60 likes | 177 Views
T4 SINDROOM. Uitkomste. Moet vertroud wees met die patologie van ‘n pasiënt met ‘n tipiese T4 sindroom . Moet vertroud wees met die tipiese subjektiewe en objektiewe tekens van ‘n pasiënt met T4 sindroom .
E N D
Uitkomste • Moet vertroudwees met die patologie van ‘n pasiënt met ‘n tipiese T4 sindroom. • Moet vertroudwees met die tipiesesubjektiewe en objektiewetekens van ‘n pasiënt met T4 sindroom. • Moet vertroudwees met die algemeenstefisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipiese T4 sindroom.
Patologie • Onbekendeoorsaak • Kan somsgeassosieerdwees met aantasting van die outonomesenuweestelsel • Nienoodwendig T4 wataangetas is nie, een of meervlakkekanaangetasweestussen T2-T7 • T4 is bykansaltydbetrokke
Subjektief • Intermitterendesimptome • Wydverspreidehoofpyn (dof, pynlik of drukkendegevoel) • Arm en handsimptome (tinteling of dooiegevoel) – handskoentipe en nooit in ‘n spesifiekedermatoom • Interskapulêrestyfheidtydensrotasie • Diffuse posterior nekpyn in sekerepasiënte
Objektief • Simptomeverlig: Posisieverander Area vryf of skud • Aktiewefleksiedikwelseffensverminder • Hipomobiliteit van T3/4, T4/5 of T5/6 • Lokalesegmentelespierspasma • Eenspineuseproses is gewoonlikeffensgeroteer en dieper in vergelyking met ander • Teerheidoor T4 • Verlies van PAIVM tussen T3 en T4 • Verdikkingsinterspineus en laminêr
Behandeling • Mobiliserendetegnieke • Verligting van spierspasma • Houdingsoefeninge