1 / 27

VOO NKV VAK-ORIëNTERING

VOO NKV VAK-ORIëNTERING. Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS slypskole 2004. GENERIESE OORSIG VAN VAKVERKLARINGS. UITKOMSTE Onderwysers is vertroud met die generiese ontwerpkenmerke van die NKV

phuc
Download Presentation

VOO NKV VAK-ORIëNTERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOO NKVVAK-ORIëNTERING Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS slypskole 2004

  2. GENERIESE OORSIG VAN VAKVERKLARINGS UITKOMSTE Onderwysers is vertroud met • die generiese ontwerpkenmerke van die NKV • dieimpak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal hê • die aansluiting tussen AOO en VOO

  3. BEGINSELS EN WAARDES ONDERLIGGEND AAN DIE NKV • Sosiale transformasie • Uitkoms-gebaseerde onderwys • Diepgaande kennis & vaardighede • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • Progressie • Artikulasie & oordraagbaarheid • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • Waardering vir inheemse kennissisteme • Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid GASVRYHEIDSTUDIE??

  4. Kritieke Uitkomste Leerveld Vak Leeruitkoms Assessering- standaard Sleuteluitkomste onderliggend aan die Grondwet. Sluit kernlewensvaardighede vir leerders in. ‘n Kategorie wat as tuiste dien vir verwante vakke. Omskryf deur die leeruitkomstes en inhouds-omvang. ‘n Stelling wat ‘n beoogde onderrig- en leerresultaat omskryf. Kriteria wat kollektief bewyse verskaf van wat ‘n leerder behoort te weet en kan demonstreer in ‘n spesifieke graad. ONTWERPKENMERKE VAN DIE NKV

  5. VAKVERKLARINGS UITKOMSTE Onderwysers is vertroud met • GASVRYHEIDSTUDIE as ‘n studiearea. • die ontwerpkenmerke van VOO NKV Gasvryheidstudie • die aansluitingtussen AOO leerareas en VOO NKV Gasvryheidstudie • die nodigheid om leerbehoeftes in terme van nuwe inhoud, vaardighede en IKT te identifiseer • die nodigheid om moontlike onderrig- en leerondersteunings- materiaal te identifiseer.

  6. AANSLUITING: AOO & VOO

  7. DRIE LEERROETES IN VOO Jong leerders – na AOO Volwasse werkers / werklose burgers – toetrede tot of vordering of verandering in loopbaanroete, of rus hulself toe vir toegang tot hoëronderwys. • Algemeen • Algemeen Beroepsgerig • Handel, Beroeps- en Professioneel

  8. Verdere Onderwys en OpleidingGraad 10-12 (Algemeen)Nasionale Kurrikulumverklaring GASVRYHEID-STUDIE

  9. BELANGRIKE DOKUMENTE *Tans slegs in Engels beskikbaar

  10. LEERVELDE • Kommunikasie en Taalstudies • Kuns & Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur-studie & Dienste • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Mens- & Sosiale Wetenskappe en Tweede Addisionele Tale • Fisiese-, Wiskundige-, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe

  11. Sake-, Handel-, Bestuur-studie en Dienste • Rekeningkunde • Sakestudie • Verbruikerstudie • Ekonomie • Gasvryheidstudie • Toerisme

  12. REëLS VIR KOMBINASIE

  13. ONDERRIGTYD FUNDAMENTEEL: 16 uur • Tale: 9,0 uur / week vir twee tale • Wiskunde / W-Geletterdheid: 5,0 uur / week • Lewensoriëntering: 2,0 uur / week KERN EN ELEKTIEF: 13,5 uur • Totaal 4,5 uur / week vir elk van die drie vakke – • Kern - 9 uur Elektief - 4,5 uur

  14. DIE VAKGEBIED Gasvryheid verwys na die sektor van die toerismebedryf wat voedsel en beskutting aan die toeris verskaf. Dit omvat twee dele: Verblyf en spyseniering, of voedsel- en drank-dienste H. Keyser

  15. HOTELHOUDING & SPYSENIERING SG Verslag 550 (Groep F) Inhoud-gebaseer GASVRYHEID STS (Loodsprojek) SAKO-veld: Dienste Gekose HITB Nas. eenhede UGO – voordragkriteria, omvang, assessering- instruksies NKV GASVRYHEID STS Leerveld: SHBD UGO Kritieke Uitkomste Leeruitkomste Assesseringstandaarde Bevoegdheidbeskrywings VAN HOTELHOUDING & SPYSENIERINGNAGASVRYHEIDSTUDIE

  16. Gasvryheidkonsepte …demonstreer kennis en begrip … gasvryheidsbedryf …bydrae tot RSA ekonomie… sektore van bedryf … beroepsgeleenthede. Gesondheid en veiligheid … opereer… higiëniese… veilige omgewing … verantwoordelike … wetgewing. Voedselproduksie … begryp … toepas … beplanning, organisasie, probleem- oplossing … evaluering … self … praktyke … stelsels van voedselproduksie. V&D dienste … begryp … toepas … beplanning, organisasie, probleem- oplossing … evaluering … self … praktyke … stelsels van voedsel-en-drankdienste. NKV GASVRYHEIDSTUDIELEERUITKOMSTE

  17. TALE WISKUNDE NATUUR- WETENSKAPPE SOSIALE WETENSKAPPE KUNS & KULTUUR LEWENSORIëNTERING EKONOMIESE & BESTUURS- WETENSKAPPE TEGNOLOGIE AANSLUITING BY AOO GASVRYHEID- STUDIE

  18. Definisie Teoretiese en operasionele aspekte van voedsel- en drankbereiding en diens GASVRYHEID- STUDIE Begrip van onderskeie sektore en diverse kontekste van die gasvryheidsbedryf Veiligheid, higiëne omgewingsbewustheid

  19. Doel Vaardighede, kennis, waardes, gesindhede re voedsel- & drankbedryf Entrepreneurs- + probleemoplossing-vaardighede Geïntegreerde bevoegdhede in V&D VOORTREFLIKE DIENS Begrip vir kulturele uniekheid Suksesvolle funksionering in gas-vryheid – KMMO, gemeenskap-basis KREATIWITEIT

  20. Omvang 1

  21. Omvang 2

  22. Onderwys- en beroepsmoontlikhede Kennis, vaardighede, gesindhede en waardes soos vervat in die KRITIEKE UITKOMSTE in die gasvryheidkonteks • Hoëronderwysstudie • Entrepreneursgeleenthede • Bedryf-gebaseerde eenheidstandaarde • In-diensopleiding in ‘n sektor van eie keuse Voedsel- & Drankbestuur Professionele kookkuns Gastehuis- / B&O- bestuur Geleentheidsbestuur Spysenieringsbestuur Gemeenskapsgebaseerde toerismedienste Hotelontvangs Wegneem-etedienste Self-indiensneming in spysenieringsdienste

  23. ONDERRIGBENADERING Outcomes-based Onderwyser- fasiliteerder Uitkomsgebaseer ERVARING- GERIG Probleem- oplossing Bekom, prosesseer inligting Prakties Kritiese analise

  24. Handboeke Naslaanboeke Edulis bronnelys Dagblaaie Voedseltydskrifte Promosiemateriaal van voedsel- / gasvryheid expo’s Leerprogramriglyne Videos – Edumedia & kommersieël Televisieprogramme Die Internet – gekose webtuistes Menslike hulpbronne in gasvryheid ONDERRIG- EN LEERMATERIAAL Vak- Inligtings-pakket Omsend 0176/2003

  25. TOERUSTING • Werkstasies • Liasseerstelsel vir bronne • OHP • TV monitor • Video-masjien • Internet-toegang • Verwys na Info-pakket

  26. LEERBEHOEFTES • Nuwe inhoud • Nuwe vaardighede • IKT • Metodologie STEL VAS LYS PLAN

  27. OPLEIDINGSBEHOEFTES FORMEEL • Sertifikate in gasvryheid by VOO-kolleges / Universiteite van Tegnologie / ander geakkrediteerde diensverskaffers • Diplomas in sub-dissiplines gekombineer met vak-didaktiek gespesialiseer in Gasvryheidstudie-onderwys – by Universiteite van Tegnologie. INFORMEEL • Deurlopende self-studie: Verwys na OLOM • Behoefte-gedrewe werksessies • Web-gebaseerde modules • Bedryfs-gebaseerde modules / eenheidstandaarde

More Related