1 / 8

Sondag 11 Julie 2010

Sondag 11 Julie 2010. Die 5 Minute World Cup Moment vir die Finaal. Sondag 11 Julie 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Spanje & Nederland. Sondag 11 Julie 2010. Sondag 11 Julie 2010. Gebeds versoeke : Populasie: 40,5 mil Godsdiens: Christene 94%: Evangelies 0,4%, Katoliek 94%

sanjiv
Download Presentation

Sondag 11 Julie 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag 11 Julie 2010 Die 5 Minute World Cup Moment vir die Finaal

  2. Sondag 11 Julie 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Spanje &Nederland

  3. Sondag 11 Julie 2010

  4. Sondag 11 Julie 2010 • Gebeds versoeke: • Populasie:40,5 mil • Godsdiens: Christene 94%: Evangelies 0,4%, Katoliek 94% • Drie gebedsversoeke: • 1Vir die verskillende organisasies & Christen bedieninge wat sorg vir die rehabilitasie van dwelmverslaafdes. • 2 Dat ‘n manier gevind sal word om die 1 mil studente in Spanje te bereik met die Evangelie. • 3 Dat die sokkerspelers en ondersteuners wat na die WB toe kom, Jesus Christus sal ontmoet en Hom as hulle Heer en Verlosser volg

  5. Sondag 11 Julie 2010

  6. Sondag 11 Julie 2010 NEDERLAND • Gebeds versoeke: • Populasie: 16,715,999 • Persentasie Christene: Roomse Katolieke 30%, Nederduits-Gereformeerd 11%, ander Protestante 3%, Moslem 5.8%, ander 2.2%, geen 42%. • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir herlewing wat die nasie geestelik sal herstel • 2 Bid vir nuwe lewe vir kerke – daar word bereken dat teen 2015 meer as die helfte van kerkgangers ouer as 65 jaar sal wees • 3 Bid vir bediening aan jong mense waar so baie verwyder is van die evangelie – dis een van die mees sekulêre lande ter wêreld

  7. Sondag 27 Junie 2010 Videoclip:The Prize DVD Speel die Prize DVD of dele daarvan tydens die erediens op die Finaal Sondag. Julle is welkom om die getuienisse van sokkerspelers te wys. Die DVD kan bestel word by: media@cccsa.co.za R15 per DVD

  8. Sondag 11 Julie 2010 Voorbereiding vir Finaal: Lees gerus deur die materiaal onder aan vir idees, gebruik die Prize DVD. Nooi van die persone wat by uitreike en vakansie programme betrokke was om te kom getuig oor wat gebeur het. Rig die diens in met Nederland en Spanje in gedagte. Vra plaaslike sportmanne om te kom getuig. Gebruik van die onderstaande linligting vir teks gedagtes.

More Related