1 / 9

Aanbidding vra : Besit die Heilige Gees jou siel ?

Aanbidding vra : Besit die Heilige Gees jou siel ? . Skriflesing : Rom 8:1-17. Kraggakamma se jaartema is: Ons wil ‘n Lig wees wat die glans van God se liefde versprei.

heba
Download Presentation

Aanbidding vra : Besit die Heilige Gees jou siel ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Aanbiddingvra: Besit die Heilige Gees jousiel? Skriflesing: Rom 8:1-17

  2. Kraggakamma se jaartema is: Onswil ‘n Ligweeswat die glans van God se liefdeversprei • Hierdiekwartaal se tema is aanbidding. Deuraanbidding word ons ‘n lig. ‘n Paarwekegelede het ekgepreekoor die tema: “DissipelsaanbidGod” Die dissipels het dadelikalleslaatstaan en Jesus gevolg, toe Hyhullegeroep het. • Aanbidding is om God toe telaatomjousiel in besitteneem. Die vraag is: Hoe doen ‘n mensdit? • Rom 8 verduidelikditdeurtesê: Laatjoulewedeur die Gees beheer word.

  3. 2 nature van die mens • Wanneer ‘n mens die Here aanneem, gee Hyaanjou ‘n “tweedenatuur”, want Hymaakjou ‘n nuweskepsel. Jybly steeds ‘n onvolmaakte/sondigemens, maar die Heilige Gees vernuwejoudatjy al hoe meer die beeld van Christusvertoon. • In Rom 7:24,25 sêPaulus: “Ek, ellendigemenswiesal my verlos van die sondigebestaan?” Dan sêhy: Dit is God alleenwatditdoen. • In Rom 8 verduidelikhy hoe God ditdoendeur die Heilige Gees. In 8:2 staan “Die Gees maakjouvry”. • 8:6 sêdingewaarmee die sondigenatuurhombesighou lei tot die dood , maardingewaamee die Gees hombesighou, gee lewe en vrede

  4. Laat die Gees joulewebeheer • Rom 8 praat van mensewat in Christus is, dwsmensewathulleleweaan die Here gegee het(Joh 1:12). Kinders van God kannog steeds deurhullesondigenatuurbeheer word, dansalhulleverhouding met die Here doodwees en salhulleniegeestelikgroeinie. Die wathulledeur die Gees laatbeheervindlewe en vrede. • Paulusontdek: Ekmoetophouom self teprobeer (8:4) ; ekmoet op Christusvertrou, dansal die Heilige Gees nuwelewe en vrede gee.

  5. Laat die Gees joulewebeheer • Jymoet God se belangebojoueiestel, soos die dissipels • In Bofbalmoet die kolwereers die bal raakslaan, voordathykanhardloop. As kinders van God moetonsonsoogop Christushou, dansal God deur die Heilige Gees onsvryspreek, want God het klaar die res gedoen.

  6. Wat het God het klaargedoen? • Rom 6:14 sê: onsleefonder die Wet van genade. • Tweedens, God het onsaangeneem en onsdeelvan syliggaamgemaak. Hyseënons. Hyskep ‘n nuweverhouding met onsdeur die vryspraak(Joh 17:23, 2Pet 1:3,4) • Derdens, HymaakonsKindersvan God: Rom 8:14,16,19,21en Gal 3:26,27

  7. Om deur die Gees beheerte word, beteken: • As die Here my roep: “VolgMy” laatekallesstaan en volgHom. As ekgehoorsaam is, herskep God my sodatekdiensbaar is in SyKoninkryk. • My verantwoordelikheid is om my verhouding met Christusteoefen. Ekhou my ooggevestig op Jesus; God doen die werkwatHyalleenkandoen, sodat die HeiligeGess in beheer van my lewesalwees. • Uit‘n vliegtuigwatoor die woude van Alaska vlieg, sien die vlieënier ‘n beer met ‘n blikoorsy kop. Hymoesiewers op ‘n ashoop die blikgevind het en sy kop daaringesteek het en toe sit dit vas. Die beer het al in die rondte ‘v voetpaduitgetrap, want hykonniesienwaarhy loop nie. Ons is ookdikwels so. Onssondigenatuurverblindonssoos die blik die beer verblind het.

  8. Verloop van die besprekingtydens die Aandbyeenkoms • Ons het eers ‘n vraagbespreekoor die “2 nature” van die mens. As kind van God kanek steeds my wilbo die wil van God stel. • Aan die hand van die onderstaandeskyfie het onsgepraatoorwat die verskilsalwees in mense se optredewatdeurhullesondigenatuurbeheer word, teenoormensewatdeur die Heilige Gees beheer word, veralbinne die volgendekontekste van die werk, verhouding met joubuurman en in gesprekkeoor die toekoms van ons land.

  9. Kind van God onderbeheer van… Sondigenatuur Heilige Gees Werk Buurman Toekoms van die land • Werk • Buurman • Toekoms van die land

More Related