slide1 l.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Ou testament PowerPoint Presentation
Download Presentation
Ou testament

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 10

Ou testament - PowerPoint PPT Presentation


  • 158 Views
  • Uploaded on

Ou testament. Hoofstuk 8 Josef en verder. Hebron. 12 seuns. 12 Takke. Gevaar!. Antwoord…. Hoe?. Jakob se laaste woonplek. Abraham – Isak – Jakob grondleggers van verbondsvolk. vermenging met ander volke. Egipte “veilig” (wil nie meng nie). Gebeure rondom Josef. Josef.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Ou testament' - india


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
slide1

Ou testament

Hoofstuk 8

Josef en verder

slide2

Hebron

12 seuns

12 Takke

Gevaar!.....

Antwoord…..

Hoe?.....

Jakob se laaste woonplek

Abraham – Isak – Jakob

grondleggers van verbondsvolk

vermenging met ander volke

Egipte “veilig” (wil nie meng nie)

Gebeure rondom Josef

slide3

Josef

Verkoop Josef aan Midianiete

Hulle vat hom weg na Egipte

Mooi klere

Stories by Jakob

Drome (gerwe / son, maan, sterre)

Geliefd by Jakob

Broers jaloers

Boodskap aan Jakob…..?

Rok in bloed gedoop

Ruben se rol…..?

Wou Josef red

slide4

Josef in Egipte

(17 jaar oud!)

Hoof

Leer mag hanteer

Slaaf van Potifar / Hoof van huishouding

Moet egter verder gaan

Verleiding – weerstand – vals beskuldig - tronk

In beheer van gevangenes –

kontak met dienaars van Farao……..wie?

slide5

Josef lê drome uit

Vry

Vry

Skinker

Skinker

Pars druiwe uit in beker

…en

toe ?

…en

toe ?

Drome

gaan

Oor?

Drome

gaan

Oor?

Gehang

Bakker

Bakker

Gehang

Voëls eet druiwe uit mandjie

Farao

Farao

7 vet / maer koeie en gerwe

Pars druiwe uit in beker

Voëls eet druiwe uit mandjie

7 vet / maer koeie en gerwe

Alles lei tot aanstelling as onderkoning

Safenat-Paneag = “Behouer van die lewe”

Trou met Asenat / doen werk (insameling) getrou

slide6

Hongersnood in Kanaän

Jakob stuur 10 broers na Egipte (Benjamin tuis)

Josef herken hulle, bly stil, beskuldig van spioenasie

Opdrag: “Gaan haal Benjamin”

Jakob weier: Hoe haal hy hulle hom om?

(Gen 42 : 37) (Gen 43 : 8,9)

slide7

Josef sien Benjamin weer

Judatree op as borg

….terug in Egipte: Nooi broers vir ete

Benjamin 5x meer voorgesit

….terugreis Josef se beker in Benjamin se sak

Juda tree op as borg

Profeties: Christus uit stam van Juda

Josef maak homself bekend. Verwyte?

(Gen 45 : 5)

God laat die goeie uit die kwade voortkom

slide8

Jakob na Egipte

Goosen

Gaan woon in

12 Stamme

12 Seuns

Josef laat haal Jakob en familie (70 stuks)

Word in vrede gelaat (Egiptenare haat veeboere)

Groei tot groot volk

slide9

Betekenis van Josef

Voorafskaduwing van Christus

… deur eie mense gehaat

… vals beskuldig

… vir geld verkoop

… verneder om verhoog te word

… red volk tot seën

… middelaar / wegbereider

(berei woonplek vir volk)

slide10

Einde

Hoofstuk 8