1 / 17

EN DAAR WAS LEWE

EN DAAR WAS LEWE. Luk 24:13-35 Rom 5 :12-21. Die Emmausgangers. se verhaal. Luk 24:26-27. 26. Moes die Christus nie hierdie dinge ly om in sy heerlikheid in te gaan nie?"

bikita
Download Presentation

EN DAAR WAS LEWE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EN DAAR WAS LEWE Luk 24:13-35 Rom 5 :12-21

  2. Die Emmausgangers se verhaal

  3. Luk 24:26-27 • 26. Moes die Christus nie hierdie dinge ly om in sy heerlikheid in te gaan nie?" • 27. Daarna het Hy by Moses en al die profete begin en al die Skrifuitsprake wat op Hom betrekking het, vir hulle uitgelê.

  4. Luk 24:32,33 • Hulle sê toe vir mekaar: "Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?" • Hulle het dadelik opgestaan en na Jerusalem toe teruggegaan.

  5. LUK 24:34 "Die Here het regtig opgestaan en Hy het aan Simon verskyn!"

  6. En daar was LEWE • God se tweede begin

  7. Adam en Christus Rom 5:12-21

  8. Adam Deur Adam kom… • Die sonde in die wêreld • Dring die dood deur tot alle mense • Die dood voer heerskappy

  9. Vgl Adam en Christus • Een mens, ADAM, oortree en baie sterf • Een Jesus Christus sterf en verkry genade en vryspraak,lewe en heerskappy vir vele

  10. Rom5:19-21 • 19. Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word. • 20. Die wet het bygekom om die oortredinge nog meer te maak; en hoe meer die sonde geword het, hoe oorvloediger het die genade geword. • 21. Die doel was dat, soos die sonde deur die dood heerskappy gevoer het, die genade deur die vryspraak ook heerskappy kan voer en tot die ewige lewe kan lei deur Jesus Christus ons Here.

  11. Geweldige saak • Laat daar lewe wees

  12. Raak die hele Skepping Dit is die begin van God se herskepping wat sal uitloop op die vervulling van God se grootse plan .. DIE VOLMAAKTE NUWE HEMEL EN AARDE

  13. Waar pas ons in? Deur die geloof word ons een met Christus: • Saam in Sy DOOD • Saam deur die magsdaad Van die VADER opgewek

  14. En.. Saam met Christus gekruisig en dus • Nie meer slawe van die sonde nie maar vry van die mag van die sonde • Lewe saam met Christus en lewe vir GOD

  15. Hoe werk dit vir my? • Ons moet ons in God se diens stel • Onthou ons is dood vir sonde en lewe vir God omdat ons een met Christus is. • Onthou die geheim van die brandende harte

  16. Laat ons soos die Emmausgangers • Na ons mede gelowiges gaan • Na almal wat GOD binne my wêreld bring • Gaan met die diep oortuiging • Gaan met Sy brandende liefde • Gaan met `n rein lewe. • Gaan met `n vaste geloof.

More Related