amos 7 7 17 l.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Amos 7:7-17 PowerPoint Presentation
Download Presentation
Amos 7:7-17

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 31

Amos 7:7-17 - PowerPoint PPT Presentation


  • 349 Views
  • Uploaded on

Amos 7:7-17. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Die siener van Tekoa.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Amos 7:7-17' - Leo


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
ingenooi deur god
Ingenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

ingaan in god se tyd
Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

luister na god se woord
Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

luister na mekaar
Luister na mekaar

God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

luister na ander en die tye
Luister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

luister weer na god se woord
Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

slide13

“They are brought to Him in grace, redeeming grace, expressed by the blood sacrifice; they walk with Him according to the pattern of the law, the pattern of His very own life.”

J Motyer

slide17

Die laaste ding wat jy moet doen, aan die einde van elke dag, is om jou motiewe en aksies te ondersoek. Gee dan die dag aan God en gaan slaap.

Maarten Luther

slide21

5 fases van geestelike groei

  • Om onsself lief te hê ter wille van onsself
  • Om God lief te hê ter wille van onsself in die lig van wat Hy vir ons kan doen
slide22

5 fases van geestelike groei

  • Om God lief te hê ter wille van God, onselfsugtig.
  • Om onsself lief te hê ter wille van God, bewus van Sy groot liefde vir ons
slide23

5 fases van geestelike groei

  • Om ander lief te hê ter wille van God.
slide25

Misrepresentation (verse 10 en 11)

  • Temptation (vers 12) en
  • Confrontation with authority (vs 13).
slide26

Gesag van sy roeping

  • Gesag van die openbaring
  • Gesag van gestuurdheid
fokus op wat god nou doen
Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

antwoord met ons lewe
Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

slide29

“As ek huiwer, stoot my vorentoe;

as ek struikel, tel my op;

as ek omdraai, skiet my.”