1 / 2

ONS-GEE-OM-IN-SUID

ONS-GEE-OM-IN-SUID. Kerkkantoor E-pos: kantoor@ngwps.co.za (Elsa) Finansies, Skriba E-pos: admin@ngwps.co.za (Marié) Nuwe Intrekkers, Doop Adres: Cotielaan 304, Posbus 52011, Wierdapark, 0149 Tel: 012 653 2280 / 7212. Faks: 086 682 5862 www.wierdapark-suid.co.za Bankbesonderhede:

maren
Download Presentation

ONS-GEE-OM-IN-SUID

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ONS-GEE-OM-IN-SUID KerkkantoorE-pos:kantoor@ngwps.co.za (Elsa) Finansies, Skriba E-pos: admin@ngwps.co.za (Marié) Nuwe Intrekkers, Doop Adres: Cotielaan 304, Posbus 52011, Wierdapark, 0149 Tel: 012 653 2280 / 7212. Faks: 086 682 5862 www.wierdapark-suid.co.za Bankbesonderhede: ABSA Tjekrekening 3260 140 689 Sondag 01 Junie 2014 SONDAG-IN-SUID 08:00-08:15 Voorbidding in die gebedskamer EredienstyeSondag 01/06 (Doop) – Groei 4 – My Verhouding met die Mense naby myEfesiërs 6:1-4* 08:30 Kerk (Dr Ockie), Saal (Ds Johan)* 17:30 Saal (Ds Gideon) PINKSTER: Vanaf Maandag 02/06 tot Donderdag 05/06 Oggende 10:00 Ds GideonAande 19:00 Dr Nelius Steyn Jeug Pinkster 19:00 in die Popcornsaal Sondag 08/06 (Pinksterfees Nagmaal) Groei 5 – My Verhouding met die “Wêreld”* 08:30 Kerk (Dr Ockie), Saal (Ds Johan)* 17:30 Saal (Ds Gideon) Leraars se Spreekkamertye Kontak leraars persoonlik vir afspraak Ds. Gideon Roets (082 446 4678) Maandae: 16:00 - 19:00 Dr. Ockie Raubenheimer (076 155 0929) Dinsdae: 16:30 - 18:30 Ds. Johan Janse van Rensburg (072 735 8811) Woensdae: 16:00 - 20:00 Dringende versoek Omgeebediening benodig dringend seunsklere: Ouderdom vanaf 3 jaar tot 12 jaar. Kan ingehandig word by die Kerkkantoor. Gemeente-ete + Groei-reeks afsluitings- geleentheid Datum: 8/06, Tyd:12h00Koste: Volwassenes R50 pp en Kinders R30Spyskaart:Sop en broodjies, Lasagne, Hoenderpastei, Gemengde groente en kaassous, Malva poeding + vla Kaartjies beskikbaar by die Kerkkantoor en Inligtingstoonbank Kernteks: Efesiërs 6:1-4 ”Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. Eer jou vader en jou moeder is ’n belangrike gebod. En daar is nog ’n belofte by: sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil ...”

  2. ONS-GEE-OM-IN-SUID Reisgids vir Groei 2014: “Groei 4” 1. Agtergrond Ons lewe nie elkeen op ‘n eie eiland nie, ons lewe in ‘n samelewing, saam met ander. In ons verhouding met ander mense kan ons ook horisontale sirkels trek oor hoe naby of ver ander van ons af is. Verlede week het ons gesels oor ons verhouding met onsself, dit is die naaste. Die volgende is die gesin, of almal wat saam met jou woon. Dan is dit familie en vriende, kollegas, en so meer. Met sommige mense het ons dalk net een keer in ons lewe kontak, waar daar wedersydse “afgee” kan wees op mekaar. Dikwels kan ander iets in ons raaksien terwyl ons nie eens daarvan weet nie, die omgekeerde gebeur ook.Ons fokus vandag op : My verhouding met ander naby my. Dit is veral die mense met wie ons elke dag te doen kry. 2. Lees Lees die Skrifgedeeltes hardop deur. Lees ook ander vertalings. Maak aantekeninge van die dinge wat jou aanspreek.Galasiërs 5:13-26, Deuteronomium 6:4-9, Kolossense 3:1 tot 4:6, 1 Petrus 3:1-9. (Efesiërs 4:17 tot 6:9 handel oor dieselfde sake. As julle wil kanjulle dit ook lees.). Deel met mekaar hierdie Skrifgedeeltes. 3. LuisterKyk weer na hiedie gedeeltes en praat oor die volgende: * Watter invloed het jy op mense, wat naby jou is, se lewe. (Deut 6:4-6; 1 Petrus 3:1, 2) * Hoe moet jou elke-dag-lewe wees? (Gal 5:22-26) * Hoe moet dit gaan binne die gesin – man/vrou verhouding? * Hoe moet dit gaan binne die gesin – ouer/kind verhouding? * Hoe moet dit gaan binne die werksverband? * Hoe moet dit gaan binne die sosiale lewe? 4. LeefDeel met mekaar oor hoe ons mekaar kan help om die mense naby ons te help groei in hulle geestelike lewe? (Eenvoudige goed, nie detail nie) * Die mense saam in die huis. * Die mense saam met wie jy werk Mannebediening Wanneer: 10/06 om 19:00 Tema:Gemeentefunksie. Sop en SjerrieSpreker:JacoStrydom Navrae: Attie 082 606 0013 of e-pos manne@ngwps.co.za ICHTUS Wanneer:Sondagaande om 19:00 in die Jeugsentrum Kom kuier lekker saam Navrae: Michelle 084 425 4547 K-I-S VoedingskemaprojekInligtingbeskikbaar in die voorportaal VrouebedieningWanneer: 10/06 om 19:00 Tema:Gemeentefunksie. Sop en SjerrieSpreker:JacoStrydom Navrae: Karien Liebenberg 082 349 8887 of e-pos vrouebediening@ngwps.co.za CAD Wanneer: Elke Woensdag om 19:00 Popcornsaal CAD bied ‘n pretloop aan op Sa 21/06 tbv bewusmaking van dwelm- en drankmisbruikNavrae: Nic du Plessis nic.plessis@gmail.com074 799 6611 Omgeebediening Die omgeebediening is dié aksie wat u as lidmaat se lief en leed op die hart dra. Navrae: Lorraine vd Merwe 082 733 4780 Gebedsbediening Navrae: Helen Marais072 1240 957 of e-pos gebedsbediening@ngwps.co.za VOORBIDDING * Sally Opperman – Operasie op 04/06 in Zuid-Afrikaans hospitaal * Ernest en Anta Fourie – Anta se ma: Operasie:Gewas verwyder, sterk tuis aan* Blackie en Rinca Swart – Blackie se ma in JHB hospitaal* Dianne Koch – Witbank ICU* Wimpie van Heerden – voorbidding* Kobie de Jongh - Motorneuronsiekte VOORBIDDING * Gesin Visser – Piet oorlede* Ina Visser – gaan vir heupvervanging 02/06 LCM * Koos Loots, Benita Nel, Magdanell Botha – Kanker* Jan Coetzee – sterk tuis aan* Berdine Bester – Unitas * Dave Joubert (Erasmus 119) – Uiters Kritiek in 1 Mil ICU* Elsje Barnard goeie nuus, sy is skoon Seniors Geen Seniors Woensdag 04/06 Pinksterdiens 10:00 Navrae: Louis 082 921 0486 of e-pos seniors@ngwps.co.za

More Related