1 / 11

Die karakter van ‘n dissipel – gee om vir ander

Matt 5:7. Die karakter van ‘n dissipel – gee om vir ander. Geseëndes. Getuig van God se sorg Getuig van God se troos Is nie belangriker as ander nie Tree in vir God se saak. Die Boodskap – Matt 5:7 .

Download Presentation

Die karakter van ‘n dissipel – gee om vir ander

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matt 5:7 Die karakter van ‘n dissipel – gee omvirander

  2. Geseëndes • Getuig van God se sorg • Getuig van God se troos • Is niebelangriker as andernie • Tree in vir God se saak

  3. Die Boodskap – Matt 5:7 • Gelukkig is almalwatregtigvirandermenseomgee. God salbinnekortvirhullewyspresieshoeveelHyvirhulleomgee.

  4. Barmhartigheid is 2 dinge: • Liefdevirmense met wieditsleggaan • Vergewesondaars

  5. Jesus is Barmhartig • “DaarommoesHy in elkeopsigaansybroersgelyk word, sodatHy ‘n barmhartige en getroueHoëpriestervoor God konweesom die sondes van die volkteversoen” (Heb 2:17) • Eienskap van God – 1 Pet 2:10 • Doop

  6. Weesbarmhartig • Persoonlikeervaring van God se barmhartigheid • BarmhartigeSamaritaan/ slagoffer • Priester/Leviet?

  7. Barmhartigheid en vergifnis • Matt 6:12 – vergeweander • Matt 18:21-35 die pligomtevergewe • God gee omvirons

  8. Barmhartigheid en dankbaarheid • Matt 18:21-35 – uitdankbaarheid • Matt 25:44-46 – die geringstes • Hand 20:35 - omte gee maakmensgelukkiger as omteontvang

  9. God gee omvirsydissipels • Heb 4:14-16 – Jesus het medelye met onsswakhede • Jak 2:12-13 - barmhartigheidtriomfeeroor die oordeel

  10. Geseëndes • Getuig van God se sorg • Getuig van God se troos • Is niebelangriker as andernie • Tree in vir God se saak • Gee omvirander

  11. Matt 5:8 Die karakter van ‘n dissipel – van binnenuut

More Related