1 / 1

‘n Ope geleentheid samelewing vir almal

Departementele Diensleweringsakte Wes- K aapse Departement van Landbou Ontwikkel om die Provinsiale Waardes van Omgee , Bekwaamheid , Aanspreeklikheid , Integriteit en Verantwoordbaarheid te respekteer. ‘n Ope geleentheid samelewing vir almal

morrison
Download Presentation

‘n Ope geleentheid samelewing vir almal

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DepartementeleDiensleweringsakte Wes-KaapseDepartement van Landbou Ontwikkel om die ProvinsialeWaardes van Omgee, Bekwaamheid, Aanspreeklikheid, Integriteit en Verantwoordbaarheidterespekteer ‘n Opegeleentheidsamelewingviralmal Hierdieaktereflekteer die oortuiging van die Wes-KaapseDepartement van Landbou en syimplementeringsvennote in Batho Pele: ‘n BeterleweviralleSuid-Afrikaners deurmense in Landbou eerstetestel. Dit is onsverbintenisaanonskliëntedatons, onsbestesaldoen om joute help en tevoorsien van die kwaliteitdienswatjyverdien. VISIE: Ons streef na 'n verenigde, responsiewe en voorspoedige landbou sektor in balans met die natuur. • Jy het die reg: • Om te alle tye beleef en met respek en waardigheid behandel te word. • Om oor jou dienstebehoeftes en die vlak en gehalte van diensverwagtinge geraadpleeg te word. • Tot oop, deursigtige en volledige inligting op aanvraag. • Tot toegang tot onmiddelllike en doeltreffende dienste in ooreenstemming met die diensleweringstandaarde. • Tot ’n verskoning vir en verhaling, indien enige gebreke in diens voorkom. • Tot ’n versekering van waarde vir geld vir alle dienste wat gelewer word. • Onsverwag van jouom: • Beleef en beskaaf met die nodige respek vir die waardigheid van ons amptenaar/amptenare wat die diens lewer, op te tree. • Eerlik te wees in jou onderhandelinge met ons. • Volledige en akkurate inligting te verskaf, vergesel van onlangs gesertifiseerde afskrifte van dokumentasie wat benodig of vereis word. • Jou beskikbaar te stel en gewillig te wees om bemagtigingsprogramme te ondergaan waarop ooreengekom is. • Deel te wees van die aktiewe toepassing en implementering van planne, inisiatiewe en raad wat van die Departement ontvang is. Onsonderneming: Ons sal reageer op al u e-poste binne 48 uur. Ons sal telefoon oproepe binne vyf luie antwoord. Wanneer u aan ons skryf sal ons ontvangs van u brief erken binne drie werksdae. Ons sal terugskryf binne 10 werksdae. Indien ons nie kan nie, sal ons verduidelik waarom en u meedeel wanneer u ’n antwoord kan verwag. Wanneer u ’n aansoek of versoek aan ons stuur sal ons ‚ ’n regverdige en objektiewe beoordeling doen, gebasseer op die inligting ingedien. Ons sal ingeligte, bruikbare en konstruktiewe terugvoering aan u gee. All klagtes en korrespondensie met betrekking tot landbou aangeleenthede gerig aan die Minister van Landbou en Landelike Ontwikkeling deur kliënte of potensiele kliënte sal op gereageer word op n doeltreffende wyse binne drie weke van ontvangs daarvan. TOEGANKLIKHEID: Onsgeboue is toeganklikvirmense met gestremdhede. Virjounaastelandboudienspunt, kontak die nommerhieronder of besoekonswebtuiste. OnsDiensleweringstandaarde: Ondersteuning- en Ontwikkelingsdienste aan Boere: Uitbreiding- en raadgewende dienste sal binne 15 dae na ontvangs van ’n versoek, of in ooreenstemming met ’n deurlopende aanvraag-gedrewe plan aan alle boere verskaf word. Steun aan klein- en kommersiële boere deur volhoubare ontwikkeling binne landbouhervormingsinisiatiewe sal binne 30 dae na ontvangs van sodanige versoek gefasiliteer, gekoördineer en verskaf word. Daar sal op ’n gepaste wyse op aansoeke rakende die implementering van die Geïntegreerde Voedselsekuri-teitstrategie van Suid-Afrika (GVSS) gereageer word, in ooreenstemming met die geraadpleegde en voorafbepaalde plan van aksie. Ingenieurswese, LandCare en Grondgebruiksdienste: Aanbevelings rakende grondgebruik om die fragmentering van landbougrond te voorkom, in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing sal binne 60 dae na ontvangs van die versoek aan die tersaaklike gesagsliggaam verskaf word. Volhoubare hulpbronbestuursoplossings en metodologieë deur die verskaffing van landboumeganiese, grondbe-skermings- en tegnologie-oordrag aan 80% van die kliënte en vennote sal binne 30 dae na ontvangs van sodanige versoek verskaf word. Navorsing en TegnologieOntwikkelingsdienste: Leidende navorsing om landbouproduksie te vermeerder en tegnologie om die uitdagings van volhoubaarheid en klimaatsverandering aan te spreek sal op ’n deurlopende aanvraag-gedrewe basis aan alle boere en belanghebbendes verskaf word. Gepaste, nuwe en aangepaste tegnologie en wetenskaplike inligting in die vorm van verbruikersvriendelike pakkette, gewilde en wetenskaplike publikasies, plaasbesoeke en gesprekke en inligtingsdae sal kwartaalliks aan die landbou- en agribesigheidsektor gebied word. Veeartsenydienste: Regulerende dienste in ooreenstemming met die tersaaklike en toepaslike wetgewing om dieresiektes te voorkom en te beheer, toegang tot die uitvoermark te fasiliteer en die veiligheid van vleis en vleisprodukte te verseker sal daagliks aan gemeenskappe en die landbou- en agribesigheidsektor verskaf word. • OnsDiensleweringstandaardevervolg… • Landbou-ekonomiesedienste: • Steundienste vir bemarking en agribesigheid en intelligensie om mededingendheid te bevorder sal binne sewe dae na ontvangs van sodanige versoek aan alle boere en belanghebbendes verskaf word. • Produksie- ekonomiese dienste om beplanning- en sakebestuur in te lig ter ondersteuning van optimale boerdery sal binne sewe dae na ontvangs van sodanige versoek aan boere verskaf word. • Gestruktureerdelandbou- opvoeding en -opleiding: • Gestruktureerde en geakkrediteerde landboukundige opvoeding en opleiding sal op ’n deurlopende en geprogrammeerde basis aan deelnemers in die landbousektor gefasiliteer en verskaf word. • Landelike Ontwikkeling Koördinering: • Allestaatsdiens en andergeïdentifiseerdedienste en gelewer om gemeenskappe op tehef in geselekteerdelandelikevertakpunte, salgefasiliteer en gekoördineer word in ‘n saamklewendemaniervir die implementering in ooreenstemming met die gekonsulteerde plan virspesifiekevertakpunte. • Ontwikkelingsinisiatiewe word gekoördineer, fasiliteer en voorsiendeurvennootskappe, befondsings en die implementering van spesifiekeprojekte in plaaswerkergemeenskappedeurvraaggedreweof voorafbepaaldeplanne om die beeld en sosialeomstandighede van plaaswerkersteverbeter. Bevorder die bewaring en volhoubare gebruik van die omgewing, veral natuurlike landbouhulpbronne (grond en water) en om die fragmentering en hersonering van landbougrond te voorkom. Kennisoordrag: Lei voornemende en huidige landbouers, boere en plaaswerkers in die landbou-industrie op en bevorder loopbaangeleenthede in die landbou. Lewer ’n mededingende en gepaste boerderyondersteu-ningsdiens (insluitend uitbreiding) aan ’n breë spektrum kliënte, met die klem op die opkomende boerderysektor op ’n geografies bepaalde basis. Verskaf landbou-ekonomiese inligting en dienste vir doeltreffende besluitneming in die landbou- en agribesigheidsektor. Verskaf inligting en dienste om die doeltreffende gebruik van ons waterbronne vir landbou te verhoog, veral in die lig van die moontlike impak van klimaatsverandering in ons provinsie. Kennisontwikkeling: Ontwikkel ekonomies verantwoordbare en omgewingsvolhoubare leidende tegnologie in alle sfere van landbouproduksie, verwerking en bemarking met ooreenkomstige inagneming van huidige en toekomstige behoeftes van alle boere en verbruikers nasionaal en internasionaal in ’n veranderende omgewing, om mededingendheid te bevorder en landbouproduksie vir toenemende groei en ontwikkeling uit te brei en werkgeleenthede in die landbou te bevorder. FinansiëleSteunvir die Landbou: Bestuur en fasiliteer finansiële steun aan boere op alle produksievlakke, insluitend CASP, LandCare, grondbeskermingsubsidies, MAFISA, beurse vir landbou-opleiding en -opvoeding en noodlenigingsfondse soos van tyd tot tyd toegeken. Diensteaan die Kliënt Bestuur: Verskaf en voldoen aan goeie korporatiewe bestuursbeginsels en -praktyke, insluitend toegewyde finansiële bestuur, die toepassing van billike menslikehulpbronnebestuur, die bevordering van geskikte kommunikasie met kliënte, ander departemente, provinsies en Afrikalande, binne die konteks van die BATHO PELE-beginsels en die vereistes van interregeringsverhoudinge. RegulerendeFunksie: Monitor en verminder dieregesondheidsgevare en verseker voedselsekuriteit deur middel van voedselveiligheid en fasiliteer die uitvoer van diere en diereprodukte. Rapporteerenigegevalle van bedrieglike of korrupteaktiwiteitedeur die Nasionale Anti-KorrupsieBrandlynteskakel by: 0800 701 701 of 021 483 0901. Jou stem tel. Onswilgraag van jouhoor. Jykanvironssê hoe ons, ons take verrig of rapporteerswakdiens of wangedragdeurtevraom met ‘n toesighouertepraat. Of jykan die KommunikasieEenheidskakel by: Hoofkantoor:Ministerie van Landbou: Tel: +27 21 808 5111 | Faks: +27 21 808 5000 Tel: +27 21 483 4700 | Faks: +27 21 483 3890 PrivaatsakX1, Elsenburg, 7607 | Muldersvlei pad, ElsenburgPrivaatsakX9179, Kaapstad, 8000 | Protea Assurance Gebou, Groentemarkplein, Kaapstad Kantoorure: 08:00 –16:30 (weeksdae) www.elsenburg.com | www.westerncape.gov.za info@elsenburg.com UitvoerendeGesagverklaring: Ek, Gerrit van Rensburg, verbind my Departement in terme van AfdelingIII, C.2 van die PubliekeDiensRegulasie, 2001, soosgewysig, omhierdiedienslewereningsakteteondersteun: …………………………………….………………….… G Van Rensburg Datum 2013/01/01

More Related