1 / 12

10 Beginsels ten opsigte van Offervaardigheid in gemeentes

10 Beginsels ten opsigte van Offervaardigheid in gemeentes. Jaarlikse Offervaardigheidsprogram. - Grootste verskil. - 35 % meer. - Modelle en metodes. - Loren Mead. 2. Oorwin vrees om oor geld te praat. - Nie “geld praat”. - Kan ons dit bekostig?.

juliet-wise
Download Presentation

10 Beginsels ten opsigte van Offervaardigheid in gemeentes

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 10 Beginsels ten opsigte van Offervaardigheid in gemeentes

  2. Jaarlikse • Offervaardigheidsprogram - Grootste verskil - 35 % meer - Modelle en metodes - Loren Mead

  3. 2. Oorwin vrees om oor geld te praat - Nie “geld praat” - Kan ons dit bekostig? * In plaas van “Wat roep die Here ons om te doen?”

  4. Redes vir leraars se vrees: * opleiding * lidmate vervreem * eie vergoeding * mense se irritasie * eie gebrekkige offervaardigheid

  5. Beklemtoon Bybelse • “gee volgens vermoë” - Bybel en Jesus leer - OT 10%; NT “volgens vermoë” - Mense moet “geleer” word * 70 % gee impulsief * Gem in NGK < 2% * 80 % sal meer gee, indien “reg” gevra

  6. Beklemtoon Bybelse • “gee volgens vermoë” (vervolg) - Leer om volgens % van inkomste te gee * skriftelike verbintenisse: gee 2 x meer * leer om volgens % te gee: gee 3 x meer 1,6%; 3,0%; 4,5%; - Opname in VSA: - Ideaal is dat ons elke jaar groter % vir die Here gee - John Templeton

  7. 4. Die Leraar bied teologiese en metodologiese leierskap - Geestelike volwasse dissipels kweek - Offervaardigheid = belangrike grondslag - Leraars moet: * Glo gewer is ook ontvanger * Groter offervaardigheid mense geestelik laat groei * “Geestelike” eerder as “geld”

  8. 5. INKOMSTE-gedrewe begroting in plaas van uitgawe gedrewe begroting - Lidmaat se behoefte om vir Here te gee * In plaas van Gemeente (kerk) se behoefte om te ontvang - Visie - Potensiële inkomste = Begroting (= uitvoerbaarheidstudie van visie)

  9. 6. Kommunikasie oor Offervaardigheid - Bestuurders - Erediens - Getuienisse - Aankondiginge en Nuusbriewe - Woordverkondiging - Kategese

  10. 7. Effektiewe administrasie - Lidmaat gegewens - Elkeen - Nie gee nie - boodskap - Terugvoer

  11. 8. Program vir testamentêre bemakings - Doelgerig - Trustfondse – net opbrengs 9. Aanvaar dat lidmate positief gaan reageer - Meer positief dink - Geleenthede tot groei!

  12. 10. Offervaardigheid soos Paulus - Verhouding met Here - Innerlike motivering wat uit dankbaarheid gebore word - Geestelik te groei - Genoegsame bronne

More Related