slide1 n.
Download
Skip this Video
Loading SlideShow in 5 Seconds..
Openbaring 5:11-14 PowerPoint Presentation
Download Presentation
Openbaring 5:11-14

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 45

Openbaring 5:11-14 - PowerPoint PPT Presentation


  • 219 Views
  • Uploaded on

Hierdie teks is ook gebruik op 8 Oktober 2006, vir die 17de Sondag in Koninkrykstyd. Die PowerPoint is nog beskikbaar by www.gemeentes.co.za/webbladsye/luister2.htm .

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'Openbaring 5:11-14' - blaine


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
slide1

Hierdie teks is ook gebruik op 8 Oktober 2006, vir die 17de Sondag in Koninkrykstyd. Die PowerPoint is nog beskikbaar by www.gemeentes.co.za/webbladsye/luister2.htm.

Vir diegene wat toe nie die teks gebruik het nie, verwys ons daarna terug. Vir mense wat die teks weer wil preek, stel ons voor dat die klem hierdie keer val op lofsang en aanbidding.

Die teks verwys na die beurtsang in die hemel en ons stel voor dat die diens ook baie van sang maak.

Daarom gebruik ons nie die volledige luister-siklus nie.

ingenooi deur god
Ingenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

ingaan in god se tyd
Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

luister na god se woord
Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

luister na mekaar
Luister na mekaar

God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

slide9

Egte lewe is om God te loof

en om God te loof,

is om te lewe!

luister na ander en die tye
Luister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

luister weer na god se woord
Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

slide15

“Worship as quickening the conscience by the holiness of God, feeding the mind with the truth of God, purging the imagination by the beauty of God, opening the heart to the love of God, and devoting the will to the purpose of God.”

William Temple, Aartsbiskop van Kantelberg

slide17

-’nLied oor Wie God is

- ’nLied oor God se magtige dade

- ’nLied oor God se aanvaardende liefde

- ’nDank- en loflied

fokus op wat god nou doen
Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

antwoord met ons lewe
Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

slide29

Ons aanvaar jou met die

liefde van ons Heer:

daar is vrede waar Sy liefde

ons regeer.

Mag dan hul wat sien

dat jy die Here dien

ook begeer om van Sy

liefde meer te leer.

slide33

Lofprysing is nie die paar liedere wat ons op Sondae sing nie, maar ’n24/7 leefstyl wat sê God is #1!

leeu van juda

Leeu van Juda

Jesus, die sterke Leeu van Juda

Jesus, die vlekkelose Lam

Jesus, oorwinnaar oor die dood

Jesus, U is oneindig groot

leeu van juda1

Leeu van Juda

U’s vir ewig, U’s vir altyd

en ek weet U’s ook vir my

Word verheerlik,

Word verhoog deur al die

lof wat juig in my

leeu van juda2

Leeu van Juda

Kom verander,

kom vernuwe

hierdie passie binne my

Jesus, dit gaan alles net oor U

leeu van juda3

Leeu van Juda

Jesus, die sterke Leeu van Juda

Jesus, die vlekkelose Lam

Jesus, oorwinnaar oor die dood

Jesus, U is oneindig groot

leeu van juda4

Leeu van Juda

U’s vir ewig, U’s vir altyd

en ek weet U’s ook vir my

Word verheerlik,

word verhoog deur al die

lof wat juig in my

leeu van juda5

Leeu van Juda

Kom verander,

kom vernuwe

hierdie passie binne my

Jesus, dit gaan alles net oor U

leeu van juda6

Leeu van Juda

Jesus x 4 (al harder!!!)

Jesus, U is oneindig groot

want…

leeu van juda7

Leeu van Juda

U’s vir ewig, U’s vir altyd

en ek weet U’s ook vir my

Word verheerlik,

word verhoog deur al die

lof wat juig in my

leeu van juda8

Leeu van Juda

Kom verander,

kom vernuwe

hierdie passie binne my

Jesus, dit gaan alles net oor U