html5-img
1 / 9

Hoekom word RNS benodig vir kodering?

Hoekom word RNS benodig vir kodering?. Nukleusmembraan het klein porieë waardeur klein molekules tot in die sitoplasma kan beweeg . Dubbelheliks DNS- molekuul is te groot om deur die porieë te beweeg .

maddy
Download Presentation

Hoekom word RNS benodig vir kodering?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoekom word RNS benodig vir kodering? Nukleusmembraan het kleinporieëwaardeurkleinmolekules tot in die sitoplasmakanbeweeg. Dubbelheliks DNS-molekuulis tegrootomdeur die porieëtebeweeg. Aminosure en ribosome komslegsbuitedie nukleus in die sitoplasma van die selvoor. Moet dus van kleinermolekules met dieselfdekodes as die DNS gebruikom die korrekteproteïene in die ribosome tevorm. Die kleinermolekules is RNS. Bestudeerdiagrammatiesevoorstellingwatvolg.

  2. Diagrammatiesevoorstelling van enkele dele van ‘n sel DNS/DNA Nukleus Nukleusmembraan Porie in nukleusmembraan Ribosome – ‘proteïenfabriek’ Aminosure

  3. Koderingvirproteïene in die sitoplasmadeur ‘n enkelstring-molekuul, genoem RNS/RNA • Die RNS-molekuul is ‘n polimeer, ‘n lang molekule wat opgebou is deur baiemonomere, genoem nukleotiedes. • Drie tipes RNA, is boodskapper RNS (bRNS), oordrag RNA (oRNS) en ribosomale RNS (rRNS). • Alle RNS-molekulesontstaan vanuit ‘n DNS templaat in die nukleus. Word in detail later bespreek.

  4. Ontstaan en beweging van bRNA Van die DNS-templaat word ‘n bRNS in die nukleus gevorm Enkelstring bRNS beweeg deur die porieë in die nukleusmembraan tot in die sitoplasma van die sel

  5. Kodering vir proteïene OmdatbRNSuit ‘n enkele string bestaan, kanditdeur die nukleusmembraan se klein porieë tot in die sitoplasma van die sel beweeg. Dit is die stikstofbasissewatvir die kodering van proteïeneverantwoordelik is. Drieopeenvolgendebasisseop die mRNS word ‘n kodongenoem. Hierdiedriebasisse(kodon) verteenwoordig ‘n spesifiekeaminosuur.

  6. KoderingvirLewe – RNS-molekuul Let op: Enkelstring – Geen komplementêre basisse nie Urasiel kom in die plek van Timien U ‘n Vereenvoudige diagram van ‘n deel van ‘n DNS-molekuul.

  7. Drie soorte RNS-molekules Boodskapper-RNS (bRNS/mRNA). Word in die nukleus vervaardig uit die DNS-templaat en beweeg uit die nukleus na die ribosome in die sitoplasma. Dra die genetiese kode afkomstig van DNS. Ribosomale RNS (rRNS) kombineer met proteïene om ‘n sub-eenheid van ribosome te vorm. Oordrag-RNS (oRNS/tRNA) ook genoem. Is ‘n enkele string wat gevou is om lusse te vorm. Op een van die lusse kom drie blootgestelde basisse, genoem antikodon voor. Dra die aminosure in die korrekte volgorde na die ribosome.

  8. Diagramme wat die drie tipes RNS vertoon bRNS oRNS rRNS U Kodon antikodon

  9. Vergelyking tussen DNS en RNS Verskille Ooreenkomste Beidebesitdieselfdefosfaatgroepe Fosfaatsuiker-verbinding bind aangrensende suikersaanmekaar

More Related