1 / 15

AMBASSADEURS

AMBASSADEURS. Ambassadeur: hoogste diplomatieke verteenwoordiger in ‘n vreemde land, om sy eie land in ‘n goeie lig stel en goeie verhoudinge te bou. Sy blyplek (ambassade), personeel, voertuie, ens. geniet diplomatieke immuniteit in die gasheerland.

temima
Download Presentation

AMBASSADEURS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AMBASSADEURS

  2. Ambassadeur: hoogste diplomatieke verteenwoordiger in ‘n vreemde land, om sy eie land in ‘n goeie lig stel en goeie verhoudinge te bou Sy blyplek (ambassade), personeel, voertuie, ens. geniet diplomatieke immuniteit in die gasheerland Hy kry instruksies van sy regering oor beleid, doelwitte en gedragskodes besluit self oor taktiek, styl, metodes, beplanning, medewerkers, teikenpersone, ens.

  3. Sy intelligensie, integriteit, kulturele begrip, ywer, toegewydheid is van kritieke belang. Hy moet goeie verhoudinge handhaaf, gebou op vertroue en onderlinge begrip Hy moet die motiewe, denkwyses en kultuur van sy gasheerland verstaan

  4. Hy moet ‘n uitmuntende onderhandelaar en ‘n bemiddelaar vir vrede en onderlinge begrip wees ‘n Ambassadeur verteenwoordig nie homself nie! ‘n Ambassadeur loop gevaar om vervreem te raak van sy eie land en kultuur en om te verander in ‘n elegante maar uitgedroogte, leë dop

  5. Ons verteenwoordig Jahshua se koninkryk in die wêreld Filip 3:20 ons burgerskap is in die hemele ... Ons moet goeie ambassadeurs wees:- - absoluut lojaal teenoor ons Koning, - volledige kennis van sy Woord, - betroubaar, - vervul met die Heilige Gees: Gal 5:22, - dood in onsself, lewend in Hom: Gal 5:24-26, 2:20

  6. Mat 5:5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe Mat 5:9 Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word Mat 10:16, 19 Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in; wees dan versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe. ... moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal sê nie, want dit sal julle in daardie uur gegee word wat julle moet sê; dis nie júlle wat praat nie, maar Vader se Gees wat in julle praat

  7. 1Kor 9:19-23 ... ek het my aan almal diensbaar gemaak om soveel van hulle as moontlik oor te wen. Vir die Judeërs het ek soos ‘n Judeër geword; vir die wat onder die wet is, soos een wat onder die wet is;* vir die wat sonder die wet is, soos een sonder wet**(al is ek nie sonder die wet van God nie, maar onder die wet van Christus); vir die swakkes het ek soos ‘n swakke geword ***; vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red .. ek doen dit ter wille van die evangelie .... * Hand 16:3, 18:18, 21:23-26 ** Gal 2:3 ***1Kor 8:13

  8. 2Tim 2:14-26 ... dat hulle geen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders. onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek; ‘n dienskneg van Jahshua moenie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra. Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys - dat God hulle miskien bekering gee tot kennis van die waarheid

  9. Tit 2:8-10 Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan hê om van julle te sê nie Diensknegte moet onderdanig wees aan hul eie here, hulle in alles behaag en nie teëpraat nie; Hulle moet niks ontvreemd nie, maar ons Verlosser se leer versier met goeie trou

  10. Tit 3:1-2 Wees onderdanig aan owerhede en magte, en gehoorsaam en bereid om enige goeie werk te doen Moenie mense belaster of strydlustig wees nie, Wees vriendelik en sagmoedig teenoor almal Tit 3:9-11 vermy dwase strydvrae en geslagsregisters en stryery oor die wet – dis nutteloos en doelloos Onttrek julle van iemand wat partyskap verwek

  11. Gemeenteverklaring (2008) Onverskillige uitsprake/optrede deur ‘Israel’-groepe: Oorbeklemtonings, waninterpretasies, politiekery, geweld, uitsprake teenoor ander volke, twiste, assosiasies met radikale groepe, verset teen owerhede & landswette Ons gemeente wil nie met sulke groepe/individue ge-asssosieer wees nie Ons wil nie in terme van ‘Israelvisie’, Israelwaarheid ens. bekend wees nie

  12. Wat sê ons vir ander ...... In watter kerk is jy? ek bly by my kerk! ..... gaan die k....s dan almal hel toe? daar is 2000 miljoen Chinese: gaan hulle almal dan verlore? wat word van dié wat Jahshua bely al is hulle nie Israel nie? hoe kan jy bewys dat (net) ons uit die 12 stamme is? is ons dan beter as die ander? - hoe kan ons hulle uitsluit? Afrikaners ly aan ‘n diepgewortelde rassisme ... kyk hoe lewe die blankes – watse voorbeeld is dit?

More Related