1 / 37

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 17 konings van die onverdeelde ryk Dawid. Dawid se koningskap in Hebron. Doodgemaak. Vestig in Hebron. 3 Dae na geveg met Amalekiete…. Boodskapper by Dawid : Nederlaag “Ek het Saul doodgemaak” (soek guns). Burgers van Juda salf Dawid as koning.

alize
Download Presentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 17 konings van die onverdeelde ryk Dawid

  2. Dawid se koningskap in Hebron Doodgemaak Vestig in Hebron 3 Dae na geveg met Amalekiete…. Boodskapper by Dawid : Nederlaag “Ek het Saul doodgemaak” (soek guns) Burgers van Juda salf Dawid as koning

  3. Isbóset Koning oor ander stamme Abner (Hoof van Saul se leër) roep Isbóset as koning oor Israel Verdeeldheid en stryd - Abner begin burgeroorlog Oorlogspel (12 jong manne van elke kant) Almal dood - Abner vlug – gee later oor

  4. Abner kies Dawid se kant Breek met Isbóset – bied hulp aan Dawid Dawid al sterker (Isbóset se manne loop oor) Abner se mag groei ook – oorheers later Isbóset Joab ontevrede: Vermoor Abner Dawid vervloek Joab

  5. Moord op Isbóset Isbóset nie meer teen Dawid Twee bendelede (soek guns by Dawid) vermoor hom Dawid laat hulle doodmaak

  6. Dawid koning in Jerusalem Geen opvolger vir Isbóset (Mefiboset kreupel) Volk roep Dawid eenparig as koning Dawid sluit verbond met volk

  7. Dawid koning in Jerusalem (vervolg) Nie vir Dawid nie!! – word “Dawidstad” Bergvesting in stad = Sion Feitlik oninneembaar – Jebusiete dus gevaar Jerusalem (“Stad van vrede”) word: Hoofstad en Residensie – bou paleis Was vroeër Salem (Gen 4 : 18) en Jebus (Rig 19 : 10,11)

  8. Die Ark na Jerusalem Dawid gee aandag aan Godsdiens Ark nodig vir godsdienseenheid – ryk sterker Waar is die ark? In Abinadab se huis Wie bring die ark? Ussa en Agjo Hoe? Op nuwe wa Waarom is Ussa dood? Raak aan ark / verbode En toe? Dawid laat ark by huis van Obed-Edom

  9. Die Ark na Jerusalem vrou (Mikal) ken dit nie - beswaard “pas nie by koning se waardigheid nie” – bly kinderloos! Dawid sien seën op huis van Obed-Edom Voer plan verder, maar… wat doen hy nou anders? Raadpleeg die Here Vervoer deur Sadok, Abjatar en Leviete Groot gejubel, sing dans… Ark uiteindelik in tent op Sion

  10. Die naam Sion “Tempelberg” “Volk van God” “Gelowiges”

  11. Tempel Stem saam Dawid: Eie huis teenoor Tent? Wil tempel bou Raadpleeg Natan Te veel bloed op Dawid se hande – Salomo sal tempel bou Wat is die oordeel van die Here? God sal egter vir Dawid ‘n huis bou

  12. Getrou aan Jonatan Mefiboset (seun) – lam weens ongeluk Dawid koop Saul se grond terug Mefiboset eet elke dag by Dawid Het guns aan Jonatan se nakomelinge belowe

  13. Dawid se stryd teen vyande Kort na koningskap: verslaan grootste (van baie) vyande = Filistyne Ook: Moabiete Koning van Soba Arameërs (Damaskus in Dawid se hand) Edomiete Ammoniete

  14. Leër in twee verdeel Abisaï Joab Arameërs Vlug na eie vesting (Rabba) Israel Israel Ganun (koning van Ammoniete) beledig Dawid (Dawid wou simpatiseer met sy pa se dood) Dawid gaan aanval Ammoniete Israel Arameërs wil weer aanval, Dawid verpletter hulle

  15. Dawid se organogram Weermag Hoof Uitvoerende beampte Priesters Staat- sekretaris Lyfwagte (Kreti & Pleti) Joab Josafat Sadok Agimelek Seraja Benaja Dawid

  16. Dawid en Batseba Ware berou God se vergiffenis “Man na God se hart” – maar ook net mens Sonde beskryf, maar ook: God se oordeel

  17. Dawid en Batseba (vervolg) Man, Urija na slagveld teen Ammoniete Pleeg ontug – Batseba swanger Laat Urija terugkom. Moet by Batseba slaap Urija weier (teen reëls) Dawid se plan A? Maak Urija dronk Dawid se plan B? Werk nie Dawid se plan C? Laat hom op voorpunt veg Urija dood; Dawid dus egbreker EN moordenaar

  18. Dawid en Batseba (vervolg) Trou – baba gebore Natan na Dawid: Gelykenis van ryk man wat arm man se lammetjie vat. Dawid se kommentaar eintlik oordeel oor homself Natan: “Jy is daardie man”

  19. Twee sondes : Tweërlei straf Moord van Absalom op Amnon Opstand en dood Moord Teregstelling van Adonia (Skending van Dawid se byvroue) Egbreuk (2 Samuel 16: 21, 11 )

  20. Berou Batseba se baba sterf Dawid berou na Natan se tug (Psalm 32 en 51) Besef straf vir sonde – bid om verlossing Aanvaar egter baba se dood gelowig

  21. Grootheid van geloof Menslike swakheid Ware berou teenoor God (nie spyt nie) Verootmoediging voor God

  22. Salomo Salomo gebore Vergewende liefde van God “Vredevors” God se naam vir hom: Jedidja = “Die Here het hom lief” (2 Sam. 12: 25).

  23. Absalom maak broer dood Doodgemaak deur Absalom Vlug na oupa Talmai Baie misdaad in Dawid se huis (Moord, bloedskande ens) Amnon onteer Tamar (halfsuster) Dawid wil Absalom sien - Joab laat hom terugkom Hou Absalom weg van Dawid

  24. Skynversoening Dawid forseer Joab (brand land) – bring Absalom • Versoening vir Absalom net skyn • Wil self koning word • Verbeur egter reg met moord Mooipraatjies en foefies onder volk / Bedek planne met Godsdiens – Wil na Hebron “om gelofte te betaal” Kan planne daar beter uitvoer

  25. Absalom koning in Hebron Dawid vermoed niks Absalom: Boodskappers deur land – “is koning in Hebron” Dawid hoor van opstand – gee pad uit stad (baie volgelinge) Priesters wil ark saamneem – Dawid stuur dit terug Agitofel kies Dawid se kant

  26. Gusai by Dawid Dawid stuur Gusai (adviseur) na Absalom as spioen Trek verder / ontmoet Siba (Mefiboset se dienaar) Steek Dawid tee Mefiboset op Siba lieg vir Dawid (“Mefiboset terug in Jerusalem”)

  27. Wraak kom God toe Simeï vloek Dawid – Abisai wil hom doodmaak Dawid: “Die wraak kom God toe”

  28. Absalom na Jerusalem Gusai sluit by Absalom aan Op Agitofel se aanbeveling: Absalom onteer Dawid se byvroue Straf vir owerspel

  29. Nog straf Aanbeveling (Agitofel) aan Absalom: Neem 12 000 man – verslaan Dawid Gusai verskil ; “maak eers groot leër bymekaar“ (Wil Dawid kans gee - God se ingryp) Agitofel sien probleme – pleeg selfmoord Oorlog by Efraimsbos (Dawid: “Werk sag met Absalom”)

  30. Absalom sterf Absalom egter in akkerboom vas – Joab maak hom dood Dawid diep bedroef (vergeet selfs eie volgelinge) Joab laat hom na stadspoort gaan (soldate moet verskyn) Dawid laat Juda se manne hom na Jerusalem neem Joab vervang met Amasa

  31. Opstand van Seba Seba versamel leër uit Israel • Dawid bevel Amasa om leër op die been te bring • - Egter nie tyd nie • - Stuur Abisai agter Amasa aan • Joab trek ook saam - • Maak Amasa dood, neem leër oor Vind Seba – oorwin en maak hom dood

  32. Dawid se laaste lewensjare Hongersnood in land (Weens Saul se moord op Gibeoniete) Eis sewe seuns van Saul - al sewe opgehang Mefiboset verskoon (verbond tussen Dawid en Jonatan)

  33. Dawid se laaste lewensjare Almal behalwe stamme van Benjamin en Levi Volk groei - laat volk tel = koning begin op eie krag staatmaak Israel 800 000 Juda 500 000 • Moet kies: • 3 jaar hongersnood • 3 maande vlug voor vyande • 3 dae pes Dawid tot besinning Bely sonde Profeet Gad kondig straf aan

  34. Dawid se laaste lewensjare (vervolg) 70 000 dood aan pes Smeekgebed - God stop plaag by dorsvloer van Arauna Bou altaar - offer God aanvaar offer - stuur vuur uit hemel

  35. Dawid se laaste lewensjare (vervolg) Adonia (oudste oorblywende seun) eis koningskap Hou fees – (nooi Salomo nie) Wil as koning verklaar word Natan vertel Batseba Dawid Herbevestig Dawid as opvolger

  36. Betekenis van Dawid Groot figuur “Man na Gods hart” Dapper / Wys / Insig Ervaar lyde, verdrukking EN oorwinning Messias-koning “regeer soos Dawid” Messias genoem “Dawid” Psalmdigter (helfte van psalms) (2 Sam 23 : 1) ”Die gesalfde van die God van Jakob, die gevierde in die liedere van Israel"

  37. Einde Hoofstuk 17

More Related