1 / 14

DOOD en LEWE

DOOD en LEWE. JAHWE is oneindig:-. WAARDIG. HEILIG. REGVERDIG. LIEFDEVOL. Die mens is na sy Beeld geskape om:-. dit met Hom te deel,. dit te verbeeld. Dit was nie goed genoeg nie – ons wou méér hê. Die toppunt van selfsug en verraad!. God is regverdig, sy geregtigheid is onaantasbaar.

santo
Download Presentation

DOOD en LEWE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DOOD en LEWE

  2. JAHWE is oneindig:- WAARDIG HEILIG REGVERDIG LIEFDEVOL

  3. Die mens is na sy Beeld geskape om:- dit met Hom te deel, dit te verbeeld Dit was nie goed genoeg nie – ons wou méér hê Die toppunt van selfsug en verraad!

  4. God is regverdig, sy geregtigheid is onaantasbaar Die sonde moet gestraf (gewreek) en uitgeroei word in verhouding met die erns daarvan .. Maar Hy het ons lief en is vol genade: Daar is ‘n herstelplan!

  5. GENADE JAHSHUA GELOOF

  6. Hy het die straf gedra Ooreenkomstig die oortreding: alles moes vernietig word Heb 2:10 Hy is opgewek uit die dood Omdat sy lewe en dood voldoen het 1Kor 15:17 Die skuldbrief is gekanselleer Dis die enigste uitweg vir ons Kol 2:14

  7. Vader vergewe ons Omdat Hy en Jahshua ons liefhet Matt 26:28, Joh 3:16 Jahshua maak ons regverdig Asof ons nooit gesondig het nie Dis meer as vergifnis; anders as heiligmaking Ons ongeregtigheid word aan Hom toegereken 2Kor 5:21 Sy geregtigheid word aan ons toegereken Rom 5:19

  8. Jashua versoen ons met Vader Vader het klaar sy deel gedoen Rom 5:8 Ons moet nog net ons deel doen 2Kor 5:20 Ons behoort nou aan Hom Ons was verkoop onder die sonde Rom 7:14 Hy het ons losgekoop Mark 10:45, 1Kor 6:19-20

  9. Verandering en groei Neem jou kruis op en volg Hom Jahshua was doelgerig op sy lydingspad Luk 13:31-33 Hy het elkeen uitgedaag sy kruis op te neem en Hom te volg Luk 9:23 Dit beteken om te sterf Kruishangertjie ??

  10. Sterf vir die sonde en lewe vir geregtigheid Hy het gesterf sodat ons kan lewe Joh 10:28, 11:26 Ons moet egter óók sterf – vir die sonde Rom 6-8 Ons doen dit deur die geloof en doop Rom 6:4, Kol 2:12 Sonde word soos ‘n prostituut wat haar glans verloor het. Daar is ‘n nuwe liefde: Jahshua se geregtigheid

  11. Sterf vir die Wet en dra vrugte vir Vader Jahshua het ons verlos van die vloek van die Wet Gal 3:13 In plaas van om uiterlik te voldoen (letter) moet ons vrugdraend wees vanuit die innerlike Rom 7:4

  12. Leef vir Jahshua en nie vir jouself Ons lewe vir Hom omdat Hy gesterf en opgestaan het Rom 14:7-8, 2Kor 5:15 Hy het vir Homself gesterwe! Heb 1:3, Filip 3:7-8, Joh 17:24

  13. Roem slegs in sy dood Ons roem in Vader se heerlikheid (Rom 5:2), in ons verdrukkinge (v 3), in ons swakhede (2Kor 12:9), in mede-gelowiges (1Thess 2:19), of enige genietinge uit Vader se hand dus roem ons in sy dood (Gal 6:14) Wil ons nog in wêreldse dinge roem? (Gal 6:14)

  14. Leef deur geloof in Hom Gekruisig saam met Jahsua: ou ek is dood Opgestaan saam met Hom: Hy leef in die nuwe ek Rom 6:6, 2Kor 5:17 My persoonlike aandeel: om geloof te beoefen Gal 2:20

More Related