1 / 8

Sondag 25 April 2010

Sondag 25 April 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 25 April 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Argentinië & Ivoorkus. Sondag 25 April 2010. Sondag 25 April 2010. Argentinië. Gebeds versoeke : Populasie: 40,913,584 Ongeveer 94% van die bevolking is christene

moira
Download Presentation

Sondag 25 April 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag 25 April 2010 Die 5 Minute World Cup Moment

  2. Sondag 25 April 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Argentinië &Ivoorkus

  3. Sondag 25 April 2010

  4. Sondag 25 April 2010 Argentinië • Gebeds versoeke: • Populasie: 40,913,584 • Ongeveer 94% van die bevolking is christene • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir die voortgesette Bybel vertalings projek • 2 Bid vir die ongeveer half-miljoen Jode wat hier woon • 3 Bid dat Argentyne in hul feesvierings oor hul vryheid ook herinner sal word om te soek na opregte vryheid.

  5. Sondag 25 April 2010

  6. Sondag 25 April 2010 Ivoorkus • Gebeds versoeke: • Populasie: 20,617,068 • Net minder as 32% van die land glo in Jesus die grootste godsdiens is Islam • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir stabiliteit in die land, versoening tussen die twee verdeelde streke. Tot datum was daar nog nie ’n vrye verkiesing • 2 Loof God vir die snel groei tussen evangelistiese kerke – gelowiges het verdubbel sedert 1990 • 3 Bid vir die veiligheid van sendelinge in die land

  7. Sondag 25 April 2010 Videoclip: “Ubabalo intro” Waaroor gaan die clip? “Ubabalo e Africa” is ‘n program bestaande uit 240 lesse oor lewensvaardigheid (lifeskills). Dit dek 11 sportkodes, alhoewel die fokus van jaar op die sokker-weergawe is. Dis beskikbaar in twee formate, een wat in skole as LO-Kurrikulum gebruik kan word en die tweede wat ‘n meer geestelike fokus het. Gemeentes word aangemoedig om Mentors/afrigters te identifiseer om Ubabalo met kinders te gebruik.

  8. Sondag 25 April 2010 Meer informasie: Besoek gerus www.ubabalu2010.com vir meer inligting en laai die eerste 40 lesse af Kyk in die res van die Zip-file wat jy nou afgelaai het vir die gebeds pdf-files van OM wat kom uit hulle gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza” . Bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.

More Related