1 / 6

‘n Tuisgemaakte termometer woord gemaak van:

1. ‘n Tuisgemaakte termometer woord gemaak van:. - ‘n proefbuis wat 10 cm lank is met ‘n binne deursnee van 1.5 cm;. - ‘n prop met ‘n gat daarin word in die proefbuis geplaas;. - die prop het ‘n deursnee van 1.5 cm en is 2 cm lank;.

kennita
Download Presentation

‘n Tuisgemaakte termometer woord gemaak van:

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. ‘n Tuisgemaakte termometer woord gemaak van: - ‘n proefbuis wat 10 cm lank is met ‘n binne deursnee van 1.5 cm; - ‘n prop met ‘n gat daarin word in die proefbuis geplaas; - die prop het ‘n deursnee van 1.5 cm en is 2 cm lank; - ‘n nou glasbuis wat 20 cm lank is , word deur die prop gedruk; - die glasbuis word halfpad in die proefbuis afgedruk. Die proefbuis en nou glasbuis het rooi kleurige water in. Die rooi kleurige water kom halfpad in die nou glasbuis op Teken die tuisgemaakte termometer op skaal.

  2. 3. In hierdie eksperiment word die temperatuur op verskillende tye van die dag gemeet. 110 110 110 110 110 110 100 100 100 100 100 100 90 90 90 90 90 90 80 80 80 80 80 80 70 70 70 70 70 70 60 60 60 60 60 60 50 50 50 50 50 50 40 40 40 40 40 40 30 30 30 30 30 30 20 20 20 20 20 20 10 10 10 10 10 10 0 0 0 0 0 0 -10 -10 -10 -10 -10 -10 Neem die lesings op die termometers en die horlosies en teken aan op die tabel hieronder. Temperatuur in grade Celsius Tyd van die dag

  3. oggend middag/aand Tyd van die dag 12 Time of day 2 10 2 6 4 6 8 4 8 10 12 temperatuur in 26 28 18 14 10 9 8 23 26 28 30 15 grade Celsius Temperatuur in grade Celsius 30 20 10 0 2 4 6 10 12 2 6 10 12 8 4 8 oggend middag Tyd van die dag 4. ‘n Termometer was geplaas in ‘n kamer in ‘n huis met ‘n metaal dak. Temperature is elke twee uur geneem , vir een dag. Die temperature van die verskillende tye word in die tabel hieronder gegee. Teken ‘n kolom grafiek van die resultate op die grafiek papier hieronder verskaf. Voorspel die patroon van temperatuur verandering op een dag in die winter.

  4. 5. Die temperatuur veranderings in twee verskillende huise word in die grafiek vergelyk. Een huis het ‘n grasdak en die ander ‘n sinkdak. Temperatuur in grade Celsius 30 Huis met grasdak 20 Huis met sinkdak 10 Tyd van die dag 6 12 2 4 8 12 2 4 6 8 10 10 oggend middag Skryf in jou eie woorde wat die grafiek hierbo aandui

  5. 6. Thabiso het gedink dat die die kamer aan die oostekant van die huis warmer is as die kamer aan die westekant van die huis. Ontwerp ‘n eksperiment oor ‘n periode van 24 uur om vas te stel of hy reg was. Watter apparaat benodig jy? Watter resultate sal jy kollekteer? Watter resultate verwag jy? - in die oggend - in die middag -in die aand Dink jy Thabiso was reg? Gee jou redes.

More Related