aardrykskunde hersiening l.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
AARDRYKSKUNDE Hersiening PowerPoint Presentation
Download Presentation
AARDRYKSKUNDE Hersiening

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 17

AARDRYKSKUNDE Hersiening - PowerPoint PPT Presentation


  • 577 Views
  • Uploaded on

AARDRYKSKUNDE Hersiening. STREEKSAARDRYKSKUNDE Suid-Afrika. G D Samaai Klein Nederburg Sekondêr glenn@kns.wcape.school.za. WINTERRëEN EKONOMIES BETER Minder Verdamping as somer Sagter: minder erosie Dring makilker in grond Makliker opgegaar. KOUE BENGUELA. WARM MOSAMBIEK. REëNVAL.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'AARDRYKSKUNDE Hersiening' - norm


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
aardrykskunde hersiening

AARDRYKSKUNDEHersiening

STREEKSAARDRYKSKUNDE

Suid-Afrika

G D Samaai Klein Nederburg Sekondêr glenn@kns.wcape.school.za

slide2

WINTERRëEN EKONOMIES BETER

  • Minder Verdamping as somer
  • Sagter: minder erosie
  • Dring makilker in grond
  • Makliker opgegaar

KOUE BENGUELA

WARM MOSAMBIEK

REëNVAL

REëNVAL NEEM AF VAN OOS NA WES

SOMER

DONDER

HARD

LAE REëNVAL Koue seestroom

LAE RE

HOë REëNVAL Warm seestroom Stygende lug Orografies

WINTER

SAG

SIKLONIES

FRONTAAL

slide3

MOONTLIKE EKSAMENVRAAG

Reënval van die RSA

  • In watter rigting toeneem of afneem?
  • Breedvoerige verduideliking waarom?
  • Waarde van isobieët by A.
  • Seisoen en tipe reënval by A en B of grafiek.
  • Waarom B ekonomies beter is as A.
  • Hoeveelheid van reënval by D
slide4

KOUE BENGUELA

H

H

WARM MOSAMBIEK

SUID ATLANTIES

SUID INDIES

LYNDONDERSTORMS

V

O

G

F

R

O

N

T

WARM

VOGTIG

KOUD

DROOG

slide5

PLANTEGROEISTREKE(BIOME) VAN DIE RSA

MOET ELKE STREEK, EN LIGGING DAARVAN KEN.

BAIE BELANGRIK VIR WANBALANSE

slide6

O

M

G

E

W

I

N

G

S

K

W

E

S

S

I

E

S

DROOGTES

  • Gevolge
  • Bestuur

EROSIE

  • Gevolge
  • Bestuur

OORSTROMINGS

  • Gevolge
  • Bestuur

WANBALANSE

  • Hoe plaasgevind
slide7

VERWOESTYNING / WANBALANSE

INVLOED VAN DIE MENS OP NATUURLIKE PLANTEGROEI

slide8

HOOGSTE

Mynbou

Nywerhede

Stede

HOëR

Besproeiing

LAAG

Lae

reënval

HOOG

Genoeg Reën

Nywerhede

Hawe

Landbou

Stede

HOOG

Hoë reënval

Stede

Nywerhede

Politiek

LAAG

Hoë Bergreekse

BEVOLKINGSVERSPREIDING EN -DIGTHEID

A F N A M E

slide9

LANDBOU

MYNBOU

BAIE BELANGRIK

Sorg dat jy dit baie goed ken

GUNSTIGE EN ONGUNSTIGE FAKTORE

Berei DEEGLIK voor vir lang vraag!!

PRIMêRE

BEDRYWIGHEDE

slide10

ARBEID

GRONDSTOF

LOKALISASIEFAKTORE

KRAG/KRAG- BRONNE

WATER

MARK

VERVOER

slide11

WES-KAAP: GUNSTIGE FAKTORE

1652

NB SLEGS FAKTORE

VANAF KAART

AANVAARBAAR!!

slide12

GAUTENG

Kan jy gunstige /

ongunstige faktore

herken?

Waarom swaar

Nyw. In Gauteng

en lig in SWK

h a n d e l
H A N D E L

HANDEL

Die ruil van goedere

tussen twee lande

HANDELSBALANS

Is die betaalverpligting

wat ontstaan wanneer

lande in- of uitvoer

BETALINGSBALANS

Rekeningstaat van ‘n land

wat sy transaksies

met die res van die

wêreld aandui

slide14

Hoe kan ‘n nadelige Handelsbalans reggestel word?

VERHOOG

UITVOERE

MINDER

INVOERE

VOER MEER

GOUD UIT

sentralisasie
SENTRALISASIE

Mense/nywerhede vestig hulle rondom bepaalde gebied/kern

Gauteng

K

Z

N

WES-

KAAP

PE

UITENH

DESENTRALISASIE

Nywerheidsontwikkelling WEG van Kerne

slide16

VOORDELE VAN SENTRALISASIE

HET MEKAAR NODIG

DIESELFDE DIENSTE

DIESELFDE

  • Spoorlyne
  • Waterbronne
  • Elektrisiteit
  • Markte
  • Arbeid
  • Huisvesting
  • Finansiële instellings
slide17

PROBLEME

Oorkonsentrasie

Lugbesoedeling

Verkeersknope

Behuisingstekort

Werkloosheid

Misdaad

Watertekort

Administratief