1 / 21

Wat nou ? Is dit die beste ?

Wat nou ? Is dit die beste ?. Probleemoplossing as strategie. HOEKOM PROBLEEMOPLOSSING AS STRATEGIE GEBRUIK MOET WORD: Leerders is: aktief , doelgerig , ontwikkel kritiese denke , redeneringsvermoë , analiseer , en pas bestaande kennis toe. Ontwikkel hoër kognitiewe vaardighede

bridie
Download Presentation

Wat nou ? Is dit die beste ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Watnou? Is dit die beste? Probleemoplossing as strategie

  2. HOEKOM PROBLEEMOPLOSSING AS STRATEGIE GEBRUIK MOET WORD: • Leerders is: aktief, doelgerig, ontwikkelkritiesedenke, redeneringsvermoë, analiseer, en pas bestaandekennis toe. • Ontwikkelhoërkognitiewevaardighede • Gee betekenisvolleoplossings • Ontwikkelverantwoordelikheid • Beïnvloedwyse van denke • Moedigkommunikasieaan • Help omteonthou • Toonbegrip • Geskikvir ‘n konstruktivistieseklaskamer

  3. BEPERKINGS VAN DIE METODE: • Vereisdeeglike en goeievoorbereiding • Leerdersverstaanniealtyd die probleemnie • Problememoet relevant wees • Vir die wat die onderwysersien as bron van kennis is ditmoeilikom op syeieaantegaan • Oorheersing van dominanteleerderskan die metodelaatmislik

  4. KRITERIA OM TE BEPAAL OF DIE IMPLEMENTERING SUKSESVOL WAS: • Was die probleembelangrikgenoeg? • Was ditvir die leerdersinteressant? • Sienleerders die belangrikheiddaarvan in? • Moedig die onderwyser die leerdersaan? • Is die leerderswerklikgestimuleer? • Is die onderwyserondersteunend? SIEN OOK AFGEROLDE NOTAS BRON 10

  5. BESTUDEER DIE SCENARIO EN IDENTIFISEER DIE STAPPE • SIEN BRON 10

  6. BESPREKINGS

  7. AKTIWITEIT OM TE DOEN: • Bespreekwatjyverstaanonderbespreking as ‘n metode. • Waarnemersskryfneerwathulleervaar. • Gee moontlikeoplossingsvirwatjulleervaar. • Watrekenjulle het skeefgelooptydens die bepreking?

  8. DEFINEER BESPREKING: Dit is waar ‘n ORDELIKE GESPREK van aangesig tot aangesiggevoer word en daar INTERAKSIE tussen die verskillendepartyeplaasvind en IDEES UITGERUIL word om ‘n BEPAALDE ANTWOORD tevind.

  9. WANNEER EN HOE SAL BESPREKINGS GEBRUIK WORD? • Om ‘n probleem op te los • Vraagtebeantwoord • Leerders se keusesteversterktydens PO • Op enigevlakasookvirenigeleerarea • Heleklas en/ of kleingroepbesprekings • Lesuitkoms en aktiwiteitesalbepaal of die metodegeskik is • Praat- luister -reageer • Sit meer as een punt voorvirbespreking • Word gebruik met die intensieomkennisoortedra • Moet binnedidaktieseriglyneplaasvind • “Saam dink aksie” (sien de Bono) • Streefomregteantwoordetevindtydens die bespreking

  10. WATTER VAARDIGHEDE MOET JY AS ONDERWYSER BESIT OM BESPREKING IN DIE KLASKAMER TE FASILITEER? (Bl 154-156) • Luisteraandagtig • Pryswanneernodig • Maakverklarendestellings • Reflekteer en herfokus • Parafraseer • Herhaalstellings • Vraleerdersomuittebrei • Nooiuitomvraetevra • Betrekalleleerders

  11. WENKE • Spandeertydomleerderste leer hoe omte dink (De Bono 1985) ANDERS IS DIT ‘N LOSGEMAAL VAN IDEES • “we do not have a simple language as a control system for thinking. One aspect that he suggests is the technique as a solution to the problem is the “six thinking hats”. • Leerders word geleer hoe omkeusestemaak. • Besluitoor die onderwerpwat u wilbespreek: BvBesoedelde water • Stap I: Lig die leerderstoe oor die probleem • Stap 2: Debateeroor die saak • Stap 3: Laat die leerders toe omuitverskillendeperspektiewetedebateer.

  12. Sesdenkhoede van de Bono

  13. Sesdenkhoede van De Bono

  14. Belangrikheiddaarvan: HOEKOM IS DIT BELANGRIK? • Maakgebruik van die inligting op ‘n sinvollemanier en is onpartydig • Hullekanhullegedagtesorden • Hullekanonderskeitussenlogiesegeldige en minder geldigebydraes • Hulle leer onafhanklik • Hulle pas probleemoplossing toe • Hullevravrae en ligmenings in ‘n pogingom die aanamesteverstaan

  15. BESPEKINGS IN SAMEWERKING MET ANDER ONDERRIGSTRATEGIE • DIREKTE ONDERRIG Om inligtinguittevindoor ‘n nuweonderwerpoor ‘n kortrukkie • GROEPWERK Saamtewerkominligtinguittevindoor ‘n onderwerp • KOöPERATIEWE LEER Besprekingsbinne die groepe • PROBLEEMOPLOSSING Leerdersmaak sin met die probleem • LEERDERNAVORSING Verskafduidelikheidooraspekterakendenavorsing • GEVALLE STUDIES Bespreek ‘n regtelewesituasie

  16. TYDENS REKENAARBESPREKINGS : • Is leerdersniegeïntimideernie • Werk teen eie tempo en “eietyd” • Het tydomregtemaak en daaroorte dink • Word niegemanipuleernie • Almal is ‘gelyk” • Bemoedig en verbeterskryfvaardighede • Kan ideesbyvoeg • Besprekingskan lank aanhoubinne ‘n bepaaldebestek van die tyd

  17. DOEL VAN ‘N NAVORSINGSPROJEK: • Ontwikkelnavorsingsvaardighede en die skryf van navorsingsvrae • Ontwikkelnavorsingstrategie • Ontwikkel die vermoeominligtingtegebruikdeurtesif, organiseer, analiseer en teevalueer • Beantwoord navorsingsvrae • Rapporteerresultategrafies • Evalueer die navorsing

  18. VAARDIGHEDE WAT NODIG IS; • Inligtingtekry • Logieste dink • Hipotese of navorsingsvrae teformuleer • Ideesteorganiseer • Verbale en skryfvaardighedeverbeter • Ideesteontrek • Onpartydigtestaanteenoorargumente • Foute in date teidentifiseer en teontleed • Tendenseraaktesien in die data

  19. GaannaBl 31 en meet byvoorbeeldnavorsingaan die kriteriavireffektiewe leer. Neemelkekategorie en ontleed die strategieom die leerder se betrokkenheidte meet; • Aktiefbetrokke • Konstruktief • Kumulatief • Doelgeorïenteerd • Selfregulerend • Individueelverskillend

  20. AGT FASES VAN NAVORSING • Maakseker van die doel (wat het aanleidinggegee tot die navorsing) • Ontwikkelnavorsingsvrae • Ontwikkel ‘n navorsings-strategie • Literatuurstudie • Versamel data (kwantitatief en /of kwalitatief) • Sif, organiseer, analiseer en evalueer • Maak ‘n gevolgtrekking • Evalueer die effektiwiteit van die navorsing

  21. Plagiaat? Hoe kanekditvoorkom? Maakgebruik van vaardighedesoos: Analiseer in die vorm van ‘n breinkaart en omdantesintetiseer.

More Related