1 / 36

Verduideliking van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

Verduideliking van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede. Kom ons verduidellik Stap vir Stap. Gaan na www.mytracer.co.za. ATKV Lede Toegang. Stap 1 – Beweeg af. Stap 2 – Klik op “Adviser Login”. Sleutel in u ATKV Lid nommer, “Username” en “Password”.

simeon
Download Presentation

Verduideliking van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verduideliking van ons“My Tracer”Bestel Proses virATKV Lede Kom ons verduidellik Stap vir Stap

  2. Gaannawww.mytracer.co.za

  3. ATKV Lede Toegang Stap 1 – Beweeg af Stap 2 – Klik op “Adviser Login”

  4. Sleutel in u ATKV Lid nommer, “Username” en “Password” Stap 1 – Sleutel in u ATKV Lid nommer vir identifikasie Stap 2 - Sleutel in “atkv” as “Username” Stap 3 – Sleutel in “letmein” as “Password” Stap 4 – Na toegang verkry is sal u gevra word om u “Password” te verander na ‘n privaat unieke “Password”

  5. Verander asseblief u "Password" die eerste keer

  6. Pas aan u Besonderhede Sleutel in u nuwe privaat "Password" Bevestig u nuwe privaat "Password"

  7. Klik “here” om voort te gaan Klik “here” om voort te gaan

  8. Klik op “Purchase online” Klik op “Purchase oniine”

  9. Sleutel in Kliënt ID nommer of Maatskappy Registrasie nr. Klik op “Next”

  10. Sleutel in Kliënt of Maatskappy Besonderhede Klik op “Next”

  11. Kies die Produk om te Bestel Klik op “Add Product” om een vir een te bestel Beweeg op of af om Produkte te sien

  12. Verskaf die Voertuig besonderhede vir die eenheid Voltooi asseblief die vereisde velde gemerk met * Klik op “Next”

  13. Bestel nog ‘n eenheid of klik op “Next” om voort te gaan Klik op “Next”

  14. Verskaf die kliënt se bank besonderhede Klik op “Next”

  15. Gaan inligting na vir korrektheid

  16. Gaan inligting na vir korrektheid Indien korrek klik op “Create Agreement”

  17. Lees en druk die Ooreenkoms Klik hier om ooreenkoms uit te druk

  18. Kliënt teken die Ooreenkoms en Bevestig die Debiet Instruksie Tik die blokkie Doen die som Finale Stap Klik op “Submit Signed Order”

  19. Die bestelling is ontvang en die Kliënt sal gekontak word om reëlings te tref vir installasie Om u eie kliënte lys te sien Klik op “Client Control”

  20. Die Kliënte Lys Funksie Kyk na die Ooreenkoms Die Ooreenkoms mag afgelaai word Stuur die Ooreenkoms aan met e-pos

  21. Hoof Funksies van die Kontrole Paneel Klik op “Logout” om na ons webblad te gaan Klik op “Control Panel” on terug te keer na hoofbladsy Klik op “Settings” om u eie besonderhede te sien Klik op “Purchase online” om te bestel Klik op “Client Control” om kliëntelys te sien

  22. Kortpad Sleutel Klik op “Logout” om na ons webblad te gaan Beweeg oor “Shortcut Panel” om kortpad te neem na die funksies

  23. Lede se Kontrole Paneel U ken reeds die Bestel Proses U ken reeds die Kliënte Lys Klik nou op “Settings”

  24. Verander en Opdateer

  25. Meer Funksies Klik hier om terug te keer na Webtuiste Klik op “Support” vir ondersteuning en inligting

  26. Doen bestellings met u Selfoon • Gebruik u selfoon en gaan na www.mytracer.co.za • Klik op “Adviser Login” • Sleutel in u ATKV Lid nommer, Gebruik naam and "Password" • Volg dieselfde stappe soos verduidelik

  27. Installasie van eenhede • Na ontvangs van die bestelling sal ons die kliënt kontak om reëlings te tref vir die installasie • Word gedoen binne 7 dae na bestelling • Geen elektriese drade van die voertuig word beskadig nie • Geen inmenging met voertuig elektronika • Installasie tyd gemiddeld 45 minute • Installasies word landwyd gedoen

  28. Afhandeling van die Installasie • Werking van eenhede word bevestig deur installeerder, daar en dan, met sy selfoon • Finale data word dadellik deur die installeerder gestuur na ons rekenaar met sy selfoon • Eenheid is dus dadellik aktief na installasie

  29. Finale Stappe • Kliënt ontvang deur e-pos sy/haar • Gebruik naam • "Password" • Voertuig Opspoor - Diensstasie nommer • Instruksies oor hoe om te begin • Kliënt ontvang die SAIAS goedgekeurde installasie sertifikaat wataanvaar word deur die Versekerings Maatskappye

  30. Om te begin gaan na www.mytracer.co.za Stap 1 – Klik op “Customer” “My Tracer Site”

  31. Sleutel u “My Tracer” Gebruik naam en "Password" in

  32. Aanlyn “Help Me” Funksie Op enige tydstip wanneer hier gewerk word klik op ons “Help Me” knoppie vir hulp

  33. Daar sal ‘n nuwe skerm open Klik hier om die indeks te open Kies die onderwerp om direk daarheen geneem te word

  34. Laai asseblief ons volledige aanwysings op u rekenaar af Stap 1 – Beweeg oor “Downloads” Stap 2 – Klik op “Product Tutorial”

  35. Berg die inligting op u Rekenaar Stap 3 – Klik hier om die “Product Tutorial” op u rekenaar te berg vir toekomstige verwysing. Doen dit gereeld omdat ons hierdie aanwysings gereeld bywerk soos nuwe funksies bykom vir u om te geniet.

More Related