1 / 11

7 Mei 2014

7 Mei 2014. Raak stil saam met NG Bergsig.

braima
Download Presentation

7 Mei 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 7 Mei 2014 Raakstilsaam met NG Bergsig

  2. Matteus 625 “Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? 27 Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng? 33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. Lectio Luister na God se Woord

  3. Oratio Sê vir God wat jy hoor

  4. Psalm 405 Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel en hom nie wend tot duister magte en tot mense wat hulle met skyngode ophou nie. 6Here my God, U het baie wonderlike dinge gedoen; U dink altyd aan ons; daar is niemand soos U nie. Ek sou daarvan wou vertel en daaroor praat, maar dit is te veel om op te noem. Lectio Luister na God se Woord

  5. Psalm 4017 Laat almal wat by U hulp soek, jubel en bly wees oor U, laat dié wat op u hulp staat maak, altyddeur sê: “Die Here is groot!” 18Ek is hulpeloos en arm, maar die Here dink aan my. U is my hulp en my redder; my God, moet tog nie talm nie! Lectio Luister na God se Woord

  6. Oratio Sê vir God wat jy hoor

  7. Psalm 4611Bedaar en erken dat Ek God is,hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.12Die Here, die Almagtige, is by ons,die God van Jakob is vir ons ’n beskutting. Lectio Luister na God se Woord

  8. Oratio Sê vir God wat jy hoor

  9. Intersessie Bid spesifiek vir… • Jou keuse vandag. • Dat almal vandag in vrede die verkiesing sal kan meemaak. • Bid dat God se hand in mense se lewens sal werk. • Bid vir die wil van God in ons land. • Bid dat die leiers wat verkies word deur God aangeraak sal word.

  10. Amen!

  11. Amen!

More Related