aardrykskunde hersiening l.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
AARDRYKSKUNDE HERSIENING PowerPoint Presentation
Download Presentation
AARDRYKSKUNDE HERSIENING

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 19

AARDRYKSKUNDE HERSIENING - PowerPoint PPT Presentation


  • 2411 Views
  • Uploaded on

AARDRYKSKUNDE HERSIENING. Stedelike Nedersetting. G D Samaai Klein Nederburg Sekondêr glenn@kns.wcape.school.za. VERSTEDELIKING. Verstedeliking: Proses Stedelike groei: Toeneme in Getal Stedelike uitbreiding: Groter word Vlak van verstedeliking: Persentasie / Tyd

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'AARDRYKSKUNDE HERSIENING' - justise


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
aardrykskunde hersiening

AARDRYKSKUNDEHERSIENING

Stedelike Nedersetting

G D Samaai Klein Nederburg Sekondêr glenn@kns.wcape.school.za

verstedeliking
VERSTEDELIKING
  • Verstedeliking: Proses
  • Stedelike groei: Toeneme in Getal
  • Stedelike uitbreiding: Groter word
  • Vlak van verstedeliking: Persentasie / Tyd
  • Tempo van verstedeliking: Hoe vinnig
  • Tydruimtelike kenmerke: Grafiek
  • Waarom is verstedeliking belangrik: Vraag
  • Stand in: Ontwikkelde / Ontwikkelende lande
slide3

VERSTEDELIKING

Die Verstedelikingskurwe

Versadigingsfase

100

80

Versnellingsfase

Vlak van Verstedeliking

60

40

Aanvangsfase

20

Tempo van Verstedeliking

tipes stede
TIPES STEDE

SENTRALEPLEK STEDE

GESPESIALISEERDE STEDE

Verskaf stedelike funksies aan landelike gebied

Het EEN oorheersende hooffunksie

Vragverbrekingspunt

Deurgang

HANDELS EN VERVOER STEDE

Aansluiting

slide5

Water

Dreinering

Tipe Grond

Vervoer/Handel

FAKTORE

STANDPLAAS

Geol. Struktuur

Topografie

Verdediging

slide6

Geometries

  • Ster
  • Linieêr
  • Afsonderlik: Eenheid

MORFOLO-GIESE

STRUKTUUR

BUITELYN

VORM

MORFOLO-

GIESE

STREKE

STRAAT

PLAN

  • Reghoekig
  • Spinnerak
  • Onreëlmatig
  • Lyk verskillend

GEBOUE

STEDELIKE

PROFIEL

  • Hoogste geboue in SSK
  • Word laer
  • Digtheid
  • Ouderdom
slide7

BUITELYNVORM

EERS

SIRKEL

slide8

STRAATPLAN

ONREëLMATIG

TEEN BERG

REGHOEKIG

GELYK GROND

stedelike profiel

FABRIEKE PAKHUISE

HUISE

MIDDE- STAD

WOON-STELLE

HOTELLE

FABRIE-KE

HUISE

STEDELIKE PROFIEL

GEBOUE WORD LAER

  • Duur grond
  • Kompetisie
  • Intensief
  • Vertikale geboue
  • Goedkoper grond
  • Horisontale geboue

AFSTAND VANAF MIDDESTAD

Hoe verder vanaf Middestad, hoe laer word die geboue

slide10

GRONDGEBRUIKSONES

DIE SSK

Toeganklikste

Hoogste geb

Hoëorde funksies

Laeorde Funksies

NYWERHEDE

Ligte Nywerhede

Swaar Nywerhede

Lokalisasiefaktore

KLEINHANDEL

Geisoleerde winkel

Lintontwikkelling

Prim.kom. subsentra

Bep. winkelsentrum

RESIDENSIëLE GEB

Hoë-inkomste: waar

Lae-inkomste: waar

Informele ned.(Plak)

Ghetto

VERVALSONE

Rand v.d. SSK

Ou geboue

Vermenging

LAND STED OORG

Tussen stad & plattel.

Funksies: Kragstasie,

Gholfbane, Begr plase

Lughawens ens

slide11

DIE SSK

ONTHOU

Toeganklik

Funksies

SSK TOEGAN-KLIKSTE

slide12

NYWERHEIDSGEBIEDE

ONTHOU

Ligte nyw

Swaar nyw

Faktore

SWAAR NYWERH

Ver van SSK

Naby SSK

LIGTE NYWERH

slide13

VERVOER

NYWERHEDE:

LOKALISASIE

FAKTORE

ARBEID

KRAGSTASIE

STEENKOOL

GELYK

GROND

slide14

KLEINHANDEL

ONTHOU

Lintontwik.

Prim kom-

subsentrum

Winkel-

sentrum

BEPLANDE

WINKELSENTRUM

Groot gelyk grond

Paaie, spoor

LINTONTWIK-

KELLING

Langs hoofpad

PRIM. KOMM.

SUBSENTRA

Straatkruisings

slide15

RESIDENSIëLE GEBIEDE

LAE INKOMSTE

INFORMEEL

ONTHOU

Waar + redes

Lae inkomste

Hoë inkomste

Kenmerke van

Informele

HOë INKOMSTE

N

slide16

VERVALSONE

ONTHOU

Rand v SSK

Ou geboue

Gemeng

slide17

LAND STED OORGANGSONE

ONTHOU

Waar

Funksies

N

slide18

STEDELIKE PROBLEME

SENTRALISASIE

BESOEDELING

STEDELIKE

VERVAL

VERKEERS

PROBLEME