1 / 10

‘N GELOOF WAT WERK

‘N GELOOF WAT WERK. Les 6 vir 8 November 2014. Jakobus 2:14-26. Geloof en werke. Geloofsvoorbeelde. GELOOF IN AKSIE.

Download Presentation

‘N GELOOF WAT WERK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ‘N GELOOF WAT WERK Les 6 vir 8 November2014

  2. Jakobus 2:14-26 Geloofenwerke Geloofsvoorbeelde

  3. GELOOF IN AKSIE “Watbaatdit, my broeders, as iemandsêdathy die geloof het, maar hy het nie die werkenie? Diégeloofkanhom tog nie red nie? As daarnou ‘n broeder of susternaak is enaan die daagliksevoedselgebrek het, eneenuitjullesouvirhullesê: Gaanheen in vrede, word warm, word versadig, maar julle gee hulleniewatvir die liggaamnodig is nie—watbaatdit? Net so is ook die geloof, as ditgeenwerke het nie, in sigselfdood.”(Jakobus 2:14-17) Is daar ‘n geloofwatnie red nie? ‘n Lewendegeloof red. ‘n Dooiegeloofkannie red nie. Hoe kanekonderskei of my gelooflewendig of dood is? VolgensJakobus word my geloofgedemonstreerdeur hoe ekanderbehandel. Wanneeronsiemand se behoeftekonfronteerenonsdoenniksdaaraanniebeoefenonsnieonsgeloofnie.

  4. OM GELOOF TE DEMONSTREER “Maar iemandsalsê: Jy het die geloofenek die werke. Toon my jougeloofuitjouwerke, eneksaljouuit my werke my gelooftoon.”(Jakobus 2:18) Ware geloof word gedemonstreerdeuronbaatsugtigeoptrede, “tot goeiewerkewat God voorberei het, sodatonsdaarinkanwandel.” (Efesiërs 2:10) Paulus verklaardatGod “nie op grond van die werke van geregtigheidwatonsgedoen het nie, maar nasybarmhartigheidhet Hyonsgered.” (Titus 3:5) Dan skryfhy: “Dit is ‘n betroubarewoord, enekwilhêdatjyhierdie dinge beslisbevestig, sodat die wat in God glo, sorgkandra om goeiewerkevoortestaan; dít is watgoedennuttig is vir die mense.”(Titus 3:8) BeideJakobusen Paulus stem saam; geloofenwerke is onafskeidbaar. Maar werkekanons in elk gevalnie red nie, net geloofkan

  5. “Onskarakters word geopenbaardeurwatonsdoen. Werketoondatonsgeloofopreg is. Dit is niegenoeg om net teglodat Jesus nie 'n bedrieër is nie, endat die godsdiens van die Bybelnie‘n kunstigeverdigting van fables is nie. Onskanglodat die naam van Jesus die enigstenaam is onder die hemelwaardeur die mensgeredkan word, en tog kanonsniedeur die geloofHomonspersoonlikeVerlossermaaknie. Dit is niegenoeg om die teorie van die waarheidteglonie. Dit is niegenoeg om 'n belydenis van geloof in Christustemaakenons name op die kerkboeketeregistreernie. "Enhywatsygebooiebewaar, bly in Hom, enHy in hom. EnhieraanweetonsdatHy in onsblyaan die Gees watHyonsgegee het." "EnhieraanweetonsdatonsHom ken: as onssygebooiebewaar." 1Joh 3:24; 1Joh 2:3. Dit is die ware bewys van bekering. Watook al onsberoep is, ditkomneer op nikstensyChristusgeopenbaar word in die werke van geregtigheidnie.” E.G.W. (Christ’s Object Lessons, cp. 24, pg. 312)

  6. DIE GELOOF VAN DIE DUIWELS “Jyglodat God één is. Jydoengoed; die duiwelsgloditook, enhullesidder. Maar wiljyweet, o nietigemens, dat die geloofsonder die werkedood is?”(Jakobus 2:19-20) • Die geloofwaarvanJakobuspraat is net 'n sekerheiddatsommigeleerstellingswaar is. Onskanoortuigweesdeur die getuieniswatons in God se Woordkry, maar ons hart kankoudenonbekeerdebly. • So 'n bloteverstandelikegeloofalleenkanonsnie red nie. Dit is die "geloof" van 'n "dwase man." Dit is 'n dooiegeloof; die geloof van die duiwels. • Slegs die geloof in Jesus as onspersoonlikeVerlosserkan red. Die geloof word sigbaar in my lewesoosdit was in die lewens van Abraham enRagab.

  7. ABRAHAM SE GELOOF JAKOBUS PAULUS “Is Abraham, onsvader, nieuit die werkegeregverdig toe hyIsak, syseun, op die altaargeoffer het nie? Sienjydat die geloofsaamgewerk het met sywerkeendat die geloofvolkomegeword het uit die werke? En die Skrif is vervulwatsê, ‘Abraham het God geglo, endit is hom tot geregtigheidgereken.’ enhy is ‘n vriend van God genoem. Sienjulledannoudat die mensgeregverdig word uit die werkeenniealleenuit die geloofnie.”(Jakobus 2:21-24) “Watsalonsdansê, het Abraham, onsvaderna die vlees, verkry? Want as Abraham uit die werkegeregverdig is, het hyiets om op teroem, maar nieteenoor God nie. Want watsê die Skrif? ‘Abraham het in God geglo, endit is hom tot geregtigheidgereken.’ Maar aanhomwatwerk, word die loon niena guns toegerekennie, maar naverdienste;.”(Romeine 4:1-5) BeideJakobusen Paulus bestudeer Abraham se voorbeeld. Jakobuskom tot die gevolgtrekkingdatonsdeur die werkegeregverdig is, maar Paulus kom tot die gevolgtrekkingdatonsgeregverdig is deurgeloof. Hoe kanonshierdieoënskynliketeenstrydigheidverduidelik?

  8. ABRAHAM SE GELOOF Komonskyk hoe Paulus teologies Abraham se lewebestudeer Abraham het niewerkewathomvoor God konregverdignie (Romeine 4:1-5) Hy het God gehoorsaamdeurgeloof toe Hykom bevel het om syvaderlandteverlaat (Handelinge11:8) Hy het geglodat God aan Sara 'n seunkan gee deurgeloof (Romeine4:19) Hy offer Isak in geloof (Hebreërs 11:19) So Paulus (enJakobus) verstaandat Abraham se geloof VOLKOME was deursywerke. Hywandelgeleidelikmeer vas in sygeloof. Jakobussêdat Abraham geregverdig is deursywerke. Dit is, die werkewatsygeloofdemonstreer, was werklik die geloofwathomeintlikgered het.

  9. RAGAB SE GELOOF “En is Ragab, die hoer, nieook net so geregverdiguit die werke toe sy die boodskappersontvangen met ‘n ander pad weggestuur het nie? Want soos die liggaamsonder gees dood is, so is ook die geloofsonder die werkedood.” (Jakobus 2:25-26) • Ragab het geglodat die God van die Israeliete, Kanaan (insluitendJerigo) saloorwin Souhaargeloofhaargered het, as synie die boodskappersweggesteek het nie? Souhaargeloofhaargered het as synie die rooitou by haarvensterlaatuithang het nie? Souhaarfamiliegeredgewees het as hullenie by Ragabgebly het nie? DusJakobus se gevolgtrekking is dat as jydeurgeloofgered word, dansaljyvolgensdaardiegelooflewe. As jyditniedoennie, dan is jougeloofdood

  10. “Onsmoetvandag Abraham se geloofhê, om die duisterniswat om onsversamelteverlig, en die soetsonlig van God se liefdeuitsluit, engeestelikegroeivertraagteverminder. Onsgeloofmoet die oorvloed van goeiewerketoon, want geloofsonder die werkeis dood. Elkepligwatuitgevoer word, elke offer wat in die naam van Jesus gemaak word, bring 'n baiegrootbeloning. In die werklikeuitvoering van onsplig, spreeken gee God Syseën.” E.G.W. (Reflecting Christ, March 6)

More Related