1 / 19

DIE STORIE VAN PIET SE OUPA:

DIE STORIE VAN PIET SE OUPA:. DIE MAN WAT VANUIT DIE DOOD NA DIE LEWE TERUGGEKOM HET. FEITE OOR OUPA (1). 80 jaar oud Sy seun Matthys (Thys) sê hy’s nog soos ‘n (stout) kind. “ Almal probeer nog om pa groot te kry ” Vol lewenslus en humor Woon in dorp ( plaas te stil )

lilian
Download Presentation

DIE STORIE VAN PIET SE OUPA:

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE STORIE VAN PIET SE OUPA: DIE MAN WAT VANUIT DIE DOOD NA DIE LEWE TERUGGEKOM HET.

  2. FEITE OOR OUPA (1) • 80 jaaroud • Syseun Matthys (Thys) sêhy’snogsoos ‘n (stout) kind. “Almalprobeernogom pa groottekry” • Vollewenslus en humor • Woon in dorp (plaastestil) • Reël self partytjievirsy 80ste verjaardag op Matthys se plaas (met die V.L.V.) • Het die Sondagnakerk van dorpnaplaasgery, maar die middagweerweggery (met netjieseklere) en kom twee-uur in die oggend (!) plaastoe

  3. FEITE OOR OUPA (2) • Oupa is stout • Liefvirvrouens en lekkereet; baiesosiaal • Draai punt van wenkbrou as hyietsgeniet • Oupaeenmaandhartseernadatweduwee nr. 1 sterf; kuier toe by weduwee nr. 2! • Oupa (en Doon) is nie ‘n “werfhond van ‘n mansmensnie” – sit nie by die huisnie. • Oupa en Doon drink twee drankies in ‘n kroegterwylTrudiesolank ‘n allegaartjie (mixed grill) in restaurant bestel. • Oupasakinmekaar toe hysyeerstehappieskaaptjopneem.

  4. FEITE OOR OUPA (3) • Trudieskrik en ‘n anderverpleegster pas noodhulp op Oupa toe. • Dis tevergeefs: Oupasterf en ‘n ambulans word ontbied. • In haarskoktoestandpakTrudie die allegaartjie in ‘n servet in haarINKOPIEsak. • Die ambulansryvinnig, met loeiendesirene, deur S-Wes se hoofstraatwaardaarpadwerke is. • Oupa word so gestampdathyskielikweerlewe. • Doktersdoenbaietoetse die middag maar vindniksfout met homnie. • Oupageniet die res van syallegaartjiewathy by Trudiekry • Oupaonthouniks van die dood – net die lekkerskaaptjopwatsydoodveroorsaak het.

  5. STAMBOOM + PLEKKE Oupa ( in Calitzdorp) Matthys (Thys) ( op plaas - eenuur se ry van Calitzdorp) Piet Wessie (waar?) en Trudie (getroud met Doon ; woon in Somerset-Wes)

  6. TYDLYN (1) • SondagvoorOupa se 80ste verjaardagpartytjie: Oupagaannaplaas • Sondagmiddag: Oupagaanweg en komeers twee-uur in die oggendterug • Oupa se 80ste verjaarsdagpartytjie • ‘n Tydjiedaarnasterfweduwee nr. 1 • Eenmaand later kuierOupa by weduwee nr. 2 in ouetehuis op Calitzdorp • Sesmaandenaweduwee nr. 1 se doodkuierOupa by sykleindogterTrudie op Somerset-Wes • Trudie se man Doon (hy was vroeër ‘n perdeteler op Robertson toe sy ‘n hospitaalsuster op Montagu was)

  7. Tydlyn 2 gaanelke dag saam met Oupa op ‘n uitstappie: na ‘n plaas op Tulbagh, na ‘n veeveiling op Ceres, na ‘n wynkeldertussen Worcester en Rawsonville. • EenoggendgaanTrudie, Doon en Ouparekeninge in Somerset-Wes betaal. • Oupa en Doongaanetenstydkroeg toe vir 2 drankies en Trudiegaansolank restaurant toe. • Trudiebestel ‘n allegaartjie (Oupa se gunsteling) • Oupaneemeen hap van syskaaptjop en sakinmekaar op die vloer. • ‘n AmbulansneemOupahospitaal toe en ryvinnigoorpadwerke in Somerset-Wes se hoofstraat.

  8. Tydlyn (3) • Oupa word so geskuddathyskielikweerlewe. • Die ambulansmanneskrikbaiegroot toe hulle die agterdeure van die ambulansoopmaak en hier sit Ouparegop! • Die dokters in die hospitaaldoenallerleitoetse, maar vindniks met Oupaverkeerdnie. • Toe hulle in Doon se motor wegry van die hospitaalaf, gorOupa se maag: hy’shonger! • Trudie gee virhom die allegaartjiewatsy in haarservettoegedraai het en hyeetdit. • Oupavertelagternaviralmal hoe lekker die skaapvleiswaaraanhydood is, was.

  9. RUIMTE(S): Klein-Karoo en Boland • Calitzdorp: Ouetehuis, waarOupawoon • Eenuur se ry van Calitzdorp: Matthys se plaas • Somerset-Wes: Doon en Trudie se groothuis • Tulbagh, Ceres en keldertussen Worcester en Rawsonville: Oupa en Doon se daguitstappies • Montagu: Trudie was vroeër ‘n hospitaalsusterhier • Roberston: Doon was vroeër ‘n perdetelerhier.

  10. Verteller(s) • Meer as eenverteller: • Hoof-/Storieverteller: vertelstoriesoos Piet ditaanhomoorsyoupavertel het. • Hoof-/storieverteller sit en vertel stories aanluisteraars in plaaswinkel (mondelingeverteller: baie detail houluisteraars in spanning) • Piet somsverteller: vertelwatsy pa (Matthys) aanhomvertel het. • Oupaverteller: wanneerhyvertelhoekomhyuitCalitzdorpweg is en hoe dit in die ouetehuisgaan • Verskillendevertellers = interessante, humoristiesestorie.

  11. SPANNINGSLYN • Onderbrekings in storie(vertellerbeantwoordgehoor se vrae; andervertellervoegiets by) skep spanning • Hoogtepunt: oupa word wakkeragter in die ambulans • Afloop: slot is verrassend (Oupalewe!) en komies (ambulansmanneskrikgrootoorlewendeoupa EN oupaeetweer die vleis “watsydoodveroorsaak het” – net nadathyuit die hospitaalkom!) EN Oupasê “ekweet net hoe lekker die skaaptjop was wat my doodveroorsaak het!”

  12. BOODSKAP • AS JY JONK VAN GEES IS, SAL JY DALK LANGER LEWE!

More Related