1 / 19

The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations

The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations. Alice Mann The Alban Institute 1998. When organisms change significantly in size, they must also change in form. How complexity Grows in Human systems. 50 30 20 10 0. R E L A T I O N S H I P S.

bob
Download Presentation

The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations Alice Mann The Alban Institute 1998

  2. When organisms change significantly in size, they must also change in form

  3. How complexity Grows in Human systems 50 30 20 10 0 R E L A T I O N S H I P S 1 2 3 4 persons

  4. Korpora-tiewe grootte 350-500+ *1500+ Program grootte 150-350 *800-1500 Pastorale grootte 50-150 *200-800 Familie grootte 0-50 *-200 Stappe in grootte transformasie

  5. Wat gebeur tussen groottes? Die “N-kurwe” Pastor Sentreerd Korporatiewe grootte Pastorale grootte Groep Sentreerd Familie grootte Program grootte Organisme Organisasie

  6. Familie Program Groep - Sentreerd Beide in familie- en program-grootte Familie - “primêre groep” of kern familie Program – te groot vir pastor om alles alleen te doen en ‘n groep leiers begin verantwoordelikheid neem Groep Sentreerd Organisme Organisasie

  7. Pastor Korporatief Pastor-Sentreerd Organisme Organisasie Pastor Sentreerd Vir Pastorale- en Korporatiewe groottes Pastoraal is klein genoeg sodat almal die pastor (dominee) kan ken Korporatief – Die pastor word ‘n simboliese figuur (becomes a symbolic presence)

  8. Program Bediening in die program-grootte gemeente …die program-kerk het menige selle van aktiwiteite wat deur leke-predikers (lay leaders) gelei word … insluitend pastorale funksies Groep Sentreerd Organisasie

  9. Program Program-grootte en die pastor Die Pastor is steeds in die middel maar sy rol het dramaties verander Behoefte aan beplanning, visionering ens. Kern-vaardigheid is om diverse elemente in die gemeente bymekaar te trek in ‘n missie-verklaring – om konsensus te verkry Motiveer en rus leke-predikers toe Pastors met ‘n pastorale ingesteldheid sal ‘n gebrek aan vervulling ervaar Groep Sentreerd Organisasie

  10. Korporatief Bediening in die Korporatiewe-grootte gemeente Organisasie Pastor Sentreerd …die kwaliteit van die korporatiewe kerk word hoofsaaklik in Sondae se erediens gedemonstreer …uitgevoer deur ‘n visionêre leier, ondersteun deur ‘n span

  11. Korporatief Bediening in die Korporatiewe-grootte gemeente Organisasie Pastor Sentreerd Kompleksiteit Vermoë om diversiteit te hanteer Kern kenmerk is spanwerk of veelsoortige personeel - working together is an important discipline

  12. Korporatief Korporatiewe-grootte en die pastor Organisasie Pastor Sentreerd Senior pastor staan sentraal as leier vs. die bestuurder in die program-kerk wat momentum probeer skep Vermoë om diversiteit en ‘n komplekse sisteem te hanteer Pastor se oorgang tot spanwerk mag hom kwesbaar en alleen laat voel

  13. Korporatief Korporatiewe leierskapspan Organisasie Pastor Sentreerd Bestaan uit ‘n span mense wat verskillende gespesialiseerde take verrig Span met MBTI-diversiteit is die beste toegerus – sielkundige tipering Administratiewe vaardighede is belangrik in die span

  14. Einde

  15. Pastor Corporate Family Program Basis Pastor Centered Group centered Organism Organization

  16. Hoe gaan ons organiseer?

  17. Die Eredienste • Word saamgestel volgens die visie van die gemeente • Staan nie onder leiding van ‘n leraar, ouderling of diaken Diensgroepe Diens van Barmhartigheid Kategese Kinderkrans • Mense wat die werk doen volgens ‘n beleidsraamwerk van die kerkraad • Begroot self • Rapporteer via ‘n Bestuursgroep Vrouediens Finansies Wyke • Word bedien deur ouderlinge en dienswerkers Kleingroepe • Word bedien deur diakens Bediening

  18. ‘n Bestuursgroep word saamgestel uit die voorsitters van die deelnemende diensgroepe vir 4-jaar termyne • Leraars tree op as konsultante • Koördineer werksaamhede • Hou 1½ uur vergadering per Maandag • Kommunikeer oor werksaamhede na kerkraad en gemeente Bestuursgroepe • Msinga • Plaasaksie en EE3 Getuienis • Kerkkantoor • Finansies • Personeel • Eiendom en Basaar Administrasie • Kategese • Kinderkrans Jeug • Diens van Barmhartigheid • Bejaardesorg en Hospitaalbearbeiding Omgee • Vrouediens • Bybelskool • Kleingroepe & Ampsbediening en Opsig Algemeen Konsultante • Ad hoc werksaamhede Mobilisering

  19. Bring skeiding tussen besluitneming en ampsbediening – kies dus ouderlinge en diakens vir die kerkraad en ander vir die bediening van ‘n amp • Betrek voorsitters van bestuursgroepe • Addisionele persone met wysheid, asook mense met ervaring in dienswerk • Sommige van die leraars Kerkraad Spoedkomitee • Gee tussen kerkraadsvergaderings aandag aan spoedeisende sake • Drie of vier mense wat geestelik volwasse is met ‘n visie vir die gemeente vorm saam met beplanningskundiges en al die gemeente se leraars, hierdie groep Visioneringsgroep Besluitneming

More Related