1 / 7

God se uitnodiging Luk . 14:17,18-

God se uitnodiging Luk . 14:17,18- “ Kom , want alles is nou gereed . En hulle het hul almal eenparig begin verontskuldig ..”. Joh . 6:44- “ Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie . . .” ( Iets trek jou , kerk ).

waldo
Download Presentation

God se uitnodiging Luk . 14:17,18-

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God se uitnodiging Luk. 14:17,18- “Kom, want alles is nougereed. En hulle het hulalmaleenparig begin verontskuldig..” Joh. 6:44- “Niemandkanna My toe kom as die Vader wat My gestuur het, homnie trek nie . . .” (Iets trek jou, kerk) Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  2. God se uitnodiging 1.Voorsiening gemaak “Alles is nougereed” Op die aarde VerlossingdeurChristus is voorsien (Rom. 3:24). RegverdigmakingdeurChristus se opstanding is verseker (Rom 4:25). (steeds sondigons) Vrede by God deurChristus is vironsverkry (Rom 5:2). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  3. God se uitnodiging 1.Voorsiening gemaak In die Hemel ‘n woning in die hemelseheerlikheid is vir die gelowigeberei (Joh. 14:3-3).(nietydelik) ‘n onverganklike, onbesmette en on verwelklikeerfenis is vir die gelowige in die hemelweggele (1 Pet. 2:4). ‘n Heerlikheid “wat die oogniegesien en die oorniegehoor en in die hart van die mensnieopgekom het nie, wat God berei het vir die watHomliefhet” (1Kor. 2:9). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  4. God se uitnodiging 2.Die uitnodiginggerig Die Here se “Kom.” God is nieaannemer van persoonnie (Hond 10:34). Almalwatwil (Openb. 22:17). Wie??? Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  5. God se uitnodiging 3.Die gevolglikegedragslyn “En hulle het almaleenparig begin verontskuldig.” Jode Die Jode het nie in Homgevindwathulle van Hom as Messiasverwag het nie. Die Heidene Hulle het nie die gebrek van filosofie in die Evangelieaanvaarnie; en dit as dwaasheidbeskou. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  6. God se uitnodiging Die Wereld Die wereldmense is tebesigom erenstigeaandagaan die Christelike godsdienste gee. Die jongmense Virhulle is die Christelikegodsdiens ‘n demper op hulleplesier. Die middeljaariges Hulleweer het teveelsorge en moeilikheidomnaomtesien. (“kom” en diswat in Sygesiggegooi word) Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  7. God se uitnodiging “Komdatonsnou die saak Uitmaak, se Die Here: al was jullesondessoosskarlaken, ditsal wit word soossneeu; al was ditrooisoospurper. Ditsal word sooswol” (Jes. 1:18). Slot As onsniegered word nie, salditnie God se skuldweesnie. Hy het onsvoorsien en uitgenooi. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

More Related