1 / 13

Sonder die Gees Is Sonder God

Sonder die Gees Is Sonder God. Levitikus 23:15–17

quito
Download Presentation

Sonder die Gees Is Sonder God

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sonder die Gees Is Sonder God

  2. Levitikus 23:15–17 • 15“Van die dag ná die sabbat af, die dag waarop julle die are as beweegoffer vir die Here aanbied, moet julle sewe volle weke tel. 16Die dag ná die sewende sabbat, op die vyftigste dag, moet julle vir die Here ’n graanoffer bring uit die pas geoeste graan. 17Elke gesin moet twee brode vir ’n beweegoffer na die heiligdom toe bring. Dit moet van drie kilogram meel met suurdeeg gebak wees en is ’n gawe aan die Here uit die eerste opbrengs van die oes

  3. Handelinge 2:1–5 • Die uitstorting van die Heilige Gees • 2 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. 3Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. 4Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen. • 5Daar het godsdienstige Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem gewoon...

  4. Job 1:20–22 • 20Toe het Job opgestaan en sy klere geskeur. Hy het ook sy hare afgeskeer. Daarna het hy op die grond gaan lê en gesê: • 21“Sonder iets het ek in die wêreld gekom en sonder iets gaan ek daaruit. /Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek daarheen terugkeer. • Die Here het gegee en die Here het geneem. Prys die Naam van die Here.” 22Onder alles het Job nie gesondig of God iets verwyt nie

  5. Romeine89Julle word egter nie deur julle sondige natuur beheers nie, maar deur die Gees, want die Gees van God woon in julle. As iemand die Gees van Christus nie het nie, behoort hy nie aan Christus nie. 10Omdat Christus in julle is, gee die Gees aan julle die lewe op grond van God se vryspraak, hoewel die liggaam vir die dood bestem is as gevolg van die sonde.

  6. Handelinge 431Nadat hulle gebid het, het die plek waar hulle bymekaar was, geskud. Hulle is almal met die Heilige Gees vervul en het met vrymoedigheid die woord van God verkondig. • Onderlinge mededeelsaamheid • 32Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie /nie een het gesê dat iets van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel. 33Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was groot oor hulle almal.

  7. Ef 5:18 • Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.

  8. Job 1:20–22 • 20Toe het Job opgestaan en sy klere geskeur. Hy het ook sy hare afgeskeer. Daarna het hy op die grond gaan lê en gesê: • 21“Sonder iets het ek in die wêreld gekom en sonder iets gaan ek daaruit. /Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek daarheen terugkeer. • Die Here het gegee en die Here het geneem. Prys die Naam van die Here.” 22Onder alles het Job nie gesondig of God iets verwyt nie

  9. Rom 823En nie net die skepping nie, maar ook ons wat die Gees ontvang het as die eerste gawe van God, ons sug ook. Ons sien daarna uit dat God sal bekend maak dat Hy ons as sy kinders aangeneem het: Hy sal ons van die verganklikheid bevry.

  10. Sonder die Gees Is Sonder God

More Related