5:15-6:6 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Hosea 5:15-6:6 .

thanos
Download Presentation

Hosea 5:15-6:6

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hosea 5:15-6:6

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Hosea 5:15-6:6

  6. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  7. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  8. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  9. Hosea gaan oor moed...

  10. 1. Die moed om te bely en dit te bedoel... ...

  11. “Kom ons gaan terug na die Here...”

  12. Soms kan net jou Pa jou help

  13. Hoe langer jy uitstel, hoe moeiliker word dit

  14. 2. Die moed om om te gee ...

  15. “We're glad to see you. . . We're sorry you had to come.” ...

  16. God is ’n omgee Ouer...

  17. Die foto langs die bed

  18. Watter beeld het jy van God?

  19. Die Derde Dag

  20. 3. Die moed om te gee ...

  21. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  22. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  23. Waar was God? Andries Cilliers Prys: R49.95 10-Week-Bybelstudie oor hoe om as gelowige in ’n wêreld vol misdaad te (oor)leef Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za

More Related