270 likes | 820 Views
NA. VOOR. Alles wat ek by Noag leer. 1. Beplan . Toe Noag die ark gebou het, het dit nie gere ë n nie . Maak seker jy is fiks . Jy kan dalk nog voor jy aftree gevra word om iets GROOTS te doen . Moenie na die brompotte en negatiewe
E N D
NA VOOR
Alleswatek by Noag leer 1. Beplan. Toe Noag die ark gebou het, het dit niegereënnie. Maaksekerjy is fiks. Jykandalknogvoor jyaftreegevra word omiets GROOTS tedoen. Moeniena die brompotte en negatiewe menseluisternie. Doenwatjymoetdoen. 4. Boujoutoekoms op hoëgrond. Spoed is niealtyd ‘n voordeelnie. Onthou die slakke en jagluiperds was almalaanboord. Virveiligheid, onthou: 2 koppe is beter as 1. As jygestres is, dryf ‘n bietjie. Maaksekerjymisnie die boot nie. Onthou: Ons is almal in dieselfdebootjie! ONTHOU: Die ark is deur ‘n amateur gebou; die Titanic deurprofessionelemense. Ongeag die storm, as jyweetwaarjykanskuil, saldaaraltydvirjou ‘n reënboog wag.
LEES EN KYK LENGTE VAN TEKSTE WAT GELEES MOET WORD
DIFFERENSIASIE ?????? Kom almal doen dieselfde kurrikulum. Boomklim!
Wat is differensiasie? • Jy pas jouonderrigaanomleerders van verskillende grade te help omdieselfdeakademieseinhoud baas teraak. • Ditbetekenniedatjyapartelosstaandeaktiwiteite van eengraadna die volgendemoetaanbiednie. Ditbetekenweldatjyverbandhoudendeaktiwiteitewat pas by die vlak van ‘n sekeregraadsalaanbied met die doelomteversekerdatalleleerdersuiteindelik ‘n sekerekonsepsalverstaan. Die geheim van differensiasie is omelkejaartebou op ditwat in die vorigejaargedoen is
Wat het eknodigomtedifferensieer? 1. Ken jouvak en ken die inhoud van KABV.Weetpresieswatjy in elkegraadgaanbeklemtoon. 2. Stel vas hoeveeljouleerdersweet van ditwatjyhullewil leer. 3. Pas jouonderrigmetodeaanvolgens die graadvoorjou .JykannievirGr 7 en 10 op dieselfdemanieraan ‘n gedigbekendstelnie. 4. Toets! Toets! Toets! Stelheeltyd vas wat die kind bemeester het.
KABOUTERLIEFDE Ingrid Jonker(Vir Simone) Die kabouter met die rooi-rooi pet die kabouter met die geel hemp aan het sy hart gistraandvir my gegee en sy hemp is vir die maan. • Differensiasie begin reeds by prelees: Onsstel die gedig op verskillendewysesaan die klasvoor. • Tydens lees: BvvirGr 7, 8 en 9: Lees ‘n strofe, stop en laathulletekenwathulle van die strofeverstaan. VirGr .10-12: lees ‘n strofe, laathulle 2 of meersinneskryfom die strofe op tesom, ens. • Postlees: Pas definitiefjouvraeaan:
POSTLEES • Graad 7 • In strofe 1 rymaan met …. • Kies die rympatroonwat pas by strofe 1: abab/abba/abcb • Graad 10 -12 • Wattertipestrofeskryons in hierdiegedig? Motiveerjouantwoord. • Skryf die rympatroon in strofe 1 neer en benoemdit.
BENADERING TOT LETTERKUNDE Graad 7-9 Graad 10 - 12 Onderrig vir begrip DOEL: • Wek gevoeligheid vir taal wat meer verfyn, letterkundig, figuurlik, simbolies en betekenisvol gebruik word. • Alles staan net so in KABV-dokument vir 10-12 ook.
EIE INTERPRETASIE PASOP: Moenie eie interpretasie aan leerders oordra nie. Dit gaan nie oor reg of verkeerd nie. Kyk na wat vir die kind betekenisvol is binne die konteks van die letterkunde teks “Ekverwagdatjulleonafhanklike, kreatiewe en kritiesedenkerssalweeswatpresiesdoenwateksê.”
Ag, ek dink die skrywers kon maar net nie besluit nie. Haai, in my boek staan A vir Adam! A staan vir appel.
ONTHOU: Onderrig letterkunde, nie gedigte of kortverhale nie.
By die onderrig van letterkunde moet ons die volgende onderrig: DIE IDENTIFISERING, FUNKSIE EN BETEKENIS VAN:
Kenmerke vs Elemente Vgl Boustyl vs Boustene